http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/koffie-koeke.html
6 eiers, geskei
1 ½ kop suiker
Klits gele en suiker saam tot romerig
3/4 kop warm water
3eetl kakao
3/4 kop olie
Los kakao in water op. Voeg olie by. Voeg by eiermengsel
1 ½ kop koekmeel
1tl sout
3tl bakpoeier
1tl vanilla
Voeg by bg mengsel
Klits eierwitte styf en vou in
Gooi in gesmeerde tertbak
Bak by 180 vir presies 35 minute
Gooi vlge warm stroop oor sodra uit oond kom:
2kop suiker
2kop water
1tl vanilla
2groot eetl koffiepoeier, kook stroop vir 5 minute
Laat afkoel na stroop oorgegooi is, smeer 1 blik carameltreat oor, dan geklopte orley whip en krummel flake oor....yummy
Elize Marais
KOFFIE BRANDEWYN MET KARAMEL BOLAAG.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/koffie-koeke.html
Die een bak ek in n oondbak.
250.ml suiker
4 ekstra groot eiers
Knippie sout
375.ml koekmeelblom
10ml bakpoeier
10.ml koffiepoeier
30.ml margarien
60.ml water
60.ml melk
5.ml vanielje geursel
Sous
500.ml water
210.ml suiker
30.ml koffiepoeier
50.ml brandewyn
5.ml vanielje geursel
Bolaag
1 blik karamel kondensmelk
1 pakkie karamel poeding (instant)
400 .ml koue melk
Verhit oond 180C....Klits eers suiker goed saam toe lig en dik totdat suiker opgelos is......sif sout , meel, bakpoeier , koffiepoeier saam en voeg by eiermengsel. Verhit margarien water en melk saam, voeg vanielje geursel by. Meng met die meelmengsel nou goed. Bak vir 30min.
Verhit nou die water, suiker, koffiepoeier toe kookpunt, voeg brandewyn en vanielje geursel by. Prik koek wanneer uit oond kom en gooi sous oor.
Laat goed afkoel. Maak jou karamel poeding aan en klits karamel kondensmelk by. Smeer op koek. Gooi lekker flake oor.
Rita Schellingerhout
SJOKOLADE/KOFFIE
KOEK MET STROOP:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/koffie-koeke.html
250ml koekmeel
2 Eetlp fyn koffie poeier
60ml kakao
125 kookwater
2 groot eiers
200ml suiker
60ml olie
10ml b/poeier
½ tlp sout
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/koffie-koeke.html
250ml koekmeel
2 Eetlp fyn koffie poeier
60ml kakao
125 kookwater
2 groot eiers
200ml suiker
60ml olie
10ml b/poeier
½ tlp sout
Metode:
Meng suiker,olie & eiers goed saam met elektriese
menger. Meng droe best saam. Voeg by eiermengsel & meng goed. Gooi
kookwater by & klits goed.
Verhit oond tot 180C. Smeer langwerpige pyrex bak & giet beslag egalig in. Bak vir 20-25min tot toetspen skoon uitkom. Haal uit & plaas bak op draadrak om af te koel.
STROOP:
Kook alles saam:
250ml water
60ml vanilla
200ml suiker
2 Eetlps koffie poeier.
Verhit oond tot 180C. Smeer langwerpige pyrex bak & giet beslag egalig in. Bak vir 20-25min tot toetspen skoon uitkom. Haal uit & plaas bak op draadrak om af te koel.
STROOP:
Kook alles saam:
250ml water
60ml vanilla
200ml suiker
2 Eetlps koffie poeier.
Bring net tot kookpunt tot suiker opgelos is. Giet oor
afgekoelde koek. Maak gaatjies in koek met vurk. Laat afkoel. Smeer laag
karamel oor of styfgeklopte room of altwee.
Sny in vierkante wanneer gereed vir opdien.
Sny in vierkante wanneer gereed vir opdien.
Rita Schellingerhout
Moira Botha Dyer
Hier is 'n maklike en heerlike Sjokolade/koffie koek: Ek maak hom enkel aan, ( die resep kan dubbel gemaak word afhangende van jou keuse)
Hier is 'n maklike en heerlike Sjokolade/koffie koek: Ek maak hom enkel aan, ( die resep kan dubbel gemaak word afhangende van jou keuse)
SJOKOLADE-KOFFIE- KOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/koffie-koeke.html
250ml meel
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/koffie-koeke.html
250ml meel
60 ml kakao
125ml kookwater
2 groot eiers
200ml suiker
60 ml olie
10ml b/poeier
halwe teelepel sout
1 tafellepel poeier
koffie.
Metode:
Sif meel, b/poeier
en sout saam.
Meng eiers, olie en suiker goed saam.
Meng kakao en koffie in kookwater (los deeglik
op) laat effens afkoel.
Meng eier mengsel en koffie mengsel om die
beurt by meelmengsel.
Meng goed. As nie dubbel gemaak het nie gooi
mengsel in gesmeerde of gespuite langwerpige pyrex bak, maak gelyk en stamp so
paar keer om borrels te verwyder.
Bak in voorverhitte
oond 180gr so 20-25min of tot gaar.
Haal uit en plaas
op rak. Maak sous aan terwyl koek bak.
Kook saam
250ml water
250ml water
15ml Vanilla
200 suiker totdat
suiker opgelos is.
Wanneer koek uitkom
giet kokende stroop eweredig oor koek en laat afkoel
Wanneer koek koel is smeer karamel eweredig oor en dan Orley Whip (of regte room as jy verkies). Heerlik!!!*28/2/13
Hannie Beetge
Wanneer koek koel is smeer karamel eweredig oor en dan Orley Whip (of regte room as jy verkies). Heerlik!!!*28/2/13
Hannie Beetge
Hi Magda, die is my resep wat ek al baie jare gebruik, en hoe langer die koek staan, hoe lekkerder word hy!!
SJOKOLADE KOEK MET CARAMEL EN ROOM TUSSENIN EN BO-OP!
250ml Kookwater.
Meng goed en plaas in yskas om af te koel!
4 Eiers geskei.
1 en 'n half koppies Suiker.
Klits gele eers en voeg suiker bietjies bietjies by!
Gooi 'n half koppie(125ml) kookolie by eier mengsel, die afgekoelde kakao en
1 t Vanilla essens by en meng goed deur!
450ml Koekmeel,
3t Bakpoeier en
knippie sout!
Meng in 'n bak en sit of whisk deur! Gooi die meelmengsel by die kakao mengsel en klits goed deur! Klits eierwitte tot sagte punte vorm en vou in deeg in!
Bak vir 25-30 minute in oond, 180 grade C! Die beste is om jou pan uit te le met waspapier en spuit met Spray n Cook!
Laat heeltemal koud word, plaas een laag op bord, smeer met Caramel, smeer ander laag ook met Caramel, maar op 'n ander bord of nog op die afkoel rakkie!
Klits 250ml room styf met bietjie suiker indien verkies!
Smeer helfte van die room op die 1ste laag op die bord, plaas dan die 2de laag bo-op en smeer die res van die room bo-op! Tik die room liggies met die agterkant van 'n lepel of met die platkant van 'n mes! Frummel Flake of Milo bo-oor, of koek glitter!
Plaas in yskas om die room te laat set! Geniet! Die koek kan vir tot net meer as 'n week in die yskas staan, en hoe langer hy staan, hoe lekkerder word hy!!! Altyd baie moist!sal vir jou 'n foto van die koek stuur! Dis devine, hoor!
No comments:
Post a Comment