Dit bly darem altyd so lekker**Helena
Steakhouse Creamed Spinach
Today I’m sharing my most favorite recipe for creamed spinach. A rich and creamy spinach dish that doesn’t use any cream! Just as tasty as the side dish served by fancy steakhouses..
I love serving this creamed spinach alongside grilled ribeye steak and mashed potatoes, but it’s quite flexible. I’d definitely eat it alongside roasted chicken, baked salmon, or a quinoa dish.*Bloemfontein Fynproewers 2014
CREAMED SPINACHhttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
4 tbsp Unsalted Butter
4 tbsp All-Purpose Flour
1 small Onion, finely diced
1 clove Garlic, finely diced
1 cup Milk
Salt & Pepper
Nutmeg
1 tbsp Unsalted Butter
350 b Baby Spinach, give or take a few
Instructions:
Melt 4 tbsp butter in a pot over medium heat. Sprinkle in flour and whisk to blend into a paste. Cook for 5 minutes, or until light golden in color. Mix in onion and garlic and cook for 1 minute. Whisk milk in slowly until combined. Let cook 5 minutes while the spinach is prepared.
To prepare spinach, melt 1 tbsp butter in a separate pot over medium heat. Add spinach by the handful and toss occasionally to coat. Cook until spinach for 4-5 minutes until wilted but not soggy – it should be bright green and the stems should still have a crunch to them. Remove from heat.
Season the sauce with salt, pepper and nutmeg to taste. Add spinach to the sauce, folding to combine.
Plate immediately or serve in a warmed dish. Enjoy!** boymeetsbowl**
ROOM SPINASIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
600 gram spinasie, gekap
2 medium uie, gekap
olie
250 ml melk
50 ml botter / margarien
50 ml koekmeel
250 ml cheddar of gruyere kaas
knippie neutmuskaat (nutmeg)
Garlic & herb seasoning
Swart peper
Metode:
Sorteer ui in so min olie as moontlik tot sag en lig bruin
Voeg spinasie by uie, bedek en prut oor lae hitte vir 5 min, roer af en toe
Verwyder deksel en prut vir +- 10 minute om mengsel droog te kry
Gooi mengsel in stainer om te dreinneer
Maak 'n witsous met melk, botter en koekmeel in mikrogolfoond
Voeg kaas en neutmuskaat by, meng spinasie en witsous en geur na smaak met garlic & herb seasoning en swart peper
As jy wil kan jy ook 'n paar stukkies fetakaas in sit"Kosmater"
ROOMSPINASIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
Louise Van Bosch
Ek het die lekkerste resep by my suster gekry. Jy vat shredded spinasie en braai vir 2 minute in regte botter. Dan vat jy houertjie room en knorr se witsous soppoeier en gooi dit daarby. Prut 'n klein rukkie. As jy wil kan jy feta bygooi, maar dit is heerlik netso en baie maklik. Moenie sout bygooi nie, omrede botter reeds sout is
SPINASIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
Sanchen Grobler
2 x bosse spinasie, goed afgespoel en gesnipper
1 x pakkie sampioensous
2 x uie fyn gekap 2 x eiers
1 x knoffelhuisies fyngemaak
1 x pakkie sampioensop
1 x pakkie bacon fyn gekap fetakaas
1 x blik tamatie en uie cheddar kaas
Metode:
Braai die uie en knoffel en bacon tot sag en die bacon bros in olie in die pan.
Voeg gekapte spinasie by en sit deksel op sodat die spinasie sag kan kook.
Voeg al die ander bestanddele by behalwe die kaas en die feta.
Skep lepelsvol van die spinasie in muffinpanne en plaas 'n blokkie feta en blokkie kaas bo-op elke hopie spinasie. Sit in vooraf verhitte oond en bak by 180 grade tot kaas smelt en verkleur.

GEROOMDE

Blansjeer 300g spinasie, stingels verwyder, tot sag.
Dreineer deeglik en kap taamlik rof.
Smelt 60g botter en soteer een middelslag ui en 125g knoppie sampioene in skuiwe gesny tot sag en die vloeistof verdamp. Sprinkel 15ml koekmeelblom oor en roer deur.
Voeg 175ml suurroom en 75ml melk by, bring sous tot kookpunt en prut tot verduk.
Voeg spinasie, gemaalde neutmuskaat, sout en varsgemaalde swart peper na smaak by en prut oor matige hitte tot deurwarm.
Vriendin "Minnie Mostert" 2001 Helena Kruger"

2x bosse spinasie goed afgespoel en gesnipper (harde stukke verwyder)
2x uie fyn gekap
1x knoffelhuisie fyn
1x pakkie bacon fyn gekap
1x blik tamatie en ui
1x pakkie sampioen sous
2 x eiers
1x pakkie sampioen sop
feta kaas
chedder kaas
Metode:
Braai die uie en knoffel en bacon tot sag en die bacon tot bros in olie in die pan
voeg gekapte spinasie by en sit deksel op sodat die spinasie sag kan stoom
voeg al die ander bestanddele by behalwe die kaas en die feta
skep lepelsvol van die spinasie in 'n muffin pan en plaas op elke hoppie 'n blokkie feta en 'n blokkie chedder kaas.
sit in 'n vooraf verhitte oond 180oc tot die kaas begin smelt en verkleur.
kan warm of koud bedien word."Benhet Nieuwenhuis"♥ 9/7/11

Trudie Brand
HEERLIKE SPINASIE TERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
Kook spinasie, aartappels en n ui tot sag, maak fyn met sout en peper en n klein stukkie botter, gooi n klein bietjie room by en meng deur klits 2 eiers appart en roer ook in die spinasie in skep in glasbak rasper kaas oor en bak vir so 20 min teen 180 grade tot gestol en kaas lekker gesmelt is. dit is baie lekker saam met braaivleis, of enige ander maaltyd met vleis vis of hoender
Esmerilda Hanekom
Baked Creamed Spinach recipe

Ingredients:
2 lb of fresh spinach.
1 ½ cups of hot milk.
1 cup of cheddar cheese, grated.
2 tablespoons of butter.
2 tablespoons of flour.
1 teaspoon of salt.
Pinch of pepper.
Pinch of nutmeg.
Preparation Instructions:
Trim and wash 2 lb of fresh spinach.
Place in a suitably-sized pot with water still on the leaves.
Cover; then cook only until wilted.
Allow to cool, then squeeze out the excess water.
In a saucepan, melt the butter; then add the flour.
Whisk and gently cook for 3-4 minutes.
Add the milk; then bring to a boil.
Add the salt and a pinch of pepper and nutmeg.
Cook for about 5-6 minutes.
Combine the sauce with the spinach and ½ cup of grated cheese.
Spoon into a baking dish, then top with the other ½ cup of grated cheddar.
Bake at 375°F (190°C) for 20 minutes.
Serve as desired.
Esmerilda Hanekom
Cheese Spinach Bake recipe

3 medium eggs, beaten.
20 oz of frozen chopped spinach.
4 oz of cheddar cheese, grated.
1 cup of cottage cheese.
¼ cup of butter, softened.
2 teaspoons of flour.
Salt and pepper.
Preparation Instructions:
Cook the spinach as directed on its packaging, then drain.
Mix the spinach, cottage cheese, cheddar, butter, eggs, flour, salt and pepper in a bowl and mix throughly.
Spoon into a greased baking dish and Bake at 350°F (175°C) for 50-60 minutes.
Esmerilda Hanekom
Creamed Spinach recipe

20 oz fresh spinach.
5 tablespoons of butter.
3 tablespoons of flour.
1 cup of hot milk.
2 tablespoons of salt.
2 tablespoons of pepper.
Preparation Instructions:
Wash spinach and discard stems. Chop the leaves. Melt 2 tablespoons butter in large saucepan, add spinach. Cover pot until spinach becomes limp. In a small saucepan melt 3 tablespoons butter and blend in the flour. Stir and cook for 2 minutes without colloring the flour. Whisk in 1 cup of hot milk. Season with salt and pepper and simmer until thikened. Pour the cream sauce into the spinach and blend togheter and simmer for about three more minutes.

SPINASIE IN SKILFERKORS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
1 ui gekap
15ml olie
1 kg spinasie gewas
250ml cheddar kaas gerasper
2 ronde skywe feta kaas gekrummel
3 eiers geskei
Bietjie neutmuskaat
Sout en vars gemaalde swartpeper
1 x 40g klaar bereide skilferkorsdeeg
Ekstra eiergeel om deeg mee te smeer.
Metode:
Soteer die ui tot sag in die olie. Sny alle harde gedeeltes uit die spinasieblare en sny in repe. Plaas spinasie in klein bietjie kokende water en roer deur tot spinasie net sag is. Dit sal sowat 3 min neem. Dreineer spinasie goed en druk alle vloeistof met jou hande uit. Laat afkoel. Voeg ui, cheddar, feta, geklitste eiergele en neutmuskaat by spinasie. Geur na smaak. Rol skilferkorsdeeg oop. Klits eierwitte tot styf en roer by spinasiemengsel. Skep vulsel in middel van deeg en vou een helfte deeg bo-oor vulsel, bestryk met water en vou die ander helfte bo-oor. Druk liggies vas. Vou kort ente binnetoe nadat jy dit ook met water bestryk het. Plaas in die yskas vir sowat 15min en bestryk met geklitste eiergeel. Bak in voorverhitte oond by 220°C vir 20min of tot ligbruin. Verlaag temp. tot 180°C en bak nog 10-15min. Sny in skywe en dien op. Heerlik warm of koud.
Variasie: Voeg geroosterde amandels by, of bros gebraaide spekvleis.*Rooi Rose Mei 1996*

SPINASIE BESPREKING
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
Helena Kruger
Hier is al die resepies wat ons Kosmaters vir my gestuur het !!!
Spinasie Stingels!!
Christina Stienie Breed
Ek dink ek het iewers gelees jy kook dit in soutwater dan is dit soos aspersies
Suzette Donadio Bubalo
Ek sny my deeglike skoon afgewaste blare en stingels in stukke en kook dit saam tot net sag. Dreineer as dit sag gekook is. Vir Roomspinasie. Maak n dunnerige witsous en voeg die warm spinasie by. Roer deur. Voeg sout, witpeper en n titseltjie fyn neutmuskaat.
Rene Wessels
ek kap die stingels met die hout vleis hammertjie, doop in ligte beslag soos vir vis , of eers doop in eier en dan meel. die meel spice ek met enige kruie wat naby is, en diepbraai
Carin Grewar Ferreira
le dit in melk vir halfuur in vrieskas voor in meel doop dan deepfry.
Helena Kruger
Daarsy Rene!!!! ek het dit nou in meel ,eier en meel gedruk voor ek jou resep gesien het en dit is heerlik maar ek sal dit volgende keer of netnou eers bietjie kap dit is vir my bietjie hard en ek het net Aromat oor gestrooi
Marcia van Heerden
Lena, jy kan dit in kleiner stukkies sny, dit kook tot sag. Draai dit dan in stukke ham toe, sprinkel gerasperde kaas bo-oor, druk dit in die oond tot die kaas gesmelt en so bietjie "crispy" is. Dit is baie lekker. -
Monika Steyl
Onthou so Februarie se afkorting Feb flour, egg, breadcrumbs
Kobie Coetzee Lochner de kock maak dit dat dit soos aspersies proe. Die resep is op ROER se webblad.
Rina Grobler
kosmaters, ek hou van weggooi groentes, lyk my ons gooi die beste weg en eet die slegte deel. Kan ook die Hurbert sqaush pampoen se skilletjie fyn kerf en soos goenboontjies kook met artappels e uie. Dit het 'n baie lekker peperagtige smaak. Maak net seker jy koop 'n jong pampoen met 'n sagte skil. 8/10/11
Helena Kruger
Ek krap rond in my Resepte en kom op dit af!!!Ons het dit mos verlede week bespreek!!
PASTA VAN SPINASIESTINGELS.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
Ons gooi gewoonlik die wit stingels van spinasie weg maar ons voorouers het in die maar jare niks weggegooi nie.
Die pasta resep is ontwikkel uit ‘n groente gereg uit.
Neem die stingels van 1 bossie Spinasie en sny fyn.
Braai die stingels nou saam met 2 gekapte uie en 250g Ontbytspek... of Hoenderborsies in bietjie botter.
Waneer amper gaar roer so ‘n lepel meelbom by en braai tot bottersous dik is.
Voeg nou of room of ‘n pakkie pastasous wat aangemaak is by.
Vinnig maar lekker ! N.S LEKKER NE!!!!!!
SPINASIE KOEVERTJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
*Posted on by chilliliefde*
Filo deeg
Gesmelte botter
Spinasie
Ricotta of Feta Kaas
Sout en Peper
Metode
1. Kook die spinasie gaar (nie meer as 3minute nie)
2. Meng die gaar spinasie met die ricotta of feta kaas (die verhouding is omtrent ½ kaas van die gaar spinasie) Jykanlekker baie peper byvoeg, maar wees versigtig want die kaas is alreeds relatief sout-agtig…
3. Sny reghoekige blokkies met die filo deeg (omtrent 15cm x 5cm) smeer elke velletjie deeg met gesmelte botter or margarien. Plaas twee velletjies bo-op mekaar, en dan nog twee dwars oor (soos om ‘n kruis te vorm) Sien die prentjie hieronder
4. Plaas die spinasie vulsel in die middle en vou die koevertjies toe
5. Smeer ‘n laaste lagie gesmelte botter of margarine
6. Pak op ‘n gesmeerde bakplaat en bak in die oond vir 15minute op 180°C*28/2/13 +Foto
Classic Creamed Spinach
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
(serves 6)
Two Packets of Spinach (300g each), meticulously washed under running water to remove every speck of sand and grit. Wash the spinach even if the packet says “washed and ready to use”.
2 Cups of Water
Pinch of Salt
1 Tablespoon of butter
4 Heaped Tablespoons of Flour
Four twists of freshly ground Black Pepper
Pinch of Fine Nutmeg
1ml Ina Paarman Green Onion Seasoning
2ml Aromat
200ml Milk
50ml Cream or Sour Cream
To steam the spinach:
1) Remove very large thick stalks (if any) from spinach with a small sharp knife. Place the first bag of washed spinach in a steaming basket or steel strainer, add a pinch of salt. Place the two cups of water in a saucepan and bring to the boil. Place steaming basket or strainer with spinach in on top of saucepan. Steam for 6 minutes and remove from the heat. Repeat with the second bag of spinach. Pour the steaming water in saucepan in a cup to measure 250ml and set aside.
2) Place the steamed spinach on a chopping board or large plate. Chop roughly with a sharp knife or mezzaluna (half moon shaped herb cutter).
3) Using the same saucepan, melt butter over medium heat. Remove from heat. Add flour, seasonings and the reserved steaming water. Use your balloon whisk. Stir to form a roux. (The French la-di-da word for a paste of butter, flour and liquid). Back to the stove and increase heat to medium-high. Add the milk & cream stirring all the time as sauce thickens. Remove from heat and add chopped spinach. Mix lightly with a spoon. Taste to check if it needs more Aromat. Adjust seasoning if necessary.
Serve with roast meats, chicken or potatoes. Also very good served with steamed fish. Also delicious served on toast with egg. Learn to Cook with Louise
SPINASIE MOLSHOPE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
2 uie, in ringe gesny olie
2x300g bossies spinasie, goed afgespoel 3-4 tamaties, ontvel, in stukke
sout en peper na smaak knippie neutmuskaat
knippie suiker 4-6 aartappels
30ml botter 2 eiers geklits
250ml gerasperde Cheddarkaas
Voorverhit die oond tot 180C. Smeer ‘n oondvaste bak. Soteer die ui in ‘n bietjie olie tot sag. Stroop die spinasie van die stingels en sny die blaargedeeltes dan in repies. Soteer saam met die ui in die olie tot sag. Voeg die tamatie by en prut tot die tamatie sag is. Geur na smaak met sout en peper asook met neutmuskaat en suiker. Skep in die oondvaste bak. Kook die aartappels tot sag, trek die velletjies af en druk goed fyn met ‘n aartappeldrukker. Voeg die botter, geklitste eiers asook driekwart van die gerasperde kaas by en meng goed. Geur met sout en peper indien nodig asook met ‘n knippie neutmuskaat. Skep bolle van die aartappelmengsel op die spinasie en sprinkel die orige kaas oor. Bak sowat 20-30 minute lank tot die gereg lekker warm en die kaas gesmelt is.*Johan van Lelyveld

SPINASIE EN TAMATIE RYS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
25ml olyf olie
1 ui fyn gekap
5ml knoffel, fyn gekap
5ml knoffel, fyn gekap
750ml hoender aftreksel
25ml tamatie puree
25ml tamatie puree
250ml tamaties, gekap
125ml fyngekapte spinasie
125ml fyngekapte spinasie
250ml rys
Verhit die olie in pan. Voeg die ui by en braai tot sag. Voeg knoffel saam en braai vir nog 2 minute. Voeg al die ander bestanddele by. Verminder hitte sit deksel op. Prut vir 25 tot 30 minute totdat rys sag is en meeste vloeistof weg is. Bedien warm.

GEBAKTE ROOMSPINASIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
1,3kg vars spinasie, die dik, wit ribgedeeltes verwyder
3 eiers
500ml room
500ml room
100g parmesaankaas, gerasper
2,5ml gerasperde neutmuskaat
2,5ml gerasperde neutmuskaat
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
Voorverhit die oond tot 180C. Was die spinasie en stoom dit net met die druppels wat daaraan kleef tot sag en verlep. Dreineer, druk die oortollige vloeistof met die hande uit en kap dit rofweg fyner. Klits die eiers en room en gooi die parmesaankaas, neutmuskaat en geurmiddels by. Wees versigtig met die sout omdat die kaas ook sout bevat. Gooi die roommengsel by die spinasie en roer dit deur. Giet die mengsel in 'n medium gesmeerde oondbak van sowat 5 cm diep en bak die spinasie in die boonste helfte van 'n voorverhitte oond vir 30 minute of totdat die bokant bros en goudbruin is. Die middel moet romerig wees. Lewer 6 porsies. Sit dit voor as bygereg.
SPINASIE KAASKOEK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
KORS:
70ml botter gesmelt

250ml Bacon Kips koekies, fyngemaak
VULSEL:
2 bosse spinasie, skoongemaak, gekap, gaar gestoom

3 repies spekvleis, grof gekap
1 middelslag ui, fyn gekap
1 middelslag ui, fyn gekap
250g geroomde maaskaas
350ml suurroom
350ml suurroom
4 ekstra-groot eiers, geklits
125g fetakaas parmesaankaas
Voorverhit die oond tot 150C en smeer ‘n 20cm-losboomkoekpan met botter of bespuit met kleefwerende kossproei. Meng die botter en koekiekrummels goed en druk op die bodem en effens teen die kante van die voorbereide koekpan vas. Hou eenkant. Dreineer die gestoomde spinasie goed en druk dan in jou vuis droog om van alle vloeistof ontslae te raak. Braai die spek tot halfgaar, voeg die uie by en braai tot die uie sag en geurig is. Klits die maaskaas, suurroom en eiers goed saam. Roer die spek en uiemångsel asook die spinasie by. Roer die fetakaas in en giet in die voorbereide kors. Bak 1¼ uur lank tot ferm en goudbruin. Sprinkel ‘n bietjie parmesaankaas oor en laat staan vir omtrent 30 minute om stewig te raak. Bedien louwarm of teen kamertemperatuur.
SPINASIE ONDER DIE KOMBERS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
750 ml vars spinasie, gekap

1 knoffelhuisie, gekneus
37,5 ml botter
37,5 ml botter
37,5 ml koekmeelblom
sout en varsgemaalde peper na smaak
sout en varsgemaalde peper na smaak
2 ml neutmuskaat, gerasper
250 ml melk
250 ml melk
125ml cheddarkaas, gerasper
4 eiers, geskei.
Voorverhit oond tot 180C. Plaas die spinasie en knoffel in 'n gesmeerde oondskottel. Smelt botter. Voeg koekmeelblom en geurmiddels by en roer tot glad. Roer die melk geleidelik by en verhit tot verdik. Voeg die kaas by en roer die kaassous totdat die kaas gesmelt het. Klits die eiergele deeglik en voeg warm kaassous stadig by terwyl geroer word. Klits eierwitte tot 'n sagte punt vorm en vou dit in by kaassous. Gooi die kaassous oor die groente en bak vir 40-50 minunte in voorverhitte oond tot goudbruin. Sit warm voor.
SPINASIESLAAI MET SPEKVLEIS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
4 repe spekvleis, gebraai en gekap

1 ui, gekap
kaas, in blokkies
kaas, in blokkies
1 bossie spinasie, gewas en gedroog
4 stukke fetakaas
4 stukke fetakaas
12,5 ml suurlemoensap
50 ml water
50 ml water
125 ml mayonnaise
50 ml olie
Meng die spek, ui, kaas, feta en spinasie. Versap die suurlemoensap water, mayonnaise en olie saam en gooi oor slaai.
SPINASIEGEREG MET MAASKAAS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
500g spinasie

2 uie
125g spek
125g spek
125g sampioene
knoffel
knoffel
15ml pietersielie
sout en swartpeper
sout en swartpeper
125g fetakaas
250g gladde maaskaas
Was en dreineer die spinasie en soteer dan die uie, spek, sampioene en knoffel. Voeg die spinasie geleidelik by en braai tot sag. Roer die pietersielie, sout en peper by. Skep uit die pan, voeg die feta en maaskaas by en roer goed deur.
LIPLEKKER SPINASIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
1 groot bossie vars spinasie

250g spekvleis (opgekap)
50ml botter
50ml botter
12.5ml vrugteblatjang
1 groot ui gekap
1 groot ui gekap
sout en peper na smaak
'n knypie fyn muskaatneut
'n knypie fyn muskaatneut
250g gekookte noedels van jou keuse
500 ml suurroom
500 ml suurroom
3 eiers goed geklits
3 tamaties in skywe gesny
3 tamaties in skywe gesny
250ml gerasperde kaas
30ml gekapte pietersielie
Druk spinasie droog en plaas in mengbak. Braai ui liggies in botter tot sag en voeg spekvleis by. Braai liggies tot net gaar. Voeg spinasie en vrugteblatjang by en braai nog 5 minute. Geur met sout, peper en neut. Skep by gekookte noedels en meng goed. Klits suurroom en eiers saam en voeg by noedelmengsel. Meng die meeste van die kaas in en hou klein bietjie oor om bo-op te strooi. Skep in gesmeerde oondvaste bak en versier met tamatieskywe. Meng oorblywende kaas en pietersielie en sprinkel oor. Bak teen 180 C vir 25 minute.
SPINASIE MET OLYFOLIE EN SUURLEMOENSAP http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
1kg vars spinasie, gewas

45ml olyfolie
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak
sap van 'n halwe suurlemoen
parmesaankaas of amandelvlokkies (opsioneel)
Sny die dik, wit ribgedeeltes uit die spinasie, maar moenie dit weggooi nie. Sny die ribstukke in skyfies en kap die spinasieblare rofweg. Verhit die olyfolie in 'n groot kastrol. Soteer die wit ribgedeeltes in olyfolie oor matige hitte tot sag. Gooi die spinasieblare by en roerbraai dit totdat die blare netnet begin sag word. Verwyder die kastrol van die hitte, geur die mengsel met sout en swart-peper en roer deur. Druk die suurlemoensap oor die spinasie uit en roer dit deur. Sit voor. Gee die gereg ekstra byt deur varsgerasperde parmesaankaas of geroosterde amandelvlokkies oor te strooi.
SPINASIE LEKKERTE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
1 bos vars spinasie gewas en gekap

2 uie gekap
1 pak vars sampioene
1 pak vars sampioene
5ml swartpeper
5ml sout
5ml sout
250g gesnippede spekvleis
250ml melk
250ml melk
10ml mielieblom
2 eiers geklits
2 eiers geklits
250 ml kaas
Voorverhit oond tot 180C. Braai die spek tot bros, voeg die uie by en braai tot bruin. Voeg die sampioene en spinasie by en roerbraai vir 5 minute. Meng die mielieblom, sout, peper, melk en eiers goed en voeg by. Plaas in gesmeerde glasbak, sprinkel kaas bo-oor en bak vir 20 minute.
Melinda Needham
Vars Spinasie Resep.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/spinasie-geregte.html
Weet nie wie dit ken. . Maar ek maak dit Al 7 jaar en amal eet hul vingers af. Gaan lekke saam braai of as jy een ding extra maak* baie vullend*
Spinasie 2 X pakke of vars
Room 250 ml
Feta kaas plain 1 ring fyn gemaak
Cheddar kaas redelik baie nie te veel. Ek vat altyd n gewone blokrasper en Los oor vir Bo op *
Kips Koekies spring onion flavour 1x boks Is vir 4 mense *
Kook Spinasie tot sag en reg, drain Dan gooi in meng bak saam vars room Dan meng al die bo genoemde bestanddele saam lat gelyk in oond bak le. gooi laaste cheddar Bo sit in oond op 80 grade net lat kaas smelt en als is warm. . Bedien en se Wat jul dink* ek is mal hie oor julle kan n deeg vat en n pastei ook maak. geniet*

No comments:
Post a Comment