Saturday, 2 March 2013

CHICKEN WINGS / HOENDERVLERKIES



STICKY HOENDERVLERKIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html
12 hoendervlerkies
200 ml tamatiesous
150 ml Worcestersous
100ml sojasous
100 ml blatjang
15ml mayonnaise
2 huisies knoffel, fyngedruk


Metode:
Meng alle bestanddele saam en roer goed - dit sal soos sjokoladesous lyk. Voorverhit die oond tot 180 °C. Sit die hoendervlerkies in ’n oondbak en gooi die marinade oor. Sit in die oond vir ongeveer 45 minute en draai die vlerkies nou en dan om

Rentia van der MerweSARIE -
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.

KLEWERIGE HOENDERVLERKIES:
16 hoendervlerkies 
125ml vars suurlemoensap
125ml sojasous 
80ml fyn appelkooskonfyt( gesmelt)
80ml blatjang 
3 knoffelhuisies ( fyngedruk)
1 groot ui (fyngekap en gesoteer)

Metode:
Voorverhit die oond tot 160C. Pak die hoendervlerkies in 'n vlak oondvaste bak. Meng die res van die bestanddele goed en giet oor die vlerkies. Marineer ongeveer 1 uur lank. Bak dan sowat 1 uur lank onbedek of tot die hoendervlerkies gaar en goudbruin is. Genoeg vir 6 mense.
Wit, bruinsuiker of heuning kan mekaar in die meeste geregte vervang*
Smelt jou botter en voeg jou "Red Pepper sous by en plaas eenkant.
Diepbraai jou vlerkies in lekker warm olie goudbruin
Dip jou vlerkies in die sous sodra dit uit die olie kom en bedien dit dadelik ..Bedien n lekker sousie saam met dit soos n Roquerfert sous of n Sweet-chilli!!Baie lekker Helena 8/8/10
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .

BUFFALO WINGS-SPUR STYLE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html
1 kg wings chopped in half with skin on.

Marinade :
1 tsp garlic
1 tsp salt
1 tsp crushed chilies
1 tsp chili powder
1 tsp lemon pepper
1/4 tsp turmeric
crushed green chili
lemon juice

Beat: 1 egg in 3/4 cup milk pour this over marinated wings. Marinate for a few hours.
1 cup flour
1 TB baking powder
2 TB maizena
sprinkle of Aromat

Coat wings lightly and deep fry till golden! Set in platter and brush wings with spurs famous Durkey sauce! Serve with celery sticks n sour cream!
(Recipe - Selvie Moodley)

Helena Kruger
BUFFALLO WINGS
24 hoendervlerkies
250ml asyn
2e olyfolie
2e worcestersous
1t chilli poeier
1t sout
1t gemaalde swartpeper
1e Tabasco
Meng alles en plaas jou vlerkies in en marineer oornag in die yskas. Wanneer jy dit wil braai, maak eer jou vlerkies droog en plaas dit dan op die kole. Smeer van die marinade oor terwyl jy braai. 7/8/10 Lekker Helena • *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html 

Karin Rheeders Pearson

Spur buffalo wings 
Durky sauce
Gewone asyn
Fyn knoffel
Rooi peper
Hoender stukke

Meng DURCKY SOUS* na smaak
1 koppie asyn
1/4 koppie knoffel
Rooi-peper soveel soos jy kan hanteer, brandsgewys.

1. 'Deep Fry' die hoender stukke tot crispy.
2. uit olie uit, dip direk in die durky sous
3. in vlak olie, braai die hoender stukke (wat in die durky sous was) vir so paar minute.
**opsioneel (ek doen dit soos c.) -
a. dip weer in die sous en bedien
b. bedien en sit nog van die sous oor
c. dip weer in die sous en bedien met nog extra sous bo-oor.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html


 

DURKY SAUCE*


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html
140 ml vinegar (white)

350 ml water

1.25 ml chilli powder
2.5 ml tabasco sauce (optional)
10 ml garlic flakes
15 ml onion, diced into small blocks
15ml sugar
5 ml salt
3ml paprika
2.5 ml maizena
Mix all the ingredients in a pot and bring to the boil. Simmer for 5 minutes. Allow to stand for about an hour so that the garlic flakes can flavour the sauce**

Hettie Pringle*28/05/2016


.
DURKY SOUS*
Marli Labuschagne 

Hi julle! Ek werk al vir meer as 10jaar by spur.....ons moes al menig male durky sous maak.....die resep is dus: 

wit asyn, 
bruin asyn, 
water, 
cayenne pepper, 
garlic flakes en
gerasperde uie.

Kook alles vir n geruime tyd saam en daar het jy dit! Ongelukkig mag ek ni die hoeveelhede deel ni, maar dis maklik genoeg vir enige kok om die raaisel te ontknoop! Ek moet by sê, die ware jakob by spur self bly maar die wenner!

Helena Kruger
Buffalo Chicken Wings from Scratch
*TABASCO*
3 pounds wings and/or drumettes
1 (5-ounce) bottle of TABASCO
1/2 cup (1 stick) butter, melted
Chunky blue cheese dressing (optional)
Celery sticks (optional)
Bake chicken pieces on foil-lined pan in 425°F oven for one hour or until fully cooked, turning once halfway. In a large bowl, combine TABASCO® Buffalo Style Sauce and melted butter. Toss cooked wings in sauce to coat completely. If desired, serve with blue cheese dressing and celery sticks. Makes 8 to 10 servings.
N.S= OldLobsterClaw
Before baking the wings dry them well, shake them up in a bag with some flour to coat, and refrigerate for an hour or so. The refrigeration in the flour is important, it makes them more crispy. Better than fried!
You can also add other flavors to the flour; cayenne, jerk spices, curry powder or whatever for a little something extra. 20/7/12*
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html



Asian Chicken Wings

chicken wings

Thai sweet chili sauce (I used this whole bottle)

fresh cilantro (completely optional)

Prep your chicken wings.

Place chicken wing pieces in a 13x9 dish and pour the sauce on top. 
Toss the wings in the sauce to make sure everything is coated.  Then arrange them in a single layer as best you can.  Bake at 375 degrees F for 30 minutes. 
Toss and turn them over and continue baking for another 10-15 minutes.  
Sprinkle some torn cilantro over the wings and serve. 
These are so yummy and sticky, pretty much finger lickin' good!
That's it!  Super easy and super tasty.
Enjoy!*Family Stamping and FOOD*13/4/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html
 

Helena Kruger
ROQUEFERT SOUS
Gebruik dit as n dip saam met jou BBQ Hoendervlerkies!!!Baie lekker♥
1/2k Roquerfert Bakkie Roomkaas saggemaak 
1/2k Mayonaise 
1 e Asyn 
1 E Suurlemoensap 
1/2k Suurroom 

Meng alles tot glad en romerig en plaas in yskas om koud te word +-2h. Baie lekker!!Helena 8/8/10 *Lekker Resepte vir die Jongergeslag* http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/chicken-wings-hoendervlerkies.html

No comments:

Post a Comment