GEKRUMMELDE SAMPIOENE
Dompel sampioene in meel, geklitste eiers en dan in die broodkrummels.
Braai in diep-olie tot goudbruin.
Dreineer op kombuispapier.
Plaas die gekrummelde sampioene in die yskas vir minstens 30 minute voordat dit gebraai word. Dit sal help dat die krummels nie so maklik afval in die olie nie."Helena Kruger* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
GEKRUMMELDE SAMPIOENE
Jy kan ook die sampioene in n mengsel van
500ml karringmelk
1teelepel Tiemie
3 Teelepels Pietersielie
fyn knoffel marineer vir so 1 uur of wat en dan so maak soos jy se.
Jy moet ook swartpeper inmeng in jou broodkrummels. Laat die marinade eers afloop deur n sif voor jy dit gaar maak"Anita Mc Donald" http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
DIEPGEBRAAIDE SAMPIOENE
Liana Barnard ClaassenMaak n lopeperige degie met so
3/4 koppie meel,
5ml sout,
5ml bakpoeier,
1 eier en
3/4 koppie melk.
Vee mushrooms skoon met n klam lappie, doop in deeg en braai in diep olie tot gaar.
Het dit lank terug by my skoonma gekry.** http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Sanchen Grobler
BRAAISAMPIOENE
20 ml olyfolie
1 klein groen soetrissie, fyn gekap
2 knoffelhuisies, gekneus
sout en varsgemaalde swartpeper
1 blik tamatie-uie smoor
30 ml blatjang
12 groot bruin sampioene, stam verwyder en skoongevee met kombuispapier
100 ml verouderde cheddarkaas, gerasper
Voorverhit oond 180 grade. Voer oondpan uit met foelie ofbakpapier. Verhit die olyfolie in 'n pan en braai die knoffel 'n minuut. Voeg die tamatie en- uiesmoor en soetrissie by en laat prut tot geurig en nie meer waterig nie. Geur met sout, peper en blatjang. Rangskik sampioene op voorbereide bakplaat. Skep sous oor elke sampioen en bak 15 minute. Sprinkel kaas oor elke sampioen en bak nog 5 minute of tot die kaas gesmelt het. * http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Helena Kruger
GEKRUMMELDE SAMPIOENE MET N KNOFFEL-MAYONAISE SOUS
Elsa Traut Loots
Rol die sampioene in krummels en geklitste eier en weer 'n keer eier en krummels
Plaas vir paar ure in yskas(dit verhoed dat die krummels so maklik afkom wanneer in olie gebraai word)
Die Sous
knoffelbotter of soeterige tartaresous.
Lg maak ek van twee dele sandwich spread tot een deel mayonaise.
Proe en goooi bietjie suiker by en indien verkies bietjie tabasco EN siedaar! 19/12/11* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Elsa Traut Loots
GEKRUMMELDE SAMPIOENE
Rol die sampioene in krummels en geklitste eier en weer 'n keer eier en krummels .Plaas vir paar ure in yskas(dit verhoed dat die krummels so maklik afkom wanneer in olie gebraai word) Die sous = knoffelbotter of soeterige tartaresous. Lg maak ek van twee dele sandwich spread tot een deel mayonaise. Proe en goooi bietjie suiker by en indien verkies bietjie tabasco EN siedaar!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Carol Elliott Claassen
Sampioene gevul met bloukaas
(sowat 30 happies)
2 houers sneeuwit, perfekte knopiesampioene «
k (125 ml) vars suurlemoensap
1 e (15 ml) suiker
1 houer (250 g) geroomde maaskaas
125 g bloukaas
Tabasco sous
1 e (15 ml) fyn gekapte vars kruie van u keuse
1 t (5 ml) gekneusde knoffel
1 e (15 ml) uiesap (kneus die ui in 'n knoffeldrukker)
gegeurde seesout na smaak swartpeper
Verwyder die sampioenstingels versigtig en doop die sampioenkoppe liggies in 'n mengsel van die suurlemoensap en suiker om verkleuring te voorkom. Plaas op papierhanddoek om oortollige vog te absorbeer. Geur die geroomde maaskaas goed met die res van die bestanddele en spuit in die sampioene. Verkoel goed. Garneer met vars kruie voor opdiening* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Charlotte Verwey da Silva
Gesoteerde Sampioene
2 Eetlepels Knoffelbotter
1/2 Eetlepel Olyfolie
1/2 Eetlepel Balsamiese Asyn
1 Knoffelhuise (crushed)
Bietjie Origanum na smaak
500 g Sampioene
Smelt botter en olyfolie saam in warm pan. Voeg res van bestandele by en soteer vir ongeveer 20 minute tot gaar. Geur met sout en peper indien verkies.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Helena Kruger
GEKRUMMELDE SAMPIOENE
Santie Brunsdonns
MaaK gereeld crumbed mushrooms ek haal eers die "skilletjie" van die sampioen af dit maak dat die sampioen dan sag is as hy gaar is
Dan maak ons eier in bakkie en meel in bakkie
In meel sit ons lekker speserye en sout
Dan doop jy sampioen in eier dan in meel
Ek sit die meel in toe bak dan skud ek sommer die sampioene lekker daarin
Dan sit ek dit in die yskas terwyl my olie lekker warm word
Bak dit in warm olie tot lekker bruin en wolla* eet heerlik*
Ek maak ook sousie van mayonaise en rasper uie en gerkins daarin met aromat en peper dis vorentoe probeer dit*8/8/12
NOTA: oe julle ekt vergeet die meel is die meel in die boksies ek dink dis southern fry nie jammer julle....soms meng ek bietjie koekmeel by die boksie meel as ek te min het en dit kom ook net so lekker uit.. dis nie grof soos krummels nie dis soos meel maar as jy die meel lekker spice kan jy gewone meel ook gebruik...http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Louise Groenewald
Brown mushrooms stuffed with Bacon & Onion
King’s Cooking – Cynthia Koning
(serves 4 - 6)
250g Brown Mushrooms of even size and thickness
Ina Paarman Seasoned Salt (scant)
Aromat (scant)
Freshly ground Black Pepper
Stuffing: (can be made in advance, use at room temperature)
25g Butter
1 Onion, chopped (150g)
150g Bacon, chopped
4 Large cloves of Garlic, crushed
75ml whole-wheat or white breadcrumbs (30g)
25ml Freshly chopped Parsley
Freshly ground Black Pepper
15g Butter
75ml whole-wheat or white breadcrumbs
1. Preheat the oven to 180° C.
2. Melt the 25g butter and fry the onion and bacon for a few minutes. Lower heat slightly and add the garlic. Fry until the onion and bacon has browned lightly (10 – 12 minutes).
3. Meanwhile cut the stems off the mushrooms and chop them. Select one large mushroom (look for the odd one out) and chop that as well.
4. Place the remaining mushrooms in an ovenproof dish and sprinkle with the seasonings.
5. Once the bacon and onion is soft and golden, add the chopped mushrooms and cook for a few more minutes. Add the parsley, breadcrumbs and a little black pepper. Mix well, then spoon into the mushrooms.
6. Melt the remaining butter and mix with the remaining breadcrumbs. Sprinkle over the mushrooms.
7. Bake for 12 minutes. The time depends on the thickness of the mushrooms – do not overbake, or they become soggy.
This versatile recipe can be served on many different occasions:
1) As an accompaniment to steak, chops, sausage, liver or kidneys 2) At breakfast with fried or scrambled eggs or an omelette 3) With a braai 4) At a champagne brunch or breakfast 5) As the starter to a meal 6) Double recipe, serve as a light lunch with salads and whole-wheat bread.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Karena Profe Bosdorf
Deep fried mushrooms
200 g flour
200 ml beer
2 eggs (separated)
pinch salt
pinch nutmeg
10 ml oil
Method:
sep. the eggs and beat egg white until stiff
mix flour, beer, egg yolks, salt, nutmeg & oil
add egg white
mix well
put well cleaned & dry mushrooms in the batter
and toss them thoroughly.
Heat oil and deep fry them.
Drain and serve with sauce tartare,
garlic sauce, etc. or just add some dashes of lemon juice* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
Sampioen-en-rys-koek
VROUEKEUR
12 porsies
* bietjie olie
* 1 ui, gekap
* 2,5 ml (½ t) droë gemengde kruie
* 2,5 ml (½ t) vars gekapte knoffel
* 250 g (1 pakkie) sampioene, in skyfies gesny
* 375 ml (1½ k) arboriorys
* 500 ml (2 k) hoenderaftreksel
* 250 ml (1 k) baba-ertjies
* 6 songedroogde tamaties, gekap
* 60 ml (4 e) fyn parmesaan
* sout en peper na smaak
* 4 eiers
* 45 ml (3 e) melk
* 1 hand vol roketblare
Stel oond op 180 °C.
1 Verhit olie en soteer ui, kruie en knoffel tot sag. Voeg sampioene by en soteer nog bietjie.
2 Voeg rys en hoenderaftreksel by. Laat prut vir 20 min. oor lae hitte.
3 Verwyder van hitte en roer ertjies, tamaties en kaas by en geur met sout en peper.
4 Voer ronde koekpan met 20 cm-deursnee met bakpapier. Spuit met kossproei. Skep rysmengsel daarin en maak gelyk bo-op.
5 Klits eiers en melk en gooi bo-oor rysmengsel.
6 Plaas in oondpan en bak vir 45 min. of tot gestol in middel.
7 Laat ongeveer 15 min. in koekpan afkoel en keer versigtig uit.
8 Sit louwarm in skywe saam met roketblare voor.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
OM SAMPIOENE TE BEWAAR
VRIES VAN MUSHROOMS
Marius Pretorius
Ja kan gevries word. As jy dit vries, met ontvriesing trek hy baie water uit. So die beste is sny in chunks. Sit op sifdraad, insektegaas. Somertyd sit in son om te droog met netdoekie oor. Wintertyd selfe maar sonder net doekie oor-plaas in oond. So 50-90grade C. Sit net bak ondr sifnet om sous wat drup op te vang. As goed droog is maal klompie in voedselverwerker fyn tot poeier. Res in bottels en kan ok gevries word. Baie gekonsentreerde smaak.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sampioene-geregte.html
No comments:
Post a Comment