Foto> Google
Janecka Kruger
Die resep wat ek gaan gebruik kom van my skoon ma se skoonma af. sy het die resep in November 1973 uit die Sarie Marais tydskrif geknip.
Ma Hettie se vrugtekoek
Beslag:
1 Koppie Suiker
1.5 Koppies Botter
2 Eiers
1 Teelepel Koeksoda
Half koppie fyngesnyde kersies
1 Koppie fyngesnyde dadels
Half koppie fyngesnyde pekan neute
2 Koppies Koekmeel
Drie kwart koppie suur melk
Half teelepel Sout
Stroop:
1 Koppie vars Lemoen of Suurlemoen sap
1 Teelepel gerasperde lemoen of suurlemoen skil
1 koppie Suiker
Metode:
Los koeksoda in suurmelk op
Klop botter en suiker tot lig en roomerig
klop eiers een-een deeglik by die botter en uiker mengsel
Voeg suurmelk en koeksoda by.
vryf vrugte in een koppie meel.
Voeg res van die meel en sout by vrugte, neute en meel.
Voeg by room mengel en meng deeglik.
Giet in 'n gesmeerde ringpan.
Bak een uur by 190 grade celsius
Maak intussen die stroop
Stroop metode:
meet al die bestandele in 'n katrol af.
Verhit en roer tot suiker opgelos is.
Kook 5 minute en giet dan oor die warm koek
***1 koppie suurmelk = 1 koppie soetmelk + 1 of 2 eetlepels (12.5 -30ml ) asyn of suurlemoen sap
***Drie kwart koppie suurmelk = driekwart koppie soetmelk + 1 eetlepel (12.5ml) asyn of suurlemoen sap* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
WENKE OM VRUGTEKOEKE TE BERE, STOOR
Neels Supra
Seël die koek in 'n lugdigte houer met 'n deksel. Jy kan so nou en dan bietjie brandewyn opgooi om dit klam te hou. Vrugtekoeke kan vir tot 3 maand gevries word
Neels Supra
Seël die koek in 'n lugdigte houer met 'n deksel. Jy kan so nou en dan bietjie brandewyn opgooi om dit klam te hou. Vrugtekoeke kan vir tot 3 maand gevries word
Anna Pheiffer
Nataniel het n lekker wenk gegee met vrugtekoek. Neem n stuk koek - breek dit in blokkies - meng dit met n 2 liter vanilla roomys en vries dit goed! N heerlike nagereg! Geniet dit!
Nataniel het n lekker wenk gegee met vrugtekoek. Neem n stuk koek - breek dit in blokkies - meng dit met n 2 liter vanilla roomys en vries dit goed! N heerlike nagereg! Geniet dit!
Naudéa Visser
Ja vries die koek sommer in stukke gesny en dan haal jy die stukkie wat jy wil eet die dag net uit vrieskas en laat kamer temperatuur word en dan kan jy dit geniet.
Ja vries die koek sommer in stukke gesny en dan haal jy die stukkie wat jy wil eet die dag net uit vrieskas en laat kamer temperatuur word en dan kan jy dit geniet.
Loraine Bruigom
McGregor
Hi I got married on 28 Feb 1989 put the top of my wedding cake in deepfreeze moved from Kzn To Namibia and then back to Sa it was in the deepfreeze until 18 Feb 1998 for my first born a son christining. I never added anything just wrapped it in foil. It was lovely 9 yrs later

Annamarie Du Toit
Vrugtekoek hou baie lank. Ek bak gereeld en bak somemr ekstra. Ek gooi dit lekker nat en plaas dit in 'n sak wat ek toe maak. Ek hou dit selfs in die koelkamer en dit kom niks oor nie. Ek het eenkeer 'n vrugtekoek vir 'n jaar gehou, maar toe was hy eers vir jou lekker. Vries baie goed. Myne wat ek November 2012 gebak het staan nog op die rak en is nogsteeds nat en makeer niks nie.

Berie Smith
Hierdie is 'n baie maklike en lekker vrugtekoek vir diegene wat bang is om die ander vrugtekoeke aan te pak. Lyk na 'n lekker resep om sommer dwarsdeur die jaar te bak wanneer die lus jou beetpak vir vrugtekoek. Geniet!
FESTIVE -FRUIT CAKE:
[GOLDEN CLOUD RECIPES]
Makes :12 -16 SERVINGS
INGREDIENTS
1 x box - Golden Cloud Vanilla Cake Mix
2 - eggs
125 ml - oil
250 ml - milk
500 ml - mixed dried fruit such as:
125 ml - raisins:
125 ml - sultanas
125 ml - chopped dried apricots and I or figs
125 ml - chopped dates and I or glace cherries and I or currants
1 00 ml hot rooibos tea or brandy
50 g or 125 ml coarsely chopped pecan nuts and /or slivered almonds
Topping
50 g or 125 ml - blanched or slivered almonds
4 - each red and green glace cherries, quartered
100 ml - brandy (optional) to finish
INSTRUCTION
1. Cover the fruit with hot rooibos tea or brandy and allow to stand for± 20 minutes until cooled. Add the nuts and mix with the fruit.
2. Preheat the oven to 180 oc and line the base of one medium(± 26 em) or
2 small (± 23 em) baking tins or round (2 x 18 em or 1 x 22 em) cake tins
with baking paper and grease the base and sides well with margarine.
3. Prepare the batter as explained on the Golden Cloud pack and stir in the fruit. Pour the batter into the prepared tin and bake for about 20 minutes or until just firm. Remove from the oven and quickly place the nuts and cherries decoratively on top. Return to the oven and bake for another
10- 15 minutes more or until browned and thoroughly baked if tested with a metal skewer.
4. Cool a few minutes and turn out and spoon over the brandy if being used.
Variation:
The fruit is variable and may be adjusted to suit your own preference and availability. Using brandy is optional and pouring it over the cake after baking will preserve and flavour the cake in the traditional manner if made in advance during festive periods. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Helena Kruger
KERSKOEK
Volksbad Smulpaap*
150g koekmeel
150g bruismeel
250g botter
250g sagte bruinsuiker
Gerasperde skil van een lemoen
5 eiers
150g gemengde fyngemaakte vrugtemengsel
125g gemengde versuikerde skil fyngekap
125g geglasiede kersies, in kwarte gesny
1e gouestroop
¼ k Amarula
¼ k Klipdrift Gold
Spuit n 20cm koekpan met nie-kleefwerende sproei en voer met bakpapier uit.
Sif die meel saam
Verroom die botter en lemoenskil totdat die mengsel bleek en romerig is
Gooi die eiers een op n slag by en klits goed na elke byvoeging
Vou die meel en droevrugte, skil en kersies om die beurt in
Meng laastens die stroop by
Gooi die mengsel in die voorbereide bak en bak dit in n voorverhitte ond teen 170*C vir 90min. of tot jou toetspen skoon uitkom
Haal die koek uit die oond en laat 10min. lank afkoel. Keer dit op n draadrak uit en laat heeltemal afkoel. Die koek smaak die beste nadat dit vir n week lank op n koel, droee plek verouderd het . Besprinkel die koek met die Amarula en klipdrift n dag voor jy dit voorsit en berg nog n dag.
AMARULA VERSIERSEL
250g botter
500g versiersuiker
50ml Amarula
Versag botter en plaas dit saam met die versiersuiker en Amarula in n mengbak en meng goed tot veerlig
Versier jou koek net voor jy dit voorsit *Volksblad Smulpaap* Helena Chilli Kruger*23/11/12 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Heylie du Plessis
Ongebakte Vrugtekoek
Radio Namaklwaland Blog
Voer broodpan, 21×11 cm uit met kleefpapaier en spuit met kossproei.
Breek 2 pakkies Tennis/Marie koekies in stukkies.
Roer 1 k cherries, deurgesny, by en 60 gr vrugtekoekmengsel en ook 50 gr gekapte neute.
In kastrol: 1 blikkie kondensmelk,
110 gr botter,
250 gr sjokolade en 2 t vanillageursel.
smelt saam en roer koekiemengsel by, meng goed deur en skep in broodpan.
Druk netjies plat en verkoel 2-3 ure.
Haal uit pan, met kleefpapier, haal papier af en sny in skywe http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Cais En Hantie Smit
Ryk Kerskoek:
2 1/2k rosyntjies, 1 1/2K SULTANAS, 1/2k glanskersies, 1/2k gemengde gesnipperde skil, 1/2k meelblom. Meng meel deur vrugte. Smelt 250g botter, 1 1/2k sagte bruinsuiker, 2e swartstroop in n groot genoeg kastrol om als in te meng. Verwyder van hitte en laat afkoel. Voeg 4 eiers by en klop goed met houtlepel. Roer 2t gerasp lemoenskil, 2t gerap suurlemoenskil,1t vanielje by. Sif 1 3/4k meelblom, 3ml gemengde speserye, 3ml kaneel, 1ml neut, 1ml gemmer, 1ml koeksoda en meng in by bottermengsel. Meng dan in by vrugte. Voer pan (23cm) met 2 lae bruinpapier en 1 laag bakpapier. Bak 1 1/2 uur by 150°. Verlaag na 130° en bak nog 2-2 1/2 uur. Laat in pan afkoel en giet 3e brandewyn oor. Ek gooi vir volgende 3 dae brandewyn oor. Ek speel ook met vrugte na wat ek het maar bly by hoeveelheid vrugte saam. By die koek het ek dadels en neute ook ingewerk en natuurlik die resep verdubbel anders hou dit nie tot Kersfees http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Anne-Marie van der Merwe
Mikrogolf vrugtekoek
600g vrugtemengsel
75g kersies
250g dadels
250ml bruin suiker
200ml water
125g botter of margarien
250ml brandewyn
Plaas die bestandele in 'n bak, maak toe en mikro vir 5 minute op hoog.
MENG
500ml koekmeel
15ml kakao
15ml koffiepoeier
2ml gemmer
1ml sout
Roer 5ml koeksoda by die warm mengsel, dit sal skuim en voeg dan al die droe bestandele by.
Meng goed.
Voeg nou 2 geklitste eiers by en meng weer goed.
Bedek die bodem van 'n mikrobak met bakpapier en gooi die mengsel in.
Sit bak op omgedopte piering en mikro vir 25 minute op medium - 50%
Sprinkel 25ml brandewyn oor as dit uit die mikrogolf kom terwyl dit nog in die bak is en laat dit dan heeltemal afkoel.
Keer uit.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
VRUGTEKOEK
500g Safari vrugtekoekmengsel
250g Dadels, gesny
200g Glanskersies
125g Margarien
250ml Bruinsuiker
250ml Water, koue tee (rooibos) of koffie (swart).
• Kook hierdie mengsel saam vir 5-minute op hoog.
• Voeg 5ml koeksoda by en roer goed, mengsel sal skuim.
• Voeg 100g neute by, verkieslik pekanneute.
500ml Koekmeelblom 2ml sout
3ml Bakpoeier 2ml gemmer
2ml Piment of wonderpeper (Allspice, of Mix spice).
Sif boonste saam en voeg by vrugtemengsel.
2 Eiers, geklits 25ml brandewyn
12,5ml Robertson’s Sjokolade kleursel (opsionele).
• Klits saam en meng in koekmengsel in.
• Voer bak met papierhanddoek
• Bak 15-minute op hoog http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Alida Siebert
Fruitcake
250g White Margarine Stork
500g. Fruit Mix
250g Dates
500ml Yellow sugar
5ml Mixed spice
500ml Boiling Water
2 eggs whisked
1000ml cake flour
10ml bicarbonate of soda
125ml milk
5 ml vanilla essence
2.5ml salt
15ml brandy / rum
1. Add the first 6 ingredients and bring to a boil. Simmer for 10 minutes
2. Cool down completely
3. Add the next 7 ingredients in the order of the recipe above
4. Pour into a prepared cake tin (lined with double lining brown paper and add a layer of brown paper on top)
5. Bake at 150°C for 2-2.5 hours
6. Once cake is totally cooled, drizzle brandy or rum over and cover well http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Hier het ek die *YSKAS VRUGTEKOEK* Gemaak maar sommer in n bak vasgedruk en blokkies gesny**Baie lekker Helena Kruger* 28/11/2015
Veronica Roux
Yskas vrugtekoek
250ml gekapte dadels
125ml elk sultanas, korente, rosyne, kersies en gekapte neuter
125ml bruinsuiker
125ml botter
1 blik kondensmelk
2 pakkies Tennisbeskuitjies
5ml vanilla
Smelt botter en suiker. Roer kondensmelk by. Haal van stoof af en voeg vrugte en beskuitjies by. Spuit ringkoekpan goed met Spray & Cook. Skep mengsel in en druk vas. Laat staan in yskas vir 24 ure.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Berie Smith
MIKROGOLF VRUGTEKOEK: [RYK DONKER KOEK]
160g Margarine
250g Vrugtekoek mengsel
250ml Suiker, bruinsuiker
300ml Water [jy kan hier 15ml kitskoffie of sterk rooibostee gebruik, maar dan moet jy die souspoeier weglaat]
5ml Koeksoda
5ml Gemengde speserye
5ml Fyn gemmer
5ml Vanilla essence
5ml Souspoeier [gravy powder]
125ml Brandewyn
2 Eiers
500ml Meel [ kan jy helfte/helfte gaan met nutty wheat]
10ml Bakpoeier
2ml Sout
250g Kersies, gehalveer [rooi en groen gemeng]
100g Neute, gekap
Meng die eerste 8 bestanddele in ‘n mengbak.
Mikrogolf op 100% krag vir 6 minute.
Laat staan eenkant om af te koel.
Voeg dan die souspoeie, brandewyn en eiers by.
Sit die droë bestanddele by.
Voeg die kersies en neute by.
Meng goed deur.
Smeer jou JEL RING soos volg:
Klein bietjie water en kookolie in bak, sit deksel op en skud goed.
Gooi oortollige vloeistof uit.
Giet nou nou koekmengsel in jou JEL RING en maak glad.
Bak in mikrogolf op 70% krag vir 18 minute.
Toets met toetspennetjie of deeg gaar is, so nie sit terug vir nog
5 minute.
Laat koek afkoel.
Bêre deur dit in foelie toe te draai en gooi 250ml brandewyn oor elke
week, as jy lank voor die tyd gebak het, so nie elke 2de dag tot Kersfees.
NB
Ek hou daarvan om nog ekstra neute by te sit en ook nog verglansde
vrugte soos, gemmer, groenvye,waatlemoen ens. te kap en by te voeg.
Hou ook daarvan om dadels fyn te kap en by te voeg. Dit geen net daai ekstra lekkerte en vrugte smaak.
Dit moet dan saam met die eerste 8 bestanddele bygevoeg word.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Berie Smith
MICROWAVE CHRISTMAS FRUIT CAKE
[READY IN 18 MINUTES]
160g margarine
250ml sugar
300ml water
5ml bicarbonate of soda
5ml mixed spice
5ml ginger
5ml vanilla essence
500g fruit cake mix [ek gebruik fruit en veggie sin]
5ml gravy browning [bisto]
15ml brandy
2 eggs
500ml flour
10ml baking powder
2ml salt
250g cherries, halved [of gaan halfies met rooi en groen]
100g nuts, chopped
Mixed first 8 ingredients together in a bowl.
Microwave on 100% power for 6 minutes.
Allow mixture to cool, add gravy powder, brandy and eggs.
Sift dry ingredients and add with the cherries and nuts into wet mixture.
Mix well.
Bake in a ring pan for 18 minutes on 70% power. [ek gebruik my Tupper JelRing]
Let cool and store in container.
Season with brandy before eating. [Ek sit nog ekstra vrugtestukkies by soos, "candy ginger, vye en waatlemoen.] http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
MIKROGOLF PYNAPPEL KERSKOEK
Bestandele
500g droëvrugte-koekmengsel
200g (1 pak) glanskersies, gesny as jy wil
440g (1 blik) fyn pynappel
250ml (1 koppie) sagte bruinsuiker
125g margarien, in stukke gesny
5ml (1 teelepel) elk gemengde speserye, fyn gemmer, kaneel en koeksoda
25ml brandewyn
250ml (1 koppie) koekmeelblom, ongesif, afgemeet
250ml (1 koppie) bruismeel
1ml sout
2 ekstragroot eiers, geklits
So maak mens...
1. Sit die vrugtekoekmengsel, glanskersies, pynappel, bruinsuiker, margarien, gemengde speserye, gemmer, kaneel en koeksoda in 'n mikrogolfbak en meng goed
2. Bedek met kleefplastiek en mikrogolf vir 5 minute by 100% krag. Verwyder kleefplastiek en roer goed. Laat afkoel. Voeg brandewyn by en meng goed
3. Meng koekmeel, bruismeel en sout, sif oor die vrugtemengsel en meng goed
4. Voeg eiers by en meng goed
5. Voer 'n 18 of 20cm mikrogolfbak en deursnee en 11cm diep (Dawn gebruik sommer 'n 2 liter plastiek roomysbak) met papierhandoek uit.
6. Skep beslag versigtig daarin, maak dit in die middel effens hol en sit sit die bak op 'n omgekeerde piering in die mikrogolf
7. Mikrogolf vir 20-25 minute sonder bedekking by 70% krag
8. Laat in bak afkoel tot lou voordat dit uitgekeer en papier verwyder word.
9. Sodra dit heeltemal koud is, sprinkel ekstra brandewyn oor, draai in foelie toe en laat in 'n koel plek "ryp" word *wegsleep – vrouekeur* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Karien Coetzee
PYNAPPEL VRUGTEKOEK
1 Kop suiker
500g Gemengde koekvrugtemengsel
311g Fyn pynappel
1 Kop meel
1 Teel gemengde speserye
1 Kop bruismeel
2 Eiers
1 Kop kersies
1 Teel koeksoda
4 Eetl botter
Gooi koekvrugtemengsel, suiker,pynappel,speserye, botter en koeksoda in 'n kastrol en kook vir 3 minute. Laat koud word. Sif die meel en voeg by die vrugtemengsel, meng goed. Klits die eiers goed en meng goed met die vrugtemengsel. Voeg die kersies en neut by en meng goed. Voeg ¼ koppie brandewyn by indien verkies. Voer panne met 3 lae gesmeerde bruinpapier uit. Gooi die mengsel in die panne en bak ½ uur teen 160ºCen dan vir 'n ½ uur teen 145ºC http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Michelle Nel
Vrugtekoek
500g Margarien,
500 ml suiker,
6 ekstr groot eiers,
625 g koekmeel,
5 ml bakpoeier,
5 ml neut,
5 ml gemengde speserye,
5 ml gemmer,
5 ml kaneel,
500g koekmengsel,
250 g dadels,
100 g glanskersies,
100g pekanneute,
125 ml brandewyn.
Metode:
Ek bak dit twee middelslag broodpanne wat goed gesmeer en uitgevoer is met waspapier.
Klits die eiers en suikers saam. Meng die nat met die droe bestandele. Breek die neute kleiner, en sny die kersies in kwarte. Sny die dadels fyn. Hou die brandewyn om oor te giet as die koeke uit die oond kom. Sprinkel dan weekliks brandewyn oor. Draai die brode in foelie toe. Bak vir 2 en 'n halfuur by 140 grade C.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Carol Elliott Claassen
Christmas Fruitcake
250gr fruit cake mix,
50gr flaked almonds,
100gr butter,
125ml orange juice,
5 ml brandy essence,
100gr brown sugar,
1 t bicarbonate of soda,
2.5ml mixed spice,
1 extra large egg,
1/4 cup sherry,
1/4 cup milk,
100gr cake flour .
Preheat oven to 180 C, and line a 15cm x 7cm deep cake tin with wax paper . In a pot, combine fruitcake mix,almonds, butter,orange juice, brandy essence, sugar, bicarb and mixed spice . Mix together and bring to boil. Reduce heat and allow to simmer for 5 minutes. Beat egg with sherry and milk and fold flour into egg mixture , add fruit mixture . Spoon into tin, and bake for 40-45minutes . Decorate as desired ( Gazette) http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Santie Carelse oeweee Lee-Anne ek het n maklike goedkoop en baie vinnige resep wat ''tried and tested'' is! Probeer hom gerus!:
Laatslapers Vrugtekoek
1 kg vrugtekoekmengsel
2 koppies lemoensap (van enige geur waarvan jy hou)
2 koppies bruismeel
Metode
Gooi lemoensap oor die vrugte en laat staan vir n minimum van 2 ure.
Meng dan die bruismeel by dit in. Smeer vierkantige pan/bak en sit waspapier in bak en smeer weer of spuit met Spray n Cook.
Gooi mengsel in bak en plaas in oond (130 grade) vir 2 ure.
As jy dit uithaal laat afkoel en gooi uit. Ek het myne toegedraai nadat ek dit met brandewyn besprinkel het. Vir variasie kan jy :
800 gram vrugtekoekmengsel
200 gram neute en kersies byvoeg* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Helena Kruger
WIT VRUGTEKOEK
Bestandele
¼ pak (125g) botter
1 koppie (250ml) strooisuiker
3 eiergele
1 teelepel (5ml) vanielje
1 teelepel (5ml) suurlemoensap
2 koppies (500ml) koekmeel
½ teelepel (2,5ml) koeksoda
½ teelepel (2,5ml) sout
1 koppie (250ml) gebleikte sultanas
1 koppie (250ml) rooi glanskersies, gehalveer
1 pakkie (100g) heel amandels, gekap
1 koppie (250ml) gemengde droëvrugte
6 eierwitte
½ koppie (125ml) brandewyn
1 koppie (250ml) brandewyn (vir bo- oor)
Stel oond op 140 ºC.
Metode:
1. Room botter en suiker tot liggeel. Klits eiergele, vanielje en suurlemoensap daarby.
2. Sif koekmeel, koeksoda en sout saam. Roer by bottermengsel.
3. Meng sultanas, kersies, amandels en droëvrugte saam.
4. Klits eierwitte styf en vou saam met vrugtemengsel en brandewyn by beslag
5. Voer broodpannetjie met foelie of waspapier uit en bind bruinpapier buite om. Knoop vas met tou.
6. Skep beslag in broodpan en bak vir 1 uur of tot toetspen skoon uitkom.
7. Giet laaste brandewyn oor en laat in broodpannetjie afkoel. 10/10/10 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Helena Kruger
WIT VRUGTEKOEK
'n Kerskoek vir laatslapers. Dit word nie lank gebak of gebêre vir Kersfees nie, maar is op sy lekkerste vars. Tog het dit al die heerlike geure van Kersgebak.
300 g botter
375 ml suiker
6 eiers, geskei
625 ml bruismeel
7 ml gemengde speserye
2 ml kaneel
200 g droë vye, gesnippper
100 g dadels, gesnipper
100 g sultanas, gesnipper
100 g appelringe, gesnipper
100 g gepelde amandels, gekap
Metode:
Voorverhit die oond tot 180 °C en smeer 'n koekpan van 25 cm met botter.
Voer uit met 'n dubbele laag bakpapier.
Verroom die botter en 250 ml van die suiker tot lig en romerig.
Klits die eiergele een vir een by.
Sif die meel, speserye en kaneel oor en vou in.
Klits die eierwitte tot stywe punte vorm en voeg die res van die suiker lepelsgewys by.
Hou aan klits tot dik en blink.
Vou die vye, dadels, sultanas, appelringe en amandels in en vou dan alles by die meelmengsel in tot goed gemeng.
Skep in die voorbereide pan en bak vir 1 uur tot 'n toetspen skoon uitkom.
Laat 20 minute in die pan afkoel en keer dan uit op 'n draadrak.
Draai dig toe in foelie. Eet binne 10 dae.
Lewer een groot koek." ZALOME" 12/10/10 Helena ♥http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Helena Kruger
LUUKSE VRUGTE EN NEUTEKOEK
Dié koek word só genoem omdat dit basies net uit vrugte en neute bestaan met baie min beslag.
300 g gemengde neute
200 g dadels, gekap
100 g gesnipperde groenvyekonfyt
200 g groen kersies
Gerasperde skil van 1 suurlemoen
80 g koekmeelblom
3 ml bakpoeier
3 ml sout
150 ml suiker
2 eiers
5 ml vanieljegeursel
Metode:
Voorverhit die oond tot 150 °C en smeer 'n losboomkoekpan van 20 cm met botter.
Voer uit met 'n dubbele laag bakpapier (ook teen die kante) en smeer weer.
Meng die neute, dadels en gesnipperde groenvye, kersies en suurlemoenskil in 'n mengbak.
Sif die meel, bakpoeier en sout oor die vrugte, voeg die suiker by en meng goed tot alles met 'n meellagie bedek is.
Klits die eiers en vanieljegeursel saam en voeg by.
Meng goed. Skep in die voorbereide pan en maak gelyk.
Bak vir 2 uur of tot 'n toetspen skoon uitkom.
Laat heeltemal in die pan afkoel en keer uit.
Giet 60 ml brandewyn oor en hou dig toegedraai in 'n lugdigte houer.Giet elke week 'n sopie brandewyn oor tot voor Kersfees.
Lewer een middelslagkoek. Landbou!!!!!10/10/10 Helena ♥http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
EASIEST FRUITCAKE EVER
1 kg Mixed Fruit Mixture
2 cups Fruit Juice
2 cups Self Raising Flour
Method:
Preheat oven to 130C. Soak fruit in juice for 2 hours or overnight.
Stir flour into soaked fruit mixture and mix well. Put into large lined baking tin. Bake for 2 hours in the bottom of your oven on 130C. Remove and leave to cool.
Put into container or wrap in foil.
Keep for 2-3 days before cutting.
I absolutely ADORE cherries, so I used 600 g mixed fruit mixture. Then I added 200g red cherries, 200g green cherries.
I also used 1 cup orange juice, 1 cup brandy instead of 2 cups fruit juice.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Alet van Zyl
MIKROGOLF VRUGTEKOEK
Bestanddele:
500g vrugtekoekmengsel
205g bruin suiker
130g margarien / botter
250 ml water
5 ml koeksodae
100g glanskersies in kwarte gesny
10 ml kitskoffiepoeier
500ml koekmeelblom, gesif
5 ml bakpoeier
5 ml gemengde speserye (mixed spice)
5 ml kaneel
2 eiers, geklits
100g pekanneute
brandewyn
Metode:
1. Plaas koekvrugte, suiker, botter/margarien en water in 'n diep mikrogolfbak. Bedek met kleefplastiek of mikrogolfdeksel en mikrogolf vir 5 - 6 min. by 100% krag. Roer twee maal tussenin.
2. Voeg koeksoda, kersies en koffiepoeier by. Roer en laat mengsel heeltemal afkoel. (Die mengsel sal opbruis sodra die koeksoda bygevoeg word.)
3. Sif meelblom, bakpoeier, speserye en 'n knippie sout saam. Roer om die beurt met geklitste eiers by afgekoelde vrugtemengsel.
4. Voeg neute by en meng goed.
5 Smeer 'n diep ronde (24 cm) mikrogolfbak of glasbak liggies (of Spray n Cook dit), voer die boom uit met kombuispapier. Skep beslag in die voorbereide bak, en mikrogolf vir 20 minute by 50% krag en dan vir 'n verdere 20 minute by 30% krag.
6. Laat koek heeltemal afkoel in bak en keer dan uit. Gooi genoeg brandewyn (ongeveer 75 - 100 ml) oor. Draai toe in foelie.
Wenk: As die koek 'n klam kol in die middel het, bedek die rand van die bak met foelie en mikrogolf vir 3 - 4 min. by 100% krag.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Sandra Saayman
WHITE FRUIT CAKE
510 g white cake mix
2/3 cup vegetable oil
1/2 cup sweetened condensed milk
2 egg whites
1 1/2 cups chopped candied fruit
1 1/2 cups chopped pecans
Method:
1. Preheat oven to 180 C
2. In a large bowl, beat cake mix, oil, condensed milk, and egg whites on low with electric mixer, until moistened; increase speed to high and beat for 2 minutes
3. Stir in fruit and pecans
4. Spoon batter into 2 greased and floured 5x9-inch loaf pans
5. Bake for 40 to 45 minutes or until a toothpick inserted in the middle comes out clean
6. Cool in pans for 10 minutes
7. Remove from pans and cool completely on a wire rack
8. Store in an airtight container http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html

Ietsie soets....
YSKAS VRUGTEKOEK
250g botter
2.5K versiersuiker
1 Eetl brandewyn
125g dadels, gekap
125g rooi glanskersies, gehalveer
125ml pitlose rosyntjies
100g pekanneute, gekap
2 eierwitte
300g (1.5pk) tennisbeskuitjies, gebreek.
Metode:
Room botter en versiersuiker tot liggeel en romerig. Klits brandewyn by.
Roer dadels, kersies, rosyntjies en pekanneute by bottermengsel.
Klits eierwitte styf en vou eierwitte saam met tennisbeskuitjies by vrugtebeslag in.
Skep in gesmeerde vierkantige glasbaken los oornag in yskas. Sny in blokkies.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Karien Coetzee
WIT VRUGTEKOEK
1½ koppie rosyne
1½ koppie sultanas
250 g kersies gesniper
1½ koppie bruin suiker
6 eiers
2 teelepels bakpoeier
2 teelepels gemengde speserye
2 eetlepels gekapte amandels
1½ koppie korente
3/4 koppie brandewyn
1½ koppie botter
3 koppies meel
½ teelepel sout
½ koppie melk
Meng al die droë vrugte saam, gooi die brandewyn oor en laat staan oornag. Klop botter en suiker tot romerig. Klits die eiers een vir een by. Voeg die vrugte en amandels by en meng goed. Roer die droë bestanddele by, indien die mengsel te styf is kan nog 'n bietjie melk bygevoeg word. Voer 'n pan of kastrol uit met 3 lae goed gesmeerde bruinpapier. Gooi die mengsel in die pan en bak in 'n matige oond 180º vir 2½ tot 3 ure. Gooi die koek uit en laat afkoel. Smeer die koek met brandewyn. Smeer die koek na 2 dae weer brandewyn, en daarna soos verkies.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
13 hours ago
Karien Coetzee
STAATMAKER VRUGTEKOEK
750 ml gemengde koekvrugte
125 ml verglansde kersies
125 ml gesniperde dadels
250 ml suiker
5 ml koeksoda
125 ml botter
375 ml water
5 ml gemengde speserye
10 ml kaneel
3 ml neut
500 ml gesifte koekmeel
5 ml sout
7,5 ml bakpoeier
2 geklitste eiers
Kook die vrugte, kersies, dadels, suiker, koeksoda, botter en water vir 25 minute oor stadige hitte. Roer gedurig om te verhoed dat dit aanbrand. Verwyder van die hitte en laat 'n rukkie afkoel. Voeg al die ander bestanddele by en meng baie deeglik. Gooi die koekmengsel in 'n gesmeerde koekvorm of kastrol wat uitgevoer met 3 lae baie goed gesmeerde bruinpapier en maak 'n deksel van 'n laag foelie om bo-oor die koekvorm vas te druk. Dit is noodsaaklik dat die pan deeglik met papier uitgevoer word, anders sal die vrugte brand. Bak die koek vir 1½ uur in 'n matige oond by 180º. Gooi uit en laat akoel, smeer met brandewyn en laat staan. Kan later weer gesmeer word met brandewyn.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Lizelle Lehman De Jager
MAKLIKSTE VRUGTEKOEK
Hi Ek het die reseppie gekry, nog nie probeer, maar ek dink nie mens kry makliker nie;
1kg gemengde vrugte mengsel,
1kop lemoensap, (gebruik n soeter sap indien bang vir te suur)
1 kop brandewyn,
2 kop bruismeel.
Meng als, skep in gesmeerde koeokpan, bak vir 2 ure in die onderste rak van jou oond taan 130 grade, Haal uit en laat afkoel, maak toe met foelie en laat staan ten minste 2-3 dae voor sny http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
DONKER VRUGTEKOEK
4 kp meelblom hoogvol
500g margarine
3 kp suiker
12 eiers geskei (Moenie al die gele bymekaar gooi nie, dit word een-een bygevoeg)
2 eetl kaneel
1 eetl kitskoffie
2 eetl kakao hoogvol
1 teel koeksoda opgelos in een eetl suurlemoensap net voor dit ingemeng word
1 teel amandelgeursel
2 eetl appelkooskonfyt
1 kp brandewyn
½ teel sout
½ kp ingelegte gemmer fyngesny (Opsioneel)
250g dadels fyngesny
250g pitlose rosyne
250g korente
500g sultanas
125g gemengde skil
125g gevlokte amandels
¼ teel fyn gemmer
¼ teel fyn naeltjies
250g kersies fyngesny
250g verglansde vrugte (Kry dit klaar gemeng in boksies)
Metode:
Berei die sultanas, korente en rosyne voor. Was hulle af en dreineer alle water. Bak in ‘n toe dekselhouer in oond vir ongeveer ‘n halfuur op 130°C tot hulle uitgeswel is. Laat afkoel tot lou warm.
Klop suiker en botter saam tot room. Gooi amandelgeursel en sout by., voeg eiergele een vir een by. Klits mengsel deeglik.
Meng al die speserye met die meel.
Sit al die vrugte bymekaar voor dit by die mengsel gegooi word.
Meng die droë bestandele met die botter mengsel en voeg die vrugtemengsel by. Meng goed.
Voeg brandewyn en suurlemoensap met koeksoda by, meng goed. Heel laaste vou styfgeklopte eierwitte goed in.
Skep in twee 23cm panne wat uitgevoer is met dik tinfoelie. Bak vir 3 ure by 150°C.
Toets deur toetspen in die middel van die koek te druk, en dit moet skoon uitkom. Nadat die koek gaar gebak is, laat goed afkoel. Gooi ½ kp brandewyn oor Draai goed toe in foelie en bere in koekblik met deksel. Twee dae voor gebruik weer ‘n ½ kp brandewyn.
HEERLIKE KLAM VRUGTEKOEK – 1ST PRYS OP PRETORIA SKOU.
*Knippeldik aan koningskos – Joey Pienaar*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
VRUGTERING4 kp meelblom hoogvol

Kook saam
3 ½ kp gemengde vrugte (vrugtekoekmengsel)
1 ½ kp kouewater
1 kp suiker
1 teel koeksoda
125g margarine
Metode:
Kook vir 5min en laat staan om koud te word. Klits 2 eiers goed, voeg 2eetl brandewyn by. Sif ook by 2kp meelblom, ½ teel bakoeier, ½ teel sout, 2 teel kakao en 2 teel gemengde speserye by eiermengsel. Voeg laaste vrugte by. Bak by 180°C vir 1 uur in ringkoekpan. Terwyl nog warm gooi 2-3 eetl brandewyn oor. *Knippeldik aan Koningskos http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/02/vrugte-koeke.html
Mikrogolf-vrugtekoek
LEWER 24 VRUGTEKOEKMUFFINS
Bereiding: 20-25 minute
Gaarmaaktyd: 4 minute per 6 op hoog
Sue Reader het al in 2005 vir ons dié trefferresep vir ’n mikrogolf-vrugtekoek gestuur.
Ons het dit in muffinpannetjies gebak – dan kos dit jou net 4 minute om ’n baksel van 6 te maak. Sue sê sy gebruik 2 bakke, elk 18 cm in deursnee en 6 cm diep. Sy voer elk met handdoekpapier uit en bak dit 18 minute op mediumhoog.
Onthou om dit op ’n omgekeerde bord in die oond te plaas.
500 g droëvrugtekoekmengsel
250 g dadels, fyn gekap
250 ml (1 k) sagte bruinsuiker
150 g botter, sag
250 ml (1 k) warm water
30 ml (2 e) kakao
10 ml (2 t) koeksoda
500 ml (2 k) bruismeel
5 ml (1 t) gemengde speserye
1 ml (¼ t) sout
3 ekstragroot eiers, geklits
150 ml brandewyn
250 ml (1 k) gemengde neute, grof gekap
100 g glanskersies, grof gekap
versiersuiker vir afronding
Plaas die vrugtekoekmengsel, dadels, suiker, botter, water en kakao in ’n mikrogolfoondbak en plaas dit 4 minute in die mikrogolfoond. Roer goed en mikrogolf nog 4 minute.
Roer die koeksoda by en laat afkoel.
Sif die meel, gemengde speserye en sout en vou by die mengsel. Roer die eiers, brandewyn, neute en kersies by en skep die holtes van gespuite silikon-muffinpannetjies driekwart vol.
Bak 4 minute op ’n slag op hoog. Herhaal met die res van die beslag. Stuif die versiersuiker oor.

No comments:
Post a Comment