Sunday 17 February 2013

BRIOCHE




FRANS SE SOET BRIOCHE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/brioche.html

Frans Odendaal
Meng kop melk wat effens lou is met 1/3 kop sagte botter , half kop suiker 4 eiers en 1 pakkie kitsgis en laat staan tot dit skuim(NB hou een van die eierwitte eenkant) Meng 6 kop koekmeel en 1 t sout , voeg die vloeistof by en knie tot elasties , smee
r met botter , maak toe en laat rys tot dubbel die hoeveelheid. Knie weer , rol stringe en vleg , plaas in gesmeerde panne en laat rys , verf eierwt wat met bietjie water gemeng is oor en bak by 160 grade tot goudbruin , so 35 tot 40 min , hou maar dop. Dis maar resepte wat ek aanpas en dis dieselfde basiese resep as vir die Cinnabons.




STEP - BY - STEP BRIOCHE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/brioche.html

2 tsp (1 sachet/7g) dried yeast
1/4 cup (60ml) warm milk
1/4 cup (55g) caster sugar
2 cups (300g) strong plain flour
1/4 tsp salt
3 eggs, lightly whisked
125g soft butter, cut into 2cm pieces
1 egg, lightly whisked, extra
2 tbs demarara sugar
Butter, extra, to serve
Strawberry or raspberry jam, to serve
Combine the flour, salt and remaining sugar in a large bowl and make a well in the centre. Pour yeast mixture and eggs into the well and stir until just combined. Turn on to a lightly floured surface. Knead for 5 minutes or until smooth.
Add 1-2 pieces of butter to the dough and knead until well incorporated. Gradually continue to add butter cubes, 2-3 at a time, and knead until well incorporated. Transfer to a large bowl and cover with plastic wrap. Set aside in a warm, draught-free place for 1 hour or until dough doubles in size.
Preheat oven to 200°C. Grease 8 small brioche pans. Use your fist to knock back the dough and knead for 2-3 minutes or until smooth. Divide into 8 even portions. Cut 1/4 of the dough off a portion. Roll dough into a smooth ball and place in a brioche pan. Roll reserved dough into a small ball and place on top of the dough ball. Push a bamboo skewer through the middle so they stick together. Repeat with remaining dough. Set aside in a warm, draught-free place for 30 minutes to rise.
Brush each brioche with extra egg and sprinkle with the demarara sugar. Bake in preheated oven for 15 minutes or until golden brown and cooked through. Serve warm or at room temperature with extra butter and jam, if desired.*Taste.co.*17/02/13



BRIOCHE:


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/brioche.html
[KOOKKUNS - foto Sebastian Fischer]
Hierdie is ’n klassieke Franse resep vir brioche.
Laat ’n koppie botter sag word by kamertemperatuur.
Verkrummel 8 g bakkersgis en meng dit met ’n eetlepel warm water.
Meng 15 g suiker, ’n knippie sout en 2 eetlepels koue melk.
Sif 250 g meel.
Maak ’n holte in die middel van die meel en gooi die gis en 1 eier in die holte.
Werk ’n bietjie meel by en meng.
Maak weer ’n holte en gooi die suikermengsel en nog ’n eier daarin.
Meng nou alles goed saam tot dit ’n gladde, elastiese deeg vorm.
Breek ⅓ van die deeg af en meng dit met die sagte botter.
Werk nou nog ⅓ van die deeg by en werk goed bymekaar.
Werk die laaste ⅓ by.
Plaas die deeg in ’n 2 liter houer en bedek met ’n doek.
Laat dit op ’n warm plek staan om te rys tot dit verdubbel het; ongeveer 3 ure.
Deel die deeg in drie dele.
Knie elke deel liggies en laat dit weer rys vir 3 ure.
Laat die deeg nou in ’n koel plek rus vir 3 ure.
Nou is die deeg reg om gevorm en gebak te word.
Die oondtemperatuur en baktyd sal wissel na gelang van die vorm en grootte van jou brioche. Oondtemperatuur sal wissel van 200ºC - 230ºC. Baktyd sal wissel van 15 minute tot 30 minute.

No comments:

Post a Comment