http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
FOOD & ENTERTAINING
Bring back happy memories from your childhood with one of these old-fashioned confections.
Makes: about 20 squares
• 25ml butter
• 320g (375ml) sugar
• 360g (250ml) golden syrup
• 150g peanuts (salted or unsalted)
• 1ml bicarbonate of soda, sifted
1. Heat the butter in a saucepan until melted. Add the sugar, the syrup, a pinch of salt and 100ml water. Heat gently, stirring until the sugar has melted. Brush down the sugar crystals from the side of the saucepan with a little water.
2. Simmer, without stirring, until the mixture reaches hard-crack stage (149-154°C). To test, drop a little mixture into cold water. It should separate into thin threads that are firm and brittle.
3. Add the peanuts and the bicarbonate of soda. Pour into a greased 25cm square baking tin. Mark into squares with a knife before the toffee has hardened. Break into squares and store in an airtight container
Geplaas deur: Charlotte Da Rocha
.

Ek moet die gesegde van Corrie net by plaas"PRAGTIG**
Corrie Van Rooyen
Dan kyk en hulle so met my oge.. en onthou hulle met my harsings .. dan vat ek hull so vas met my hanne .. en dan onthou ek my stukkende tanne..
NOUGAT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
(Gluten, koring en melk vry)
Kry al die bestandele en gereedskap gereed en voer of smeer die pan voordat jy die nougat begin maak. Die maak van nougat is baie bevredigend, maar word nie vir beginnerkokke aanbeveel nie.
2 x 250ml witsuiker
2 x 100ml vloeibare glukose
2 x 125ml koue water
3 eierwitte (groot eiers- 75g)
5ml vanilla
150g neute gekap
100g kersies gekap
Ryspapier
Metode:
Plaas die suiker, glukose en koue water in twee kastrolle. Verhit die inhoud van die een kastrol terwyl oor lae hitte geroer word totdat die suiker opgelos is. Kook die suiker mengsel. Sonder om te roer, totdat dit ‘n stywe bal vorm wanneer dit in koue water getoets word.
Klits intussen die eierwitte en sout styf, maar nie droog nie, met ‘n elektriese menger. Voeg die warm stroop stadig by terwyl aanhoudend geklits word.
Terwyl hierdie mengsel geklits word, word die inhoud van die 2de kastrol net soos die eerste gekook. Klits die tweede hoeveelheid stroop ook by die eiermengsel soos reeds beskryf.
Voeg die geursel, neute en kersies by. Giet die mengsel in ‘n 320 x 230mm gesmeerde pan/ of met ryspapier uitgevoer. Maak gelyk, plaas ryspapier bo-oor. Laat staan 1-2dae om styf te word. Sny in staffies met skerp dunlemmes. * SA kookboek – Hilda Lategan**Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .
Henriette Wessels
Marnel - ek het net die pops wat jy die nougat sny en op 'n stokkie sit en dan doop in gesmelte sjokolade al geeet. Weet nie of jy die nougat ook self wil maak nie - ek glo jy gebruik dan net jou gewone nougat resep , sny dit dan in stukkies so groot soos jy verkies en doop in gesmelte sjokolade. Hier is 'n foto weet nie of dit is wat jy soek nie. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html

SPESERY YSKASKOEKIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
(50 blokkies)
250g botter
45ml kakao
15ml koffiepoeier
1 blik kondensmelk
2,5ml vanilla
500g versiersuiker
250ml volroommelkpoeier
5ml gemaalde kaneel
2,5ml gemengde speserye
Knippie sout
3 eiers geklits
100g pekanneute gekap (opsioneel)
250ml klapper
125ml sultanas
500ml rice crispies
1 pk mariebeskuitjies gebreek
Metode:
Smelt die botter in groot kastrol, roer kakao, koffiepoeier, kondensmelk en vanilla by tot koffiekorrels goed opgelos het. Sif versiersuiker, melkpoeier, kaneel, speserye en sout saam en meng goed met bottermengsel
Verwyder kastrol van die hitte af, klits eiers en roer vinnig by mengsel sodat eiers nie skif nie. Roer res van bestandele by. Druk in ‘n groot gesmeerde tertbak of oondpan vas. Plaas in die yskas om te stol en sny in blokkies of vingers. *Vrouekeur*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .
TOFFIE KRISPIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
90g botter
190ml suiker
1 blik kondensmelk
12.5ml goue stroop
5ml vanilla
450ml rice crispies
Metode:
Smelt die botter en suiker sam. Voeg die kondensmelk en stroop by en bring stadig tot kookpunt. Laat prut vir 20min terwyl aanhoudend geroer word. Wanneer die mengsel die sagte-bal stadium bereik, voeg die vanilla en rice crispies by. Gooi in gesmeerde gesmeerde pan, sny in blokkies wanneer koud. *Nestle Condensed Milk*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .
YSKASKOEKIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
(48 blokkies)
Onderste laag
175g botter
750ml versiersuiker
1 eier geklits
2,5ml vanilla
Knippie sout
1 pk mariebeskuitjies fyn gedruk
250ml rice crispies
Boonste laag
200g donker sjokolade gekap
100g pekanneute gekap
Onderste laag: Smelt die botter en roer versiersuiker by. Verwyder van de hitte af. Roer eier, vanilla, en sout versigtig by sodat eier nie stol nie. Sit weer op stofplaat en roer vir 2min op warm plaat. Verwyder van hitte. Roer koekies en rice crispies by. Druk mengsel in klein gesmeerde oondbak vas en sit in die yskas tot gestol.
Boonste laag: Smelt sjokolade teen 70% krag in die mikrogolf en roer toe glad. Smeer sjokolade oor koekielaag wat reeds gestol het en sprinkle neute bo-oor. Laat sjokolade stol en sny koekies met dun skerppuntmes in blokkies. Hou in yskas. *Vrouekeur**Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Helena Kruger
KLAPPERYS
Vinnig En Maklik.
390 G Blik Kondensmelk
500 G Pak Versiersuiker
400 G (5 X 250 Ml) Klapper
5 Ml Vanilla Geursel
Pienk Voedsel Kleursel
Metode:
1. Meng Eerste 4 Bestanddele Goed Saam (Mengsel Sal Baie Styf Wees).
2. Deel Mengsel In Twee En Meng In Een Mengsel Die Voedselkleursel.
Skep Eers Die Wit Mengsel In 'N Gesmeerde Bakplaat En Maak Mooi Gelyk - Druk Effens Vas. Skep Dan Die Pienk Mengsel Bo-Op Die Wit Mengsel En Maak Ook Gelyk - Druk Ook Effens Vas.
3. Plaas In Yskas Om Te Stol. Sny In Klein Blokkies En Bêre In Lugdigte Houer.!!!!!! 12/11/10 ♥ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
Marietjie Venter
Klapperys
(lewer 16 groterige stukke)
500g suiker(2 en half koppie)
125 ml melk(halwe koppie)
250g klapper (3koppies+2 eetlepels)
5ml vanieljegeursel (1 teelepel)
1ml kremetart
knypie sout
paar druppels rooi voedselkleursel
Metode:
smeer n pannetjie of bak van 20cm Verhit suiker en melk in dikboomkastrol oor matige hitte tot mengsel opkook. Verlaag hitte en kook 2min sonder deksel roer tot suiker opgelos. Verwyder van stoof, voeg klapper,vanieljegeursel,kremetart en sout by klop vinnig tot goed gemeng. Gooi helfte van mengsel in pannetjie en maak gelyk. Roer paar druppels rooi voedselkleursel in res van mengsel tot n ligpienk kleur smeer oor wit laag terwyl nog warm. Sny in blokkies. En laat afkoel.
COCONUT ICE / KLAPPERYS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
Ingredients:
900 g (4 ½ cups) Huletts White Sugar
300 ml (1 ¼ cups) Milk
300 g (3 ¾ cups) Desiccated Coconut
A few drops of Pink Food Colouring
Method:
Place the sugar and milk into a heavy-based saucepan. Heat gently, stirring with a wooden spoon until the sugar has dissolved. Bring to a rapid boil, cover with the lid and boil for 3 minutes. Uncover and boil for a further 3–5 minutes or until the mixture has reached the soft ball stage (when a little syrup is dropped into iced water it forms a ball which flattens of its own accord when picked up with the fingers).
Remove from the heat and add the coconut. Stir until combined. Quickly pour half the mixture into a 22 cm square greased and lined pan. Stand the saucepan containing the rest of the mixture in a bowl of hot water to prevent the mixture from setting. Add the few drops of pink food colouring. Quickly pour the pink mixture over the white mixture in the square pan. Leave till half set. Cut into squares using an oiled knife. Leave to set completely. Store in an airtight container.

SJOKOLADE BALLETJIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
Meng ½ Koppie Kondensmelk,
12,5ml Kakao en 25g Botter saam in ‘n pan oor ‘n lae hitte
Verwarm die mengsel en roer tot alles goed gemeng is.
Haal die Pan van die plaat af en meng 140g Fyngemaakte Tennisbeskuitjies en 25g Fyngekapte Droeë Appelkose by.
Rol die mengsel in Sjokoladevermicelli of Droeë Klapper. Plaas in Yskas.!! Radio Laeveld!!12/11/10 ♥.
SPRINGMIELIESTROOP

Kook 125ml Suiker
60ml Water
1 teelepel Vaniieljegeursel
1 teelepel Koekkleursel saam tot stroperig.
Gooi ‘n 2 liter roomysbak vol springmielies in ‘n lekker groot mengbak. Gooi die stroop bo-oor en roer tot die springmielies van mekaar begin los raak en die mengsel nie meer stroperig is nie. !!Radoi Laeveld 12/11/10 ♥
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
SPRINGMIELIE BALLE

my skoondogter maak altyd spring mielies met 'n pak mashmallows . Smelt mashmallows en met jou springmielies rol jou balle,( smeer bietjie botter in jou hande.) en plaas in yskas om koud te word ,dis regtig baie lekker kinders geniet dit vreeslik.
Groete lena koekemoer
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Homemade Popcorn Flavorings

1. A lot of people enjoy the rich buttery taste of movie cinema popcorn, and you can create this popcorn flavor at home simply by melting pure butter and add salt to taste.
If you want a bit of spicy kick to your popcorn, just add a few dashes of hot sauce and blend it in with the melted butter before adding it to the popcorn.
2. For cheese lovers, you can never go wrong with cheddar cheese popcorn seasoning.Mix together 3 tablespoons melted butter, ¼ cup cheddar cheese powder, ¼ teaspoon mustard powder, ¼ teaspoon cayenne pepper, salt and pepper to taste. Pour your homemade popcorn flavoring over the popcorn and stir well to mix thoroughly.
3. If you love Indian food, then you're going to love this exotic-tasting homemade popcorn seasoning.Mix together a teaspoon of curry powder, ¾ teaspoon ground turmeric, ¾ teaspoon ground ginger and a tiny pinch of cayenne pepper to flavor homemade popcorn.
4. pizza flavored popcorn.
To make pizza popcorn seasoning, simply mix together 3 tablespoons grated Parmesan cheese, 1 teaspoon ground, dried oregano and ½ teaspoon dried tomato powder.
5. How about a real spicy hot popcorn seasoning to tickle your tastebuds?
Mix together ½ teaspoon chili powder and ¼ teaspoon dried, crushed red peppers. Add more chili powder if you desire.
6. If you like salt and vinegar popcorn seasoning, you can spritz 4 cups of popped, salted popcorn with a ¼ cup of malt vinegar.
7. Cajun popcorn?
You can create Cajun popcorn seasoning at home by mixing 1 teaspoon paprika, ½ teaspoon garlic salt, ½ teaspoon of red pepper, ½ teaspoon white pepper, ½ teaspoon black pepper, ½ teaspoon onion powder, ¼ teaspoon oregano and ¼ teaspoon thyme. Toss seasoning with 4 cups of popcorn.
8. sweet and salt stuff?
Then, use peanut butter to flavor homemade popcorn. Heat together 1 cup sugar and 1 cup light corn syrup in a saucepan, and stir continuously until mixture boils.
Allow it to boil for about a minute, then add 1 cup peanut butter. Stir until the peanut butter is melted and toss in homemade popcorn.
Spread them out on a baking sheet and pop in the oven for 10 minutes, 300°F. Sprinkle a little kosher salt when done.
DADEL-EN GRONDBOONTJIE BROSBLOKKIES

Gebruik ‘n mengbak was mikrogolf vriendelik is.
Meng 100g Afgedopte Grondboonties (gehalveer en verkieslik ongesout)
200g Suiker
100ml Gouestroop
2ml Sout saam.
Mikrogolf op Hoog vir 4 minute en roer tot die suiker gesmelt het.
Mikrogolf weer op Hoog vir nog 3 minute.
Voeg 1 teelepel Vanieljegeursel
125ml fyngekapte Dadels
25g Margarien by en roer goed
Mikrogolf nou vir 2 minute, weer op Hoog
Voeg 10ml Koeksoda by
Meng goed. Die mengsel moet nou skuimerig wees
Gooi nou die mengsel in ‘n gesmeerde bakplaat. Maak mooi gelyk met ‘n houtlepel en laat afkoel tot kliphard
Breek in stukke. Onthou om die broslekkers altyd in ‘n lugdigte houer te bêre. Radoi Laeveld!!12/11/10*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Jaclynne Van Zyl Brewis
CARAMEL CHOC PRALINE TRUFFELS

2x 200g packets Bakers Caramel Chock Romany Cream Biscuits
slab peanut brittle
90g butter, melted with 65 ml golden syrup
Melted caramel chocolate or milk chocolate
Coarsely crush the Bakers Romany Cream Biscuits and peanut brittle together.
Add to the melted butter and golden syrup and cool until firm.
With a teaspoon, form into small balls and place on a tray and
refrigerate. When firm, dip the tops of the truffles in chocolate or
drizzle chocolate over them and allow to cool on a baking tray
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Jaclynne Van Zyl Brewis
DATE FINGERS

1x 200g packet Bakers Marie Biscuits
185 g butter
125 mlsugar
250 g pitted dates, chopped
10ml vanilla essence
coconut for sprinkling
Method:
Break the Bakers Marie Biscuits into smaller, but not too fine, pieces. Place them in a bowl and set aside.
Combine the butter, sugar and dates in a saucepan and heat until the butter has melted. Stir in the vanilla.
Pour the melted mixture onto the broken biscuits and mix well.
Spoon the mixture into a Swiss roll tin (roughly 25cm x 15cm) and press down firmly. Sprinkle coconut over and place in fridge to chill. Just before serving, cut into fingers, squares or bars.
Jaclynne Van Zyl Brewis
NUTS AND SEEDS SNACK BARS

500 ml Bakers Betta Snack Original
Biscuits, crushed
500 ml puffed rice breakfast cereal
90 ml honey
65 ml crunchy peanut butter
125 g butter
125 ml brown sugar
125 ml peanuts, chopped
65 ml sunflower seeds
60 ml sesame seeds
Method:
Combine the crushed biscuits and puffed
rice in a large bowl and set aside.
Place honey, peanut butter, butter and
sugar in a saucepan and heat gently until the sugar has dissolved.
Boil for 5 minutes. Add the nuts and seeds and remove from the heat.
Add the seed mixture to the biscuit and puffed rice and mix well.
Press firmly into a greased and lined 20 cm square baking tin, and place in the fridge to cool and set. Cut into bars and store in an airtight container.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Karin Pelser
BAR ONE DRIEHOEKIE

3 X 65g bar one stafies
1/4 kop botter
1/3 kop suiker
1 eetl goue stroop
500 ml rice krispies
Metode:
Smelt die bar ones en botter saam oor lae hitte. Voeg die suiker en gouestroop by en roer tot die suiker opgelos is.Verwyder van die hitte en voeg die rice krispies by. Meng vinnig deur en skep in pan wat jy met kossproei gespuit het. Druk stewig vas en verkoel tot hard. Sny in Blokkies / driehoekies !
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Helena Kruger
BUTTER CARAMELS

125 g botter
30 ml gouestroop
375 ml suiker
1 x 400 g kondensmelk
125 ml water
groot knippie kremetart
5 ml vanielje
Metode:
Plaas alles behalwe vanielje in swaarboom kastrol en roer gedurig oor redelike lae hitte totdat die mengsel ligte bruin is.
Drup bietjie in koue water - behoort bolletjie te vorm as jy dit druk.
Verwyder van hitte.
Roer vanielje by en gooi uit in gesmeerde vierkantige pan.
Wanneer amper gestol, merk in vierkante af.
Sny deur wanneer koud.!!!!Nice!!!!!24/11/10♥
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
KLAPPER JELLIELEKKERS

3 pakkies jellie (2 van dieselfde kleur bv. aarbei en die derde een bv. Groenpruim of suurlemoen
1 blik kondensmelk
400g klapper
Metode:
Meng die klapper, 2 pakies jellie van dieselfde kleur en kondensmelk baie goed met ‘n houtlepel totdat dit aanmekar kleef.
Rol bolletjies in die palm van jou hand,en rol dan die bolletjie in die 3de pakkie jellie van ‘n ander kleur. Pak op ‘n skinkbord. Laat ten minste 6 ure staan voor opdiening.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Adéle Filmalter
VRUGTE EN NEUTSTAFIES

¼ koppie botter
250g malvalekkers
3 koppies Rice Krispies
½ koppie droë appelkose, fyngekap
¼ ongesoute grondboontjies
Metode:
1. Smelt die botter in ’n pan, gooi die malvalekkers by en roer dit totdat dit smelt. Gooi die Rice Krispies, appelkose en grondboontjies by en roer dit.
2. Koel af. Gooi die mengsel in ’n gesmeerde vierkantige bak maak dit egalig met ’n warm metaallepel. Sny dit in blokkies as dit koud is en pak dit in ’n lugdigte houer
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Carol Elliott Claassen
FUDGE BALLS

4 squares unsweetened chocolate, cut into pieces
1 cup sugar
1/2 cup hot cream
1 teaspoon vanilla extract
1 tablespoon soft butter
Method:
Put all ingredients into food processor, cover and BLEND until thick and creamy.
Pour into refrigerator container and refrigerate overnight.
Shape into balls, roll in finely ground nuts or toasted coconut.
VARIATIONS: For Rum Balls, substitute vanilla for rum extract.
For Chocolate Mint Balls, add 2 or 3 drops of essence of peppermint
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .
Adéle Filmalter
KAMMA SJOKOLADE TRUFFELS

ongeveer 36 balletjies
500 ml (2 k) versiersuiker
90 ml (6 e) kakao
200 g (1 pakkie) Romany Creams, gekrummel
125 ml (½ k) klapper
125 g (¼ blok) botter, gesmelt
125 ml (½ k) fyn appelkooskonfyt
10 ml (2 t) likeur van jou keuse
200 g (1 groot plak) donkersjokolade, gesmelt
Metode:
1. Sif versiersuiker en kakao. Roer koekiekrummels en klapper by.
2. Plaas botter, konfyt en likeur in kastrol en verhit tot gesmelt. Meng by koekiemengsel en vorm balletjies met jou hande.
3. Plaas balletjies in yskas tot hard.
4. Doop balletjies in gesmelte sjokolade en plaas op bakplaat wat met waspapier gevoer is tot gestol
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .
Joey Badenhorst Lotter
VRUGTE LEKKERS

(Vye is nou volop)
6 k Gemaalde vrugte (vye)
3 k Suiker
2 Pakkies pynappel of suurlemoen jellie (ek het pynappel en suurlemoen gevat het 1 pakkie meer gevat)
3 e Gelatien opgelos in 4 E Koue Water
Metode:
Kook vrugte & suiker tot gaar. Gooi jellie & gelatien by. Gooi in plat bak wat gesmeer is met botter. Laat staan tot dit kante aftrek. Sny in fatsoene & laat droog word
Baie lekker nou gemaak
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
MALVALEKKERS

(50 lekkers)
Maak die malvalekkers reeds die vorige dag en verkoel oornag om seker te maak dit is lekker stewig. Die malvalekkers met in die yskas gebere word.
30ml gelatien
125ml koue water
150ml kookwater
2 eierwitte teen kamertemperatuur
300ml strooisuiker
5ml vanilla
Metode:
Pienk koskleursel of enige kleur van jou keuse
Klapper of gesifte versiersuiker om in te rol
Sprinkel die gelatien oor die koue water en laat staan tot gespons. Roer die kookwater by en los op. Klits die eierwitte en strooisuiker saam en meng goed. Met die kliser aan, voeg die gelatienmengsel in ‘n dun straaltjie by. Voeg die vanilla ook by en klits tot die mengsel dik, blink en afgekoel is. (Dit duur 15-20min) Kleur die mengsel en giet in ‘n groot pan Verkoel oornag tot styf. Sny in blokkies of druk vorms uit en rol in versiersuiker of klapper. *Landbouweekblad*.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
WORTEL EN KLAPPER LEKKERS

250g grof gerasperde, geskilde geelwortels
250ml water
25ml botter of margarine
5ml gemaalde gemmer
600g wit suiker
120g klapper
Metode:
Kook die wortels, water, botter/margarine en gemmer saam oor matige hitte en sonder ‘n deksel totdat dit ‘n dik moes is. Voeg die suiker by die moes, verhit stadig tot kookpunt en roer dit totdat die suiker opgelos is. Kook dit matig vinnig totdat die mengsel nie meer aan die wand van die kastrol kleef nie, roer dit gereeld. Haal die kastrol van die stoof af, voeg die klapper by en roer die mengsel tot amper koud. Sprei die mengsel in ‘n vlak gesmeerde pan oop en laat dit afkoel. Sny dit in blokkies wanneer koud.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
GRONDBOON-EN-SJOKOLADE-STAFIES

Vry van koring, gis, skimmel, melk, eiers en bakpoeier
50ml grondboonbotter
50ml melkvrye margarine
75ml gouestroop
50ml bruinsuiker
Knippie sout
150ml donkersjokoladestukkies (100g) Donker Albany sjokolade
2ml vanilla
250ml mielievlokkies
500ml gepofte rys
Metode:
Smelt die grondboonbotter, margarine, gouestroop en bruinsuiker oor lae hitte terwyl voordurend geroer word. Voeg sout en sjokoladestukkies by die warm mengsel en roer totdat sjokolade gesmelt is. Verwyder van die hitte en roer die geursel, gebreekte mielievlokkies en pof rys by. Skep die mengsel in ‘n gesmeerde pan 230 x 230mm en druk stewig vas met ‘n vurk. Verkoel. Sny in 32 stafies. Hou die stafies liefs in die koelkas.
Opmerking: Vervang die donker Albany-sjokolade deur Nestle o Trumps se morsels of choc chips. Hulle bevat almal soja, maar is suiwel vry. *SA Kookboek*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Helena Kruger
ROOI TOFFIE APPELS

Rooi appels
500 g suiker
100 g glukosiepoeier
125 ml water
30 g botter
5 ml rooi voedselkleursel
Metode:
Gooi suiker, glukose en water saam in ‘n pot. Bring tot by kookpunt vir 8 tot 10 minute. Haal van stoof af, voeg botter en rooi voedselkleursel by. Druk ‘n sosatiestokkie in elke appel en doop die appel in die sous.5/5/11 Mardi"
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Rentia van der Merwe
NOUGTINA

8 Egg Whites
400ml Castor Sugar
200g Walnuts Chopped
1 Packet Boudoir Biscuits broken into pieces
1 Packet of Dates - chopped
250ml Cream
2T Honey
Method:
Beat egg whites until stiff - then add castor sugar gradually. Once done - fold into the mixture the dates, biscuits and nuts. Spread onto a greased swiss roll pan. Bake in a preheated oven of 140 degrees C for 40 minutes then turn the oven off and leave until cool. Whip cream with honey until stiff and serve.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

250 ml Geroosterde Klapper
LEMOEN SJOKOLADE TRUFFLES

Heerlike resepte
Bestanddele
300g donker sjokolade (Albany is suiwel-vry)
150ml Orley-Whip
5ml lemoengeursel
Gerasperde lemoenskil van 1 lemoen
100g amandels fyngekap
Gesifte Nestle Kakao
Metode
Breek die sjokolade in stukkies en smelt vir ongeveer 2 minute op medium in mikrogolf.
Mikrogolf die Orley-Whip 1 minuut lank teen 10% krag en roer by sjokolade tot glad. Laat afkoel. Voeg geursel, skil en amandels by en meng goed. Bedek die mengsel en bevries totdat dit styf genoeg is om balletjies te rol. Rol die balletjies liggies in kakao. As die balletjies te sag en taai word om te rol, plaas die mengsel weer in die yskas om te verkoel.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.

375 ml Gesifte Versiersuiker
250 ml Oats
250 g Botter
± 5ml Nescafe poeier
(Meer klapper en minder oats kan ook gebruik word)
Meng baie goed in Kenwood met k-klopper. Rol klein balletjies.
Steek ’n tandestokkie in elkeen en vries tot kliphard.
Smelt ± 2 blokke caramel sjokolade
oor kookwater en doop balletjies eenkeer daarin. Verwyder stokkies as
geset.
Nescafe kan vervang word met 5 ml Lemoenlikeur, dan word balletjies
gedoop in wit sjokolade*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
LEMOEN SJOKOLADE TRUFFLES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
Heerlike resepte
Bestanddele
300g donker sjokolade (Albany is suiwel-vry)
150ml Orley-Whip
5ml lemoengeursel
Gerasperde lemoenskil van 1 lemoen
100g amandels fyngekap
Gesifte Nestle Kakao
Metode
Breek die sjokolade in stukkies en smelt vir ongeveer 2 minute op medium in mikrogolf.
Mikrogolf die Orley-Whip 1 minuut lank teen 10% krag en roer by sjokolade tot glad. Laat afkoel. Voeg geursel, skil en amandels by en meng goed. Bedek die mengsel en bevries totdat dit styf genoeg is om balletjies te rol. Rol die balletjies liggies in kakao. As die balletjies te sag en taai word om te rol, plaas die mengsel weer in die yskas om te verkoel.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
TAMELETJIE
500 g brown sugar
250 ml water
125 g butter
2 ml ( ½ teaspoon) vanilla esssence
and
pine nut kernels, almonds,
walnuts or coconut
Dissolve the sugar in water
over a low heat, and add the butter.
Boil steadily without
stirring for a few minutes, until the mixture starts frothing.
Add the vanilla essence.
Add the chopped pine nut
kernels, almonds, walnuts or coconut.
Pour into a shallow
well-greased dish and mark off squares with a wet knife.
Leave to cool.
Turn over and break into
squares.
Store in an air-tight
container.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
HETTIE SE TAMELETJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
by Sandra Saayman
»Hettie Botha
by Sandra Saayman
»Hettie Botha
4 koppies suiker
500 ml water
250 g amandels
Plaas suiker en water in kastrol en roer oor matige hitte tot suiker
opgelos is.
Verhit tot kookpunt en kook tot ligbruin.
Voeg amandels by en kook nog 'n paar minute en gooi op bakplaat uit.
Laat afkoel en breek in stukke.
Geplaas deur: Dalene Brits*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .
Anna-Marie Venter
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
3 pakkies Jellie ( 2 van dieselfde kleur bv rooi en 1 groen of geel)
PEPPERMINT CRISPS
115g caster sugar
1 1/2 tsp peppermint essence
150ml water
150ml water
Method
Step 1
Lightly grease a large
baking sheet.
Step 2
Place the sugar in a
saucepan with 150ml water and place over a low heat, stirring until sugar has
dissolved. (We recommend adult supervision during this stage.) Reduce heat to
medium and cook without stirring until mixture turns a light caramel colour. Remove
from heat, add one teaspoon of peppermint essence and swirl it through.
Step 3
Pour onto the baking sheet
and leave to harden about 15 minutes.
Bron: Leon Meyer.
250g botter
500g versiersuiker
100g kakao
2 geklitste eiers
2 pakkies Marie koekies fyn gebreek
Smelt botter Voeg versiersuiker en kakao by Dan geklitste eiers Mikrogolf 1 tot 2 min Voeg koekies by en meng goed. Druk op bakplaat vas en laat stol...baie vinnig en heerlik!! Probeer die een gerus vir die wat n soettand het! Lekker dag!Cindyleigh Pollard #mariebeskuitjie brownies
.
'n BROWNIE RESEP WAT WERK
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html250g botter
500g versiersuiker
100g kakao
2 geklitste eiers
2 pakkies Marie koekies fyn gebreek
Smelt botter Voeg versiersuiker en kakao by Dan geklitste eiers Mikrogolf 1 tot 2 min Voeg koekies by en meng goed. Druk op bakplaat vas en laat stol...baie vinnig en heerlik!! Probeer die een gerus vir die wat n soettand het! Lekker dag!Cindyleigh Pollard #mariebeskuitjie brownies
.
Anna-Marie Venter
Klapper Jellielekkers
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/lekkergoed.html
3 pakkies Jellie ( 2 van dieselfde kleur bv rooi en 1 groen of geel)
1 blikkie kondensmelk,
400g klapper.
Meng die 2 rooi jelliepoeiers, kondensmelk en klapper saam.
Maak balletjies en rol in geel jellie. Laat staan vir 6 ure.
.
.
No comments:
Post a Comment