Monday 21 January 2013

ROL BROODJIE


 


ROL BROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/01/rol-broodjie.html


¾ pak deeg (ready made doug)
1 blikkie tamatie puree
250 g spekvleis
1 ui
375 ml gerasperde cheddarkaas
Metode:
Voorverhit oond tot 200°
Rol deeg uit
Smeer tamatie puree oor deeg
Braai spek en ui en smeer oor
Sprinkel kaas oor
Rol deeg in lengte op soos swiss rol
Plaas in gesmeerde broodpannetjie en laat rys eers bietjie voor bak
Bak half +/- 30 minute
Kan ook enige vulsel soos verkies gebruik
boerekos.* Annalizé Vermeulen *

No comments:

Post a Comment