DOPPIES
TERTDOPPIEShttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
230g (250ml) botter /magarien
200g (250ml) witsuiker
2 groot eiers, geklits
525g (4X250ml) Koekmeelblom
10ml Kremetart
2 ml sout
5 ml Koeksoda
25 ml Melk
Metode:
Verroom die smeer en suiker saam.
Voeg die eiers by en meng goed.
Sif die meel, kremetart en sout saam. Voeg dit by die eiermengsel. Meng die koeksoda en melk en voeg dit ook by die eiermengsel.
Meng alles saam tot ‘n stywe deeg. Bedek die deeg en laat dit ‘n rukkie staan.
Rol die deeg ongeveer 3 mm dun op ‘n meelbestrooide deegplank uit.
Druk sirkels met ‘n koekiedrukker uit, lig die sirkels met ‘n slaplemmes op en plaas dit in die holtes van kolwyntjiepannetjies wat met kleefwerende kossproei bespuit is.
Plaas ‘n stukkie waspapier in elke rou doppie en vul dit met droeboontjies.

Bak die doppies ongeveer 7 minute in ‘n voorverhitte oond by 200 grade C(400 grade F).
Verwyder die boontjies en papier en bak die doppies ‘n verdere 3 minute of totdat hulle ‘n ligte goudkleur is.
Haal die doppies versigtig uit die pannetjies en laat hulle op ‘n draadrak afkoel. Bewaar hulle in ‘n lugdigte houer.
Bron: Huisgenoot Wenresepte 3
SOETKORS TERT DOPPIES OM TE BĒRE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
(Lewer 84 doppies – krimp glad nie)
500g meelblom (4kp)
250ml suiker
15,5ml vlapoeier
5ml sout
250g maragrien
15ml bakpoeier (afgeskraap)
2 eiers
Room suiker, margarine en eiers. Meng droë bestandele met vingerspunte in bottermengsel in. Rol uit tussen twee lae plastiek wat met meel bestrooi is anders sal die deeg aan die roller vassit. Druk af, smeer kolwyntjiepanne, plaas afgedrukte deeg daarin. Prik bodem met vurk. Bak vir ongeveer 15min by 180°C tot ligbruin. Kan lank in lugdigte houer gebêre word. * Watertand Wenners*
TERT DOPPIES VIR SOET EN SOUT VULSELS

750ml koekmeel
10ml bakpoeier
2 ml sout
50ml suiker
2 eiers geklits
250g yskoue botter grof gerasper
Sif droe bestanddele saam. Vryf botter liggies in met vingerpunte tot dat dit soos mieliemeel lyk. Voeg geklitste eiers en meng tot ‘n deeg vorm. Bedek met klam vadoek en laat staan vir ‘n halfuur. Rol deeg uit op meel bestrooide oppervlakte.
Druk sirkels van ongeveer 6-7cm uit en plaas in kolwyntjie panne. Prik boom van elke sirkel met ‘n vurk. Bak 10min tot ligbruin by 190°C. Lewer ongeveer 9 dosyn doppies.
Dalene Brits
MELKTERTDOPPIES

250g Botter
3 k Koekmeel
1k Suiker
2 tlp Bakpoeier
2 Eiers
½ tlp Sout
Klits botter, suiker en eiers tot room.
Sif droë bestanddele en meng met eiermengsel.
Bak 10 – 12 min by 180°C.
Vervang suiker met kaas of kaaspoeier vir sout
Helena Kruger
TERTDOPPIES

1 kop koekmeel.
1ml sout.
115gr botter en
125 ml roomkaas.
Sif meel en sout saam. Sny botter met mes in. Voeg roomkaas by en meng tot stywe deeg. Draai in kleefplastiek toe en verkoel in yskas vir 30 min. Rol dan deeg dun uit en voer gesmeerde kolwyntjiepan uit. Prik kors van tertjies en bak 10-12 min by 200. Kosmater Junie 2010 ♥ .
Carol Elliott Claassen
TERT DOPPIES

750ml koekmeel.
50ml suiker.
10ml bakpoeier.
250g yskoue botter, grof gerasper.
2ml sout.
2 eiers geklits.
Sif droeë bestanddele saam. Vryf botter liggies met vingertoppe daarin dat dit soos mieliemeel lyk. Voeg eiers by en meng tot ‘n deeg. Bedek nou met ‘n klam vadoek en laat vir ‘n halfuur staan. Rol deeg uit op ‘n meel bestrooide plank.
Drul sirkels 6-7cm in deursnee uit of na gelang van kolwyntjiepanne en plaas in panne. Hoef panne nie te smeer nie. Prik bome met ‘n vurk. Bak 10min tot ligbruin in ‘n voorverhitte oond by 190° C. Lewer sowat 9 dosyn klein doppies. Junie 2010 ♥.
Maré Nieuwoudt

Hilda Dates Steyn
TERT DOPPIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
20 - 25 DOSYN DOPPIES!
8 kp meel
1 ½ kp suiker
500g botter
1 tl sout
8 tl bakpoeier
4 eiers
Klits die botter en suiker goed en voeg eiers een by een by, dan die meel en bakpoeier.
Dit moet nie 'n te stywe deeg wees nie.
Rol uit , gebruik deegdrukkertjie om die deeg sirkeltjies netjies in kolwyn pannetjies te vorm, en bak blind, so 180gradeC 10 min. is genoeg want hulle is dun en klein.
Vul met jou gunsteling vulsel soos nodig.
Melktertpap, vla, en karamel kondensmelk bly treffers.
Doppies gevul met Karamel kondensmelk en pofrys is 'n kinder treffer

DOPPIE RESEP PLUS SOET & SOUT VULSELShttp://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
750ml meel
5ml bakpoeier
3ml sout
250gr botter
2 eiers
15ml suiker
Sif droë bestanddele saam. Vryf botter in. Klits eier en suiker tot skuim. Voeg by droë bestandele en meng goed tot stywe deeg
Rol uit – nie te dun. Druk met koekievorm ‘n ronde sirkeltjie uit.
Gebruik kolwyntjie pannetjies, en druk degie in pannetjie. Jy hoef nie jou pannetjies te smeer nie. Bak 8-10 min by 190⁰C.
Petra Pretorius
Doppies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
Ma se handgeskrewe resepte boek
1k Botter
3k Meel
1k Suiker
2t Bakpoeier
2 Eiers
1/2 t Sout
Metode:
Room botter en suiker en voeg eiers geleidelik by en klits tot romerig. Sif droë bestanddele bymekaar. Meng roommengsel en droë bestanddele saam. Maak balletjies en druk in kolwyntjie pannetjie (kleintjies) en maak holte met jou duim. Kan albasters of rosyntjies in die holtes sit om te voorkom dat dit "toe" bak. 180gradeC vir so 15min.

VULSEL VIR DOPPIESSOUTVULSELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
Salm vulsel:
1 blikkie pienk salm
2 eetl sandwichspread
2 eetl mayonaise
sout en peper
Meng alles en skep in doppies
Komkommer vulsel:
1 gerasperde komkommer (gedreineer)
1 fyn gedrukte eier
1 eetl mayonaise
sout en peper
Meng alles goed en skep in doppies
Polonie vulsel:
1 k fyn gerasperde polonie
1 fyngedrukte eier
1 eetl mayonaise
sout en peper
Maaskaas/ham vulsel:
125g ham (fyn gerasper)
100ml mayonaise
1 houertjie maaskaas
30ml pietersielie gekap
30ml agurkies gekap
30ml ui gekap
sout en rooipeper
Meng alles goed skep in doppies en gooi paprika bo-oor.
Hoender/ham vulsel:
1 pakkie cream of mushroom sop
50ml meel
50ml melkpoeier
750ml water
100gr ham gekap
30 ml agurkies gekap
sout en rooipeper
Meng droë bestandele in ‘n pot voeg water by en kook tot dik en gladde mengsel
Laat prut vir so 5 minute – Voeg ham en agurkies by meng en laat afkoel.
Gooi sout en peper by en skep in doppies.
SOUTHAPPIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
6 hard gekookte eiers fyn gedruk
250ml gerasperde kaas
10ml aangemaakte mostert
15ml worcestersous
30ml mayonnaise
15ml tamatiesous
15ml bladjang
Sout en peper
Room, styf geklop
Biltong, gerasper
Meng alles baie goed saam, buiten die room en biltong. Vul die doppies met die vulsel, skep styf geklopte room bo-op en strooi bietjie biltong bo-oor..
HOENDERPASTEITJIES

2 eetl botter
2 eetl meelblom
½ teel sout
1 kp hoenderaftreksel of melk
Knippie rooipeper
1 kp koue gaar hoendervleisblokkies
Smelt botter in kastrol, Roer meelblom in. Voeg vleissous by, gooi kruie by na smaak en kook goed deur. Gooi hoender by, kook 5 min. Vul doppies met mengsel. Kan net so bedien word of Strooi bietjie kaas bo-oor en sit doppies net voor opdien vir paar minute teen 180°C in die oond sodat die kaas kan smelt, bedien warm..
1 k cremora
¼ k kookwater
Meng bogenoemde en voeg by
½ blikkie kondensmelk en ¼ k suurlemoensap
Lemon curd:
2 eetl botter
1kop suiker
2 eiers
2 suurlemoene – skil gerasper en sap uitgedruk
Smelt suiker en botter, voeg suiker en suurlemoensap en skil by
Klits eiers en GOOI WARM MENGSEL by eiers.
Laat prut en roer die heeltyd tot dik. Koel af en sit in doppies.
Dadel vulsel:

SOETVULSELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
Cremora vulsel:1 k cremora

1 blik kondensmelk
250gr dadels (fyn gesnipper)
400ml klapper
Meng alles goed en skep in doppies.
Kondensmelk vulsel:

1 blikkie caramel treat
Peppermint sjokolade (gerasper)
Styfgeklopte room
Gesnipperde kersie
Skep ½ teelepel sjokolade onder in bakkie, dan kondensmelk, dan geklopte room en kersie bo-op.
MELKTERTJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
lewer 60
1 liter melk
12,5 margarien
3 groot eiers
1,5ml sout
250ml suiker
18.75ml meelblom
18.75ml mielieblom
12,5 vlapoeier
5ml vanilla
Kook die melk en margarine saam. Klits die eiers, sout, suiker en vanilla saam. Sif die meelblom, mielieblom en vlapoeier saam. Voeg die meelmengsel by die eiermengsel en klits goed totdat al die klontjies opgelos is. Roer bietjie van die melkmengsel by de eiermengsel. Roer dan geleidelik by die kookmelk in die pot. Roer tot vulsel verdik. Verwyder van die hitte, sit deksel op en laat staan vir 1 min. Laat afkoel en plaas in yskas tot koud. Spuit of skep melktertpap in doppies, strooi pypkaneel met ‘n siffie bo-oor. *Watertand wenners* .
LEMON CURD

3 eiergele
200ml suiker
70g botter (75ml)
5ml suurlemoenskil gerasper
75ml suurlemoensap
Knippie sout
Meng al die bestanddele en verhit omtrent 10 min. lank oor kookwater totdat die mengsel dik en gaar is. Skep in doppies. .
SUURLEMOENTERTJIES

125ml suurlemoensap
1 suurlemoen se skil
1 blik kondensmelk
2 eiers geskei
Knippie sout
75ml suiker
Klits eiergele en voeg by kondensmelk. Voeg suurlemoensap en gerasperde skil by en meng goed. Vul die tert doppies half vol. Klits wit van eiers styf en voeg suiker bietjie vir bietjie by en klits goed na elke byvoeging. Skep bo-op elke doppie bietjie en bak by 140°C tot effens goudbruin. .

Melktert vulsel:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
3 eetl meel
4kop melk
½ k suiker
1 teel vanilje
3 eetl maizina
4 eiers
1 eetl botter en knippie sout
4kop melk
½ k suiker
1 teel vanilje
3 eetl maizina
4 eiers
1 eetl botter en knippie sout
Meng maizena en meel met bietjie v/d melk
Klits eiergele goed en klits die suiker by, voeg vanilje en sout by
Verhit melk tot kookpunt en roer meelmengsel mengsel by.
Kook tot gaar.
Roer nou die eiermengsel in en laat stadig opkook. Haal af van hitte en roer botter in.
Klits eierwitte tot styf en vou in. Gooi in doppies en strooi kaneelsuiker bo-oor.
Klits eiergele goed en klits die suiker by, voeg vanilje en sout by
Verhit melk tot kookpunt en roer meelmengsel mengsel by.
Kook tot gaar.
Roer nou die eiermengsel in en laat stadig opkook. Haal af van hitte en roer botter in.
Klits eierwitte tot styf en vou in. Gooi in doppies en strooi kaneelsuiker bo-oor.
LEMON CURD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
3 eiergele
200ml suiker
70g botter (75ml)
5ml suurlemoenskil gerasper
75ml suurlemoensap
Knippie sout
Meng al die bestanddele en verhit omtrent 10 min. lank oor kookwater totdat die mengsel dik en gaar is. Skep in doppies. .
SUURLEMOENTERTJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
125ml suurlemoensap
1 suurlemoen se skil
1 blik kondensmelk
2 eiers geskei
Knippie sout
75ml suiker
Klits eiergele en voeg by kondensmelk. Voeg suurlemoensap en gerasperde skil by en meng goed. Vul die tert doppies half vol. Klits wit van eiers styf en voeg suiker bietjie vir bietjie by en klits goed na elke byvoeging. Skep bo-op elke doppie bietjie en bak by 140°C tot effens goudbruin. .
Pynappel vulsel:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
1 pynappel (gerasper)
1 teel botter
2 eiers
½ k suiker
½ k water
4 teel vlapoeier
Kook pynappel water en suiker tot gaar. Klits eiergele en roer vlapoeier by – voeg by pynappel.
Kook tot gaar.
Haal van stoof af.
Klits eierwitte tot styf en vou in by mengsel.
Moenie mengsel weer kook nie, skep direk in doppies./HOE MAAK EK.
GEKRUMMELDE SAMPIOENE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
Dompel sampioene in meel, geklitste eiers en dan in die broodkrummels.
Braai in diep-olie tot goudbruin. Dreineer op kombuispapier.
Plaas die gekrummelde sampioene in die yskas vir minstens 30 minute voordat dit gebraai word. Dit sal help dat die krummels nie so maklik afval in die olie nie.Helena 17/12/10 Helena Kruger

Amanda Stevens -Syfert
Dip die mushrooms in n gerklitste eier en bedek dit met broodkrummels (winkel) wat gegeur is met sout.
Diepbraai jou mushrooms tot die broodkrummels goudbruin is (5 na7 min) in kook olie.
Haal uit en sit op handdoekpapier om olie te absorbeer.
Sit dit voor met sweet chilly sous..
Bruismeel Tertkors

2 e sagte margarien
2 eiers
2 e suiker
Meng alles baie goed.
Roer 4 hoogvol e bruismeel en 1 t sout by.
Smeer in ‘n gesmeerde tertbord.
(Genoeg vir 1 groot of 2 klein tertborde).
Helena Kruger
KORS VIR KOLWYNTJIES

1k melk
1k bruismeel
1k mayonnaise
Meng saam bak vir 30min op 180°C Gooi onder in gesmeerde kolwyntjie plaas vulsel op en gooi weer n bietjie bo-op en bak dan kan teen die einde van jou baktyd miskien bietjie kaas oorgooi Helena baie lekker!!!12/5/11 .
SUIKERMIELIEPASTEIKORS

1k suikermielies
3/4k melk
2 eiers
2e mielieblom
2e botter
2t bakpoeier
sout
Meng alles en skep bo-oor maalvlies Nicoleen!!!Feb 2005!!!!.
Helena Kruger
RYS - KORS

Kors:
2 eiers 125 ml melk
12,5 ml gesmelte botter
125 ml gaar rys
125 ml meelblom
5 ml bakpoeier
125 ml gerasperde kaas
Klits die eiers goed en voeg die melk by. Voeg botter en rys by. Sif meelblom en bak poeier by en skep bo-oor vleismengel in oondskottel. Strooi kaas oor en bak vir 1 uur by 180ºC Helena 12/10 .
Helena Kruger
KORS

1 eier
125 ml olie
125 ml melk
1 k meel
2 t bakpoeier
2 ml sout
Klits eier, olie en melk saam. Roer meelmengsel by en skep beslag bo op vleis. Bak vir 30 min tot goudbruin. 180*C HELENA 12/10 ♥.
Dalene Brits
SMEERKORS

1/2 k Bruismeel;
1 Eier;
1 eetl Suiker;
1 eetl Sagte Botter;
knippie sout.
Meng alles saam tot smeerbare deeg Smeer met lepel in pan. Smeer dun want dit rys baie. Genoeg vir 3 foeliepanne.
Helena Kruger
VINNIGE KORS

250 ml koekmeel
5 ml bakpoeier
2 ml sout
75 ml kookwater
60 ml olie
Meng die bestanddele met ‘n vurk, totdat dit ‘n bol vorm.
Druk met jou hand die deeg in n viekantige bak vas. Plaas eenkant.
Maak jou vulsel. Helena 12.10 ♥.
KRUIE - KORS

2 1/2 kp koekmeel
5ml sout
20ml bakpoeier
250ml cheddar kaas geraasper
30ml pietersielie gekap
160ml olie
250ml melk
3ml suurlemoensap
2 ekstra groot eiers
Metode:
Meng die koemeel, sout en bakpoeier.
Voeg kaas en pietersielie by.
Klits die olie, melk, sap en eiers saam.
Meng met meelmengsel.
Skep lepels vol oor vleis en bak vir sowat 30 min by 200 grade tot gaar en mooi goud bruin. Biedien dadelik..
Joey Badenhorst Lotter
SODAWATERKORS

500g flour
1 ml salt
500g margarin
250 g sodawater
5 ml cream of tartare
Method
1. Rub the margarine in the flour,salt and cream of tartare
2. Handle with care
3. Add the sodawater to the flour mixture
4 Leave in fridge for 1 hour
5. Roll out, and you can bake.
Helena Kruger
BROSKORSDEEG

500ml koekmeel
Knippie sout
190g Botter
15ml Strooisuiker
1 Eiergeel
75ml Yswater
5ml Suurlemoensap
Metode:
Sif meel en sout saam. Vryf botter met jou vingerpunte by die meel in tot dit soos broodkrummels lyk en voeg die suiker by. Klits eiergeel, water en suurlemoensap saam en voeg by meelmengsel tot dit n deeg vorm. Bedek met kleefplasiek en verkoel 1h in yskas. Rol deeg ongeveer 4mm dik uit en voer jou pan daarmee. Bak kors "BLIND"vir 10min. verwyder bakpapier en jou bone. Bak die kors vir nog 5min. sodat die bobem kan droog word....Oond op 180*C Voorverhit!! .
Dalene Brits
Hier is fantastiese degie van Christine Capendale van Delici Cooking Studios.

250ml Koekmeel
75g Botter (Nie margarine)
1 Eiergeel
30ml Koue water
Vryf botter in die meel, sny die vloeistof bietjie vir bietjie in en meng tot sagte deeg. Moenie te veel hanteer nie. GEEN SOUT!
Laat rus vir 30 min. Rol uit of druk in panne.
Wanneer deeg gebêre word in die yskas verkleur dit somtyds agv die sout in die deeg.
Hierdie deeg kan vir soet of sout gebruik word.
Die eierwit kan dalk vir Pavlova gebruik word?
Dalene Brits vadat ek hierdie reseppie gekry het by ons Fynproewers demonstrasie, het ek nog nooit weer 'n ander resep gebruik nie. Ek het dit al vir hoenderpastei, Quich, snoektert,souttert en 'n peertert gebruik. Met groot sukses
KAASKORS

10ml droe mosterdpoeier
1/2t sout
knippie rooipeper
200g sagte botter in blokkies
375ml kaas
1 eiergeel
45ml koue water
Metode:
Meng meel, mosterd, sout en peper. Vryf botter met vingerpunte in soos broodkrummels lyk. Roer kaas by en vryf met hande in by die meel tot die kaas los is van mekaar. Klits eiergeel en water saam, roer by meel in en meng met jou hande tot n lekker deeg. Bedek met plastiek en verkoel 1h. Voer jou pan met die deeg en bak :BLIND" vir 10min .Verwyder jou bakpapier en bone en bak die kors nog 5min. sodat die bodem kan droog word....Oond 180*C Voorverhit Feb 2010!!!♥ .
Carin Ras Wilson
VOLKORINGKORS

250g volkoringmeel of
125g hawermout en 125g volkoringmeel
2ml sout
100g botter of margarien, gerasper
koue water om deeg mee aan te maak
Metode
Meng die meel en die sout.
Vryf die botter of margarien liggies in die meel in met die vingerpunte.
Meng met koue water tot ’n stywe deeg vorm.
Druk met die hand vas in ’n quiche-pan.
Aangesien die kors heelwat minder smeer bevat, kan die vulsel direk op die ongebakte kors gegooi en dan gebak word. .
Carin Ras Wilson
KAAS-EN-RYSKORS

500ml gaar rys
1 klein ui (fyngekap)
60g cheddar (gerasper)
30ml gekapte pietersielie
30ml gesmelte botter
2 eiers (liggies geklits)
Metode
Meng bestanddele saam en druk vas in tertbord of quiche-pan.
Plaas in yskas tot gebruik.
Vul met vulsel van keuse en bak tot vulsel goudbruin en gestol is.
Carin Ras Wilson
KRUMMELKORS

3 knoffelhuisies (gekap)
30ml vars pietersielie
50ml gesmelte botter
500ml vars bruin- of volkoringbroodkrummels
Metode
Braai knoffel en pietersielie in 10ml van die botter.
Voeg res van botter en broodkrummels by en meng goed.
Druk vas in tertbord of quiche-pan en bak by 160 C vir 5 -7 minute.Maart 2010!! .
Venti de Lange
KARRINGMELKKORS BOLAAG

2 ekstrgroot eiers
100ml kookolie
20ml bakpoeier
5 ml gemengde kruie(opsioneel)
500ml karringmelk
500ml meel
5ml sout
Metode:
Klits die eier, karringmelk en olie saam
Plaas die droe bestandele in n groot mengbak
Voeg die eiermengsel by en klits tot goed gemeng
Giet dit oor die bredie in pyrexbak en bak vir 35 - 40 minute of totdat die kors gaar, mooi bruin en uitgepof is
Tiana Botes
Kookwater kors
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html500g botter,
250 ml kookwater,
500 g koekmeelblom
knippie sout,
Metode:
Rasper botter in meng bak, gooi kookwater oor en roer tot botter gesmelt het.
Voeg koekmeel en sout by en roer goed deur mekaar. Mengsel is pap.
Plaas mengsel op botterpapier of in 'n toe houer en verkoel in yskas tot koud en gebruik soos benodig.
Hierdie een is 'n ware wenner..
Helena Kruger
Brandy Snap Basket

Ingredients
50g (2 oz) margarine
2 tablespoons golden syrup
50g (2 oz) golden granulated sugar
50g (2 oz) plain flour
1/2 tsp ground ginger
1 tsp vegan brandy
Instructions
1) Put the margarine, golden syrup and sugar in a pan and heat gently for a few minutes until bubbling.
2) Add the flour and ginger, then stir in the brandy.
3) Line a baking tray with non-stick baking parchment and dollop a tablespoonful of mixture in the middle. Spread it out to form a circle.
4) Bake for 7 minutes at 200ºC/400ºF until dark golden brown.
5) Leave to cool on the tray for a minute, then remove as soon as you are able and drape the brandy snap over a small dish/ramekin/upturned muffin tin. Press gently into shape.
6) Repeat the process with the other brandy snaps. Store them in an airtight box until you are ready to use them. 2/4/12 *Parsley Soup*>Cherry's Vegan Recipes*+
Helena Kruger
Lekker gebakte WILDSPASTEI
Pastei-Kors

125ml olie
125ml melk
1k meel
2t bakpoeier
2ml sout
Klits eiers,olie en melk
Sif meel, bakpoeier en sout saam
Meng eiermengsel in jou meelmengsel en gooi oor pastei [moenie te styf wees nie]
Sny uie ringe en pak bo-op pastei en sprinkel bietjie Paprika bo-oor
Bak in voorverhitte oond 180*C vir so 25min tot mooi bruin*21/6/12 Helena Chilli Kruger*
— at Die Grasdak Bultfontein.
Peggy Devine
AARTAPPEL KORS VIR PASTEIE

(Krimp glad nie)
2 k meel
1 kg aartappels (gekook en fyngemash)
500g botter gerasper
3 t bakpoeier
1 eier
Meng alles en rol uit. As deeg bietjie te styf is, voeg bietjie melk by.
n Mens kan pasteie klaar bak, vries en weer warm in micro sal geen verskil proe.
BAIE LEKKER EN MAKLIK - MY EIE
.
Marie de Vries
lekker slap pastei-kors

Dit is ook slap en mens smeer dit bo-oor jou gaar vleis. Dis regtig lekker.
2 koppies koekmeel baie goed gesif.
2 teelepels bakpoeier,
1 koppie sagte botter,
1 koppie room,
knippie sout.
Meng en sit oor enige gaar vleis. Bak by 180 grade C tot goudbruin.
.
BIERBESLAG vir vis of hoender repies

(4 porsies)
175ml koekmeel
200ml mielieblom
3ml borrie
1 x 340ml blikkie koue bier
Sonneblomolie vir braai
500g kaapse wit visfilette of hoenderfilette
Metode:
Meng die koekmeel, mielieblom en borrie saam. Gooi die bier by en roer tot glad. Verhit ‘n dik laag olie oor matige hitte in ‘n kleefvrye pan. Geur die vis/hoender met sout en peper en doop in beslag. Sit twee stukke vis/hoender op ‘n slag in die warm olie en braai dit vir drie tot vyf min tot deurgaar en goudbruin alkant. Dreineer die vis/hoender op kombuis papier en sit voor met tartaresous, tjips en geroosterde groente. *Kos idees* .

GEKRUMMELDE
SAMPIOENE

Louise Van Rensburg
Giliomee
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/korse-doppies-resepte.html
ek mak my snitzels en mushrooms so.rol in bruismeel dan in melk met geklitse eier en dan in krummels met meel gemeng.braai dan in diepolie.ek gooi ook geurmiddels in 1ste meel.baie lekker!

KORSE

No comments:
Post a Comment