Monday 4 March 2013

KOPERPENNIE WORTELSLAAI


Koperpennie WortelSlaai

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/koperpennie-wortelslaai.html
1 kg Wortels
3 Uie
3 Groen Rissies
 Sous
250 ml Water
1 Pakkie tamatie roomsop
200 ml Asyn
250 ml Suiker
125 ml Olie
10 ml Worcestor Sous
7 ml Mosterd
Sny Wortels in ringe.
Kook wortels 15 minute (Nie te sag nie).
Sny uie in ringe en kook.
Sny groen rissies in blokkies.
Pak wortels, uie en groen rissies in lae in bak.
Meng al die bestanddele vir die sous saam.
Kook 3 minute saam.
Gooi warm sous oor die wortels.
Laat staan in yskas vir ten minste een dag
*LEKKER RESEPTE VIR DIE JONGERGESLAG*


Estelle Krüger Van Pletzen
KOPERPENNIE WORTELSLAAI


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/koperpennie-wortelslaai.html

*vir 10 mense*

1 kg wortels
2 groen pepers

2 uie
1 pakkie tamatie sop
300 ml water
150 ml asyn
125ml olie
150ml suiker
10 ml worchester sous
7 ml mostert
Sout en peper na smaak
Kook die wortels net half gaar
Meng wortels, pepers, uie in bak, meng res van bestandele ek kook vir 2 min
Gooi sous oor wortels en laat minstens een dag staan. Het al die poeier tamatie sop vervang met tamatie puree


Hier het ek NOEDELSLAAI gemaak met dieselfde sous van die resep hierbo

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/koperpennie-wortelslaai.html
Sous

250 ml Water
1 Pakkie tamatie roomsop
200 ml Asyn
250 ml Suiker
125 ml Olie
10 ml Worcestor Sous
7 ml Mosterd

Meng al die bestanddele vir die sous saam.
Kook 3 minute saam.
Gooi warm sous oor die noedels wat klaar gekook is.
Kerf ook uie en soetrissies by..Helena Kruger*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment