SEMELBESKUIT
6 koppies semels
1½ koppie sagte
bruinsuiker
250g botter of margarien
7ml sout
500ml Ultramel room
Metode:
voorverhit oond op 180 grade
Meng meel, suiker
en sout.
Smelt botter en
voeg by.
Meng semels in.
Voeg room by en
meng goed.
Druk plat in rolkoekpan 42 x 48cm.
Sny in vingers.
Bak vir ± 40 min.
Laat afkoel, breek oop en droog uit. Dit is absoluut heerlik en ek is bly ek
kon help met die resep. Laat weet hoe dit gekom het. Groete*13/3/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* Annelie Viviers Donaldson**foto OFM
Susan Louw du Preez
SEMELBESKUIT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/semel-beskuit.html
1 liter room
8 k semels
1 kg bruismeel
500g margarine
2 k suiker
1 tl sout
Meng alles en druk in oondpan.
Sny in blokkies voor dit gebak word.
Wanneer gaar—droog uit*13/3/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
No comments:
Post a Comment