Friday 15 February 2013

SPUTNIKS / YANKEES / WORSIES


Homemade Corn Dogs
Makes 10 Corn Dogs
1 cup yellow cornmeal
1 cup all-purpose flour
1/4 cup sugar
1 Tablespoon baking powder
1/4 teaspoon salt
1 egg, beaten
1 1/2 cups buttermilk (regular milk works too)
1 Tablespoon vegetable oil
1 Tablespoon honey
1 (10 count) package Hot Dogs
10 wooden skewers or chopsticks
2 Quarts Vegetable Oil, for frying


Directions:
In a medium or large pot, add the oil. Turn heat to medium and heat oil to 350 degrees F.
In a large bowl, add the cornmeal, flour, sugar, baking powder and salt. Stir together. Then add the beaten egg, buttermilk, oil and honey. Stir until combined. (Batter should be a little thicker than pancake batter)
Remove hot dogs from package. Wipe them all dry with a paper towel (this will help the batter stick to them better) Insert one skewer or wooden stick into each hot dog.
Pour the batter into a tall drinking glass. Holding by the skewer, take one hot dog and dunk it into the batter, coating all of the hot dog. Slowly remove from batter and let a little excess batter drip back into the cup. Immediately place it into the hot oil, while still holding the stick. Turn as necessary to brown all sides. Cook for 2-3 minutes, or until all sides are a deep golden brown. Remove from hot oil and place on paper towels to drain grease. Repeat with all hot dogs.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sputniks.html




Barno Aucamp
Hier is my skoonsus
Liandri Olivier Alberts
CORN DOG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sputniks.html
resep:

1 Koppie Polenta
1 Koppie Koekmeel
1/4 Koppie Suiker
1 Eetlepel Bakpoeier
1/4 Teelepel Sout
1 Eier
1+1/2 Koppies Melk
1 Eetlepel Olie
1 Eetlepel Heuning



Spar se Chicken Cheese Viennas op 'n Sosatiestokkie.
Braai in olie - gebruik 'n vlak pan (soos 'n non-stick eier pan) waarvan die rante nie te hoog is nie, sodat jy die stokkies op die rant kan laat lê om hulle maklik om te draai.
Braai tot goudbruin (dit is nogal vinnig), sit op handdoekrol om van die ergste olie ontslae te raak en sprinkel liggies met 'n bietjie Aromat.16/5/14
Yummo!! .


SPUTNIKS
Kiti De Jager

Viennas - regte rooies
aartappels, sag gekook en fyngemaak met sout en bietjie pietersielie.
GEEN botter of melk of iets by nie, anders klou dit nie aan die worsies nie.
Baie fyn gedruk, geen klonte nie.
Laat mash koud word en maak 'n bolletjie sag in jou hand, droog die worsies goed af met handdoekpapier en rol
mash om worsie.
As jy sukkel met die lang worsie, halveer hulle.
Plaas op bord en sit in yskas om te set.
MAAK 'N SLAP DEGIE VAN
1 eier
250 ml koekmeel
genoeg melk vir 'n slap degie
bietjie sout
Doop elke sputnik versigtig daarin met jou hand, tange haal die mash af.
Bak in warm diep olie.
Dreineer.
Dis ook baie lekker koud, veral saam met mosterd.
Dis 'n morsige werk, wat jy moet die sputnik met jou hand doop.
Tange is te hard vir die aartappel.
Skep die druppeltjies deeg uit die olie voor jy die volgende batch insit*W/E/O/Vanaand* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sputniks.html



Helena Kruger
YANKEES 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sputniks.html
Sif saam
4 kop Meel
4 tl bakpoeier
1/2 kop suiker
Klits saam:
3 eiers
4 eetl olie
1 1/2 kop melk
2 kop water
1 1/2 tl sout

Meng alles saam. Druk sosatie stokkies in worsies.
Rol worsies eers in meel en doop dan in deeg.
Bak in olie tot bruin 1/11/11* 

WENKE:
Rita Whiteley
Het letterlik duisende stokworse gebak by skool. Onthou alles is gelyke eenhede. Ons het witbroodmeel gebruik. Ook 1 pakkie chilli Bites vir die ekstra smaak. Dit was nou op 10 koppies meel. Jou worsies moet droog wees en in meel gerol word voor in deeg gesit word. Die resep het altyd gewerk. Onthou die sous om stokwors in te doop is net so belangrik vir jou sukses. 


Nog 'n YANKEE resep (sonder suiker)
10 Eiers
1kg Bruismeel
1 eetlp sout
700ml Water

Klits eiers en water en gooi meel en sout by.
Rol droee worsies in meel en doop dan in deeg.
Bak in warm olie.

WORSIES IN DEEG
(op n stokkie)
(Shirley Frauendorf)
1. Sif 500ml bruismeel en 2ml sout.
2. Klits 2 groot eiers en 60 ml suiker tot lig.
3. Klits 30 ml olie by, dan 250ml melk en 125ml water.
4. Laat staan 30 min.
5. Druk worsies op lang sosatiestokkies, doop in beslag en braai in diep olie tot goudbruin.

WENK:
1. Groot geheim met Jantjies,is om die worsies kurkdroog af te droog, anders val die deeg af as jy dit braai.
2. Rol hulle eers in droeëmeel voordat dit in deeg gedoop word anders gly beslag af.* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sputniks.html



Anet Grove

WORS OP 'N STOKKIE
vir 100 worsies,
750g koekmeel,
7 eiers,
4 ml koeksoda,
15 ml sout,
20 ml aromat,
4 ml braaispeserye,
150 ml kookolie,
1 liter louwarm water.
Klits eiers, olie en water. Meng. Droe bestanddele en klits by eiermengsel . Klts tot glad. Maar worsies droog met kombuispapier. Ryg op sosatiestokkie. Sit in deeg en bak dan in warm olie. 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/sputniks.html

No comments:

Post a Comment