Friday 15 February 2013

SUURLEMOEN /PYNAPPEL -BIERE




SUURLEMOEN BIER
2 k suurlemoensap
4 k suiker
1 pakkie kits gis
2 t kremetart
Metode:
Gooi als in 5Lt emmer met deksel. Vul op met water. Roer baie goed sodat alles oplos. Los oornag. Bêre dan in yskas.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/suurlemoen-pynappel-piesang-biere.html




Helena Kruger
PYNAPPELBIER
4 groot pynappels se skille
7 liter warm water
1.2kg wit suiker
12 rosyne
10g aktiewe of kitsdroë gis
Metode:
Was pynappelstukke goed en plaas dit in 'n groot emmer met 'n deksel.
Voeg die water en die suiker by en roer die mengsel totdat al die suiker opgelos is.
Voeg die rosyne en gis by, sit die deksel op en laat die mengsel ongeveer 12 uur lank op 'n warm plek gis.
Syg die mengsel deur en giet die filtraat in plastiekkanne of bottels. Plaas van die rosyne in elke kan en verseël dit.

Bewaar die bier in die yskas. PETERJASIE 18/9/10 Helen
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/suurlemoen-pynappel-piesang-biere.html

No comments:

Post a Comment