Saturday, 26 January 2013

BEET / RADYSE / PEPERWORTEL



SOET  SUUR BEET

6 Koppies gaar beet gerasper of blokkies
2 Koppies Asyn
3 Koppies Suiker[of net 2k]
1 Teelepel sout
3 Eetlepels Maizena
METODE:
Meng alle bestandele in aparte houer.
Meng met beet
Bring tot kook
Bottel
Helena Kruger!!
Dit is n baie lekker resep!!!Ek hou van hom hy het nie uie in nie so as jy dit bedien is n paar lekker vars uie skywe heerlik saam met dit..Dankie Anton Andreas Cilliers"!!!!!Treffer!
N.S ek het so 1kg klein heel uitjies klaar sag gekook en bygegooi>>16/3/12
— at Die Grasdak Bultfontein*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html



 



                                                  SOET-SUUR BEET>Helena Kruger


KERRIE BEET BLATJANG
Vir elke 1,5lt. Beet gebruik die volgende.[gaar en gerasper of blokkies gesny]
2 groot uie
500ml bruin asyn
300g wit suiker
15ml kerriepoeier
5ml sout
50ml mielieblom
METODE:
Skil uie en kap dit op.
Verhit asyn en suiker stadig tot kookpunt; roer aan die begin totdat al die suiker opgelos is. Voeg die beet en uie by en laat 10minute lank prut. Roer die kerriepoeier en sout by en laat die mengsel 5minute lank prut.
Maak die mielieblom met 'n bietjie water aan en roer dit by die beetmengsel. Laat dit goed deurkook.
Bottel blatjang warm en versëel dit dadelik.
Helena Kruger"[ou resep]
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html



Pekel Radyse
10-12 radyse,
200ml wit asyn,
brand rissies fyn gekap,
50ml bruin suiker,
2 knoffel huisies fyn gekap.
Sny die radyse in baie fyn skyfies.
Bring die res van die bestandele tot kookpunt en gooi die warm mengsel oor die radyse. Laat afkoel en bottel
Heerlike se ek vir julle*Helena Kruger
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html


   

 


PIEKEL RADYSE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html
*eie resep Helena Kruger*
SOUS:
5 k Asyn
1k Water
2k Suiker
2t Sout
1/2 t Droe Dil
15 Peperkorrels
1 knoffelhuisie opgekerf





GROENTE:
 Radyse

BOTTELS:
Mosterd saad [geel]
METODE:
Kook jou SOUS vir 3min
Gooi 1t van die mosterdsaad onder in jou voorbereide bottels
Vul jou bottels[warm] met die rou gesnyde radyse en gooi jou sous bo-oor
Haal al die borreltjies uit met n sosatie stokkie en verseel dit warm en styf
Laat staan vir ongeveer 2weke voor gebruik*Helena Kruger*07/06/2016








PIEKEL RADYSE
Wynand Myburgh
My ma het vandag die radyse inleg. het die resepte soos bo geplaas gebruik, maar bietjie verander. Radys (wit radys, pink radys en pers (donker donker vuil pink)
Radyse met twister geklits nie skywe nie.
Sy het ook green peppercorn bygesit.
Sy het ook bietjie van sweetsour chilli ingesit inplaasvan gekapte brandrissie.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html








Quick Pickled Radishes


½ cup apple cider vinegar
½ cup water
3 tablespoons honey
3-4 garlic cloves crushed or sliced
4-5 peppercorns
Enough sliced radishes to fill a quart jar 10- 15 depending on size
Fill a quart jar with radish slices (didn’t I just say that?). 
In a sauce pan heat the vinegar, water, honey, garlic and peppercorns till almost boiling. 
Pour the hot liquid over the radishes.
By Cheryl of Cheryl's delights*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html



KERRIE BEETBLATJANG
2 kp Bruin asyn
3 kp suiker
6 kp gaar gerasperde beet
2 groot uie ekap
1 e Kerrie
1 t sout
3 eetl Maizena (gelykvol)
METODE:
Smelt suiker en asyn oor lae hitte
Bring tot kookpunt
Voeg beet en uie by
Prut vir 10min, voeg dan kerrie en sout by
Kook nog 5 min, en voeg aangemaakte maizena by.
Kook net op en bottel warm
Helena Kruger
Baie lekker beet resep!!Ek het dit gemaak en toe so n 1k. Sweet Chilli sous by gegooi..man se ek vir julle dit is lekker!!!♥ Helena
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html



BEET-SUURTJIES 
Dis heerlik saam met enige koue vleis, self saam met skaapboud of probeer dit saam met camembertkaas op ‘n burger.
4 kp geraserde beet
1 rooi ui gerasper
250ml gedoogte bosbessies
50ml balsemiekasyn
500ml suiker
20ml mostertsaad
2 steranyssade
METODE:
Plaas al die bestandele in ;n groot kastrol en roer stadig oor lae hitte totdat die suiker opgelos is. Bring dan tot kookpunt en laat prut dit vir sowat ‘n halfuur of totdat die beet sag en die vleistof effens ingedamp het. Bottel dit warm in voorbereide flesse en verseel. Bewaar dit in die yskas vir tot 2 maande nadat dit oopgemaak is.*Tuis Mrt 2011*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html



Wendy Colledge Lebanese
RAAP EN BEET PEKEL 
6-7 klein tot medium vars rape
3 klein Beets
2 ½ teelepel growwe sout
1 warm groen soetrissie, in skywe gesny
3 tender selderystingels, gekap
1 koppie warm water
1 ½ koppie natuurlike asyn
Aanwysings:
Skil die rape en die beet en sny hulle 1.5cm dik.
Plaas snye in 'n groot bak en meng dit met die sout. Laat sit vir 12
uur.
Sit skywe saam met die water wat uitgekom het in die pot saam met die warm rissie en seldery
Voeg die warm water en asy byn. As die vloeistof nie opvul tot bo nie, voeg meer asyn en water by.
Plaas die pot in 'n sonkolletjie in die huis, na 2 dae is die gepekelde raap gereed.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html




Sarel Swart
Beet Bladjang.
10 Groterige Beet. Dit maak omtrent 6 koppies gaar blokkies.
kook tot sag, trek skilletjie af, en sny in klein blokkies, en hou eenkant.
Kerf 3 uie nie te fyn nie, maar ook nie te grof nie.
Plaas Beet, uie en 250gram Sultanas in pot saam met
2 kop asyn
3 kop Suiker
Bring tot kookpunt
Voeg 3 EL kerriepoeier,

 1 T sout en
1/2 T Peper by.
Kook dit saam vir so 10 min.
Maak 45 ml Maizena aan met n bietjie water, voeg by, kook deur,
En bottel in Gesteriliseerde Flesse.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html



PEPERWORTEL
Peperwortel word nie verniet so genoem nie, jou oe traan so lekker wanneer jy daarmee werk, want dit het ‘n bytend skerp olie wat vinnig verdamp as jy daarmee werk. Werk dus buite daarmee. Dalk sal die outydse raad ook help, byt ‘n stukkie brood tussen jou tande vas en haal deur jou mond asem wanneer jy die peperwortel skil of rasper.
Was die peperwortel skoon af, skraap die bruin skil met ‘n skerp groentemes af en skil dit met ‘n groente skiller.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html



 


PEPERWORTELATJAR

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html

Was die peperwortel skoon af, skraap die bruin skil met ‘n skerp groentemes af en skil dit met ‘n groente skiller.
500ml grof gerasperde peperwortel
500ml wit asyn
30ml wit suiker
5ml sout.
Vermeng al die bestandele, bottel en verseel dit. Bewaar die atjar in die koelkas

.

 


 



PEPERWORTEL-EN-BEET-ATJAR
4 gaar middelslag bete
250ml gemaalde of gerasperde peperwortel
250ml bruin asyn
50ml wit suiker
5ml sout
Sjil die bete en rasper dit grof. Voeg die res van die bestandele by en roer tot goed gemeng. Bewaar in fles wat dig seel in die koelkas.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html

 
PEPERWORTELASYN 
Plaas ‘n stuk peperwortel in ‘n gesteriliseerde bottel. Voeg 500ml asyn by. Voeg ook ‘n bietjie pgesnyde, geskilde salotte by, indien verkies. Laat die mengsel 2 weke lank trek en skud die bottel af en toe.
*Lekker vir later*

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html

 
HORSERADISH SAUCE 
Use for hot or cold roast beef. Fresh horseradish
can be very hot, much hotter than the bottled variety,
that it can rather overpower the vinegar, so taste
a tiny shred to see if you need more vinegar.
Keep it at room temperature, until needed,
but it is best made the morning it is to be used.
Horseradish root - 2 tbsp, grated
White wine vinegar - 1 tbsp
Mustard - tsp
Salt - pinch
Sugar - pinch
Double cream - 4 tbsp
• Mix all the ingredients together in a bowl.
Helena 12/9/10
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html


BEETROOT & CABBAGE RELISH WITH HORSERADISH
This relish has got more kick than you might think.  The horseradish can be varied depending on whether you like it strong or mild.  Try adding a teaspoon of dry mustard as well.
900g beetroot
90g cabbage
56g horseradish
225g white sugar
570ml distilled malt vinegar (white)
1 teaspoon salt
1 teaspoon white pepper
Cook beetroot until tender, cool a little, peel ad cut into chunks.
Core and shred the cabbage finely, wash and drain well
Peel and grate the horseradish, put into a pan with the beetroot, cabbage and all the rest of the ingredients.  Mix well and gradually bring to the boil, stirring until the sugar has dissolved.  Reduce the heat and simmer for about 20min  until fairly thick but still moist.  Pot int dry, clean jars and cover.
*Val & Jon Harrison – Easy Preserves*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html





Sharon Cordier Kirsten .
BEETROOT SALAD
1.5 kg baby beetroot
2 onions sliced
500ml water
500ml vinegar
500ml sugar
2ml cloves
2ml ginger
1ml black pepper
salt
50ml maizena (mixed with vinegar)
Cook beetroot and slice
Heat the rest of the ingredients and when it boils add the beetroot. Simmer for 20 min. Add maizena. Allow to thicken and bottle
.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html

SKOONSUS DAWN SE GEBOTTELDE BEET
500ml (2k) asyn
750ml (3k) suiker
6x250ml (6k) gerasper of blokkies gaar beet
2 groot uie, fyn gekerf
15ml (1eetl) matige kerriepoeier
45ml (3eetl) mielieblom
5ml (1teel) sout
2.5ml (halwe teel) gemaalde gemmer
Verhit asyn en suiker oor lae hitte, roer tot suiker opgelos is. Voeg beet en uie by, prut vir 10 min. Meng res van bestanddele met 'n bietjie water en voeg by. Kook saam vir 5 min of net tot dik. Skep warm beet in gesteriliseerde bottels en verseël terwyl nog warm.
Heerlik en baie maklike jy sal nooit weer ander beet wil eet nie!
Geplaas deur Zelma Holt*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/beet-radyse-peperwortel.html

 

1 comment: