Tuesday, 22 January 2013

CARROT JAM / WORTEL KONFYT


CARROT-JAM

21/7/12**Helena Chilli Kruger
En ja soos julle my al ken moet daar mos ook *CHILLIES *in wees=
Wortels>>Pynappel>>Gemmer>>Chillies***Whalla
en dit is baie lekker**21/7/12 Helena Chilli Kruger.

.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


Maré Nieuwoudt
CARROT-JAM
1 Lb carrots
1 Lb sugar
Juice of one orange
Juice of one lemon
Zest of one orange
Zest of one lemon
Preparation:
Peel the carrots and grate them .
Weigh the amount of grated carrots and do the same measure for sugar.
In a bowl combine grated carrots, sugar, lemon juice, orange juice, lemon zest, orange zest, marinate overnight.
Put the mixture in a heavy bottomed pot, bring to a boil and cook covered over low heat for 1h30 minutes.
Check for denseness by placing a drop of jam in a cold plate if it freezes right away, it's cooked.
Pour the hot jam into a sterilized jar, fill it to the brim, let cool, once the jam is cold, close the jar tightly.
Keep the pot of jam in a cool and dark place.
.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/wortelkonserf.html




WORTELKONSERF
750g grof gerasperde geskilde geelwortels
1 liter grof gerasperde geskilde pynappel
Paar knoetse gedroogde gemmerwortel
Paar stokkies pypkaneel
1 liter water
800g wit suiker
Bedek die wortels en pynappel afsondelik met soutwater en laat dit oor nag week.
Dreineer die wortels die volgende dag en stoom dit in baie min water tot sag.
Dreineer dit weer.
Dreneer ook die pynappel goed.
Kneus die gemmer en bind dit lossies saam met die pypkaneel toe in ;n stukkie moeselien of kaasdoek toe.
Verhit de wortels, pynappel, speseryesakkie, water en suiker stadig tot kookpunt en roer dit aan die begin totdat die suiker opgelos is. Prut die konserf totdat dit helder en deurskynend is, roer dit af en toe.
Verwyder die speserysakkie en gooi dit weg.
Skuim die konserf af,indien nodig, bottel dit warm en verseël dit dadelik. * Lekker vir later*

.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/01/wortelkonserf.html

No comments:

Post a Comment