BUTTERNUT-SOP
Moira Botha Dyer
Moira Botha Dyer
2 butternuts
2 uie gekerf
1 knoffelhuisie
gekerf
500ml chickenstock
5ml suurlemoensap
250ml melk
250ml water
1 tafellepel
botter/marg
Sny butternut in blokkies
Braai uie in
botter, gooi gekerfde knoffel, hoenderaftreksel en suurlemoensap by.
Braai/roer baie goed. Gooi nou water en
butternutblokkies in. Sout en peper na smaak (ek gooi maar altyd so bietjie
naeltjies en bietjie nutmeg by). Prut tot butternut sag is. Jy kan ook 'n
aartappel of twee in blokkies sny en die ook saam kook. As alles sag en gaar is
voeg melk of room by en gebruik whisk om dit lekker romerig te kry.*13/3/13
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html

Gabri Viljoen
En so 'n klein
bietjie kerriepoeier maak butternut of broccoli sop sommer nog lekkerder!
BUTTERNUT SOP
Carlene Van Niekerk
500-750g butternut, kook tot gaar,
1pakkie Knor Chilli Beef en Vegetable sop poeier, maak met 500ml water aan (ni 850ml soos op pakkie nie, want die butternut het reeds water in)
Gooi saam met butternut in pot en "mash" dit.
Laat dit prut vir nog 'n paar minute tot die soppoeier gaar is.
Gooi room by, maar dit is lekker sonder die room ook...20/4/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html

BOTTERSKORSIE SOP
500 ml (2 k) groenteaftreksel
500 g botterskorsie, in blokkies gesny
500 g pampoen, in blokkies gesny
5 ml (1 t) kerriepoeier
2 ml (½ t) fyn neutmuskaat
45 ml (3 e) suiker
50 g botter
60 ml (¼ k) meel
375 ml (1½ k) room
sout en peper
geroosterde pampoensaad vir garnering, indien verkies
1 Bring die aftreksel, botterskorsie, pampoen, kerriepoeier, neutmuskaat en suiker in ’n groot kastrol tot kookpunt.
Verminder die hitte en laat prut 25 minute of tot die groente sag is.
2 Smelt intussen die botter in ’n kastrol oor matig lae hitte.
Strooi die meel oor die botter en roer tot die botter die meel geabsorbeer het.
Giet die room in terwyl jy vinnig roer tot dik en glad.
Geur met sout en peper en sit eenkant.
3 Verwerk die botterskorsie-en-pampoenmengsel in ’n voedselverwerker tot ’n gladde puree.
Gooi dit in die groot kastrol terug saam met roomsous en roer goed.
4 Sit warm voor. Garneer met die pampoensaad, as jy wil-wil gebruik.
Bron: Hope Malau
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html
BUTTERNUTSOP
My Butternutsop wat ek baie gereeld maak. Vinnig, maklik en lekker!
1 Geskilde, Gesnyde Butternut
1 Groot Ui gesny
Kook Butternut en Ui in genoeg water saam met 'n hoenderaftrekselblokkie tot sag, nie droog nie.
Gooi die hele mengsel, saam met die oorblywende aftreksel-water in die Voedselverwerker. Meng dit goed deur, gooi bietjie-bietjie melk by die mengsel tot op ongeveer 'n koppie (Of meer as jy dit dunner wil he). Gooi 'n handvol vars pietersielie in die mengsel en laat alles sommer lekker lank meng. Maal bietjie swartpeper in. Rasper bietjie vars lemoenskil in die mengsel. As alles goed gemeng is, plaas dit terug in die kastrol op die stoof, laat dit lekker deurprut. Vat 2 lemoene en druk die sap sommer met jou hand uit in die sop. Roer lekker deur en laat prut nog effens. Vir garnering gooi n dun straaltjie room in die middel van die sop en sit bietjie fyngeknipte pietersiele by die room. Of 'n homp Suurroom is ook heerlik. In plaas van melk om die sop te verdun kan room ook gebruik word. Dit is dan net bietjie ryk vir my.
Hierdie sop vries wonderlik, dit proe weer vars as dit ontdooi word. Moet net nie in Mikrogolf ontdooi nie, laat by kamertemperatuur ontdooi. Geniet! Julanda Swanepoel http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html
MAUREEN SE BUTTERNUTSOP
My butternutsop ook 'n wenner.
Braai 2 groot uie in 4 eetlepels botter sommer in stoompot of elektriese stoompot.
Sny 3 repe seldery stingels daarby en roerbraai effens.
Gooi nou een teelepel kerrie daarby en roer deur.
Sny nou 2 groterige butternuts in blokkies en ook 1 groot aartappel en gooi daarby en roer deur.
Vat nou 1 liter kookwater en gooi 2 hoenderstokblokkies daarby en roer.
Gooi dit op jou groente in die pot. Kook tot butternut sag is. (in stoompot so 10 minute).
As klaar is maak fyn en roer glasie room daardeur. Sout en peper na smaak.Maureen Jansen van Rensburg

Moroccan butternut and chickpea soup
Posted by Sarah - Veggi delish
I dreamt up this soup on a miserable rainy day a couple of weeks ago, and now it’s the first thing I crave when the weather turns horrible. It’s a really filling, warming soup, spiked with Moroccan spices and chilli. It’s really good with salty feta crumbled on top and served with toasted, buttered rye bread.
moroccan soup
Serves 4
1 kg of peeled, chopped butternut
1 onion, chopped roughly
1 heaped teaspoon of harissa pasta
1 heaped teaspoon of crushed garlic
1 teaspoon of crushed ginger
Half a cup of red split lentils, rinsed well
1 tin of chickpeas
1 tin of chopped, peeled tomotoes
5 medium carrots, peeled and chopped roughly
Tumeric
Cumin seeds
Cinnamon
Chilli flakes
Fresh coriander leaves and some feta, to serve
1 tablespoon vegetable stock powder
Fry the onion in a bit of oil until it starts to soften. Add the harissa paste, garlic, ginger and a sprinkle of tumeric, cinnamon and cumin seeds. Fry until the spices become fragrant. Add the carrots, butternut and the tin of tomatoes. Fill up the empty tin with water and add that too, along with the stock powder. Turn the heat up to high. Let the soup boil for about 10 minutes, and then add the lentils. Keep it on a high heat, and stir occasionally. Once the butternut starts getting mushy, squish it and stir into the soup. The soup is ready when the butternut has melted into the liquid. Add the chickpeas and a pinch of chilli flakes if you like. Serve the soup with crumbled feta and coriander leaves.

30 ml olie
2 uie gekap
5 ml gemmer
15 ml kerriepoeier
1.2 kg "butternut" gekap
1 liter hoenderaftreksel
1 appel geskil en gerasper
sout en peper
250 ml room
1. Meng gemmer en kerriepoeier en gooi oor uie. Braai in olie.
2. Voeg butternut by en kook vir 5 minute.
3. Giet hoenderaftreksel oor, roer appel in en geur.
4. Kook tot die groente sag is Laat effens afkoel, versap en herverhit weer vir 5 minute.
5. Bedien met room en croutons. Vanessa Fourie Willemse http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html
BUTTERNUT SOP
hoeveelhede kan ek nou nie presies gee nie maar ek maak soos volg:
Ek skil, ontkern en kap my appel fyn, dan braai ek dit saam met 'n gekapte ui en knoffel tot lekker sag in bietjie olie/botter.
Gooi dan so 15ml kerrie by en roer goed deur.
In 'n aparte kastrol kook ek so 3 aartappel geskil en in blokkies gesny saam met my butternut,
ook geskil en in blokkies gesny, tot lekker sag in aftreksel wat ek maak van bief/hoenderblokkies en 1L kookwater.
As alles sag en gaar is, woerts ek altwee mengsels deur my voedselverwerker en gooi dit bymekaar (saam met aftreksel waarin groente gekook het. Ek gooi dan so koppie lemoensap, halwe koppie blatjang en sout en peper na smaak by en laat lekker deurkook. Bedien met room of skep roomkaas. Lekkerrrr!! Charlotte Verwey da Silva http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html
PAUL'S FAMOUS BUTTERNUT SOUP
1 fresh butternut squash, peeled, seeded and cubed
1 large onion, chopped
2 cloves garlic, crushed
2 cups of chicken stock
Half a cup cream
1 tsp curry powder (as hot as you like)
A squirt of Worcestershire sauce
Salt and black pepper
1. Toss the chopped onion and garlic in a pot and sauté, don't burn or caramelise. They must be translucent but still white.
2. Add the peeled butternut and chicken stock and bring to the boil.
3. When the butternut is soft, mash (as in MASH, don't liquidise or pulverise!).
4. Add the other ingredients and stir.
5. Season to taste with salt and pepper.
6. And eat.
If it doesn't work out, get Cooksister to come fix it. Beware of adding to much salt. It's the cream that makes all the difference.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html
Butternut Soup
Just easy recipes.com
A bowl of steaming hot butternut soup served with fresh bread is irresistible to most – especially on a cold winter’s day. This quick and easy recipe will allow you to whip up a typical South African starter in no time at all.
Ingredients:
1 large butternut
1 ½ cans of light coconut milk
1 tbsp brown sugar
1 large onion
2 tbsp butter
salt to taste
ginger to taste
Method:
Cut the butternut in half lengthwise. Scoop out and discard the seeds. Rub the butternut with about one tablespoon of melted butter and sprinkle with salt. Roast the butternut with the cut-side up on a baking tray for about an hour at 190°C. You will know that it is ready when a butter knife goes into it with ease.
While the butternut is roasting, sauté sliced onion in a tablespoon of butter and when it is soft, add the brown sugar and cook for about three minutes. Remove from heat.
When the butternut is roasted, scoop the flesh out with a spoon and put it into a blender. Add the onion and brown sugar mixture. Add the coconut milk. Add a dash of ginger to taste. Blend until smooth.
Heat and serve.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/butternut-sop-soup.html
BUTTERNUT SOUP
I just place the peeled & seeded butternut with 1 lrg onion, 3 - 4 carrots and 1 lrg potato with water to just cover and 2 chicken stock cubes and boil till cooked adjust the seasoning if needed. Place all the veggies in a blender ...and blitz it till fine. If too thick just add a bit of boiled water to thin down to desired consistency. Serve it with plain yoghurt/ plain smooth cottage cheese/ or sour/fresh cream. I like it with plain yoghurt the best. Antonietta Passeri Faleschini

BROKKOLI / BLOMKOOL / BUTTERNUT / SPINASIESOP
Dit is amper weer winter en tyd vir sop voor die kaggelvuur. Probeer hierdie basiese resep en gebruik dit om 4 verskillende soppe te maak.
(4 porsies)
PUREE
1 kg brokkolie, blomkool, butternut of spinasie(gekap)
4 aartappels,geskil en grof gekap
2 medium uie, geskil en grof gekap
1.2 lt hoenderaftreksel(gebruik 3 blokkies aftreksel)
WITSOUS:
200 ml margarien of botter
250 ml meel
750 ml melk
500 ml hoenderekstrak(2-3 blokkies aftreksel)
neutmuskaat,
sout,
grofgemaalde peper na smaak(‘n moet)
gemengde kruie
knoffel (werk by butternut)
250 ml room (of melk)
METODE:
1. Kook groente in aftreksel tot sag en gaar. Maak seker dat die water(ekstrak) nie wegkook nie. Moet souserig wees.(sit deksel op-anders verdamp vloeistof)
2. Verpulp tot baie glad saam met vloeistof waarin dit gekook het.
3. Smelt botter in skoon kastrol en voeg meel by.Voeg melk en hoenderekstrak bietjie vir bietjie by en roer aanhoudend. ‘n Whisk werk goed.Kook tot gaar en verdik.
4. Voeg groentepuree by en geur. Die smaak van neutmuskaat werk goed saam met al hierdie soppe.
5. Voeg room by.

WENKE/IDEES:
1 Soms proe dit nog nie geurig genoeg nie en daar is daar heel moontlik te min sout in. Sout laat al die geure in ‘n gereg bymekaar kom. Moet egter nie sout byvoeg voor jy nie geproe het nie, want die hoenderekstrak is alreeds sout.
2 Bedien die brokkolie en blomkoolsop met bietjie gekrummelde feta/bloukaas en geroosterde amandelvlokkies as jy gaste wil beïndruk.
3 Vir ‘n bietjie van ‘n byt by die butternutsop, kan jy ‘n knippie kerriepoeier/cayenne peper byvoeg.
4 Pulp kan gevries word, maar die witsous vries nie goed nie.
5 As jou mense op ‘n dieet is of as jy dit goedkoper wil maak vir bv. jou selgroep, kan die room verminder word.
6 Die neutmuskaat gee ‘n heerlike geur aan die sop.
7 Jy kan klaar butternutblokkies by die meeste plekke koop,as jy tyd wil spaar.
8 Gebruik bulgaarse joghurt as jy individuele porsies wil garneer-dit werk beter as room bo-op sop,want dit is dikker. Hannalie Kitshoff

Eenvoudige Butternut Sop
Manja Smit
(my resep)
Sny butternut in halfde haal pitte uit, plaas heel garlic huisie met vel aan in die holte van butternut plaas onderste bo op oond pan en bak in oond tot butternut gaar. Die vel sal swart word en die vleis sag.
Skep Butternut uit vel en plaas in voedsel verwerker maak fyn en voeg hoenderaftreksel by soos nodig (sommer daai blokkies op gelos in kook water). Voeg dan die geroosterde garlic sonder vel by tot smaak. Bedien met drizzel vars room of gestrooide feta met gechopte chives.

Recipe
from Cook Sister
1 fresh butternut squash, peeled, seeded and cubed1 large onion, chopped

Heerlik En maklik
ReplyDelete