Tuesday 12 March 2013

LINE VAN KOEKPANNE

Karmen Von Benecke
Hier is die tutorial wat ek gemaak het om te wys hoe ek my panne line>>>>>




Karmen Von Benecke
 Die eerste keer vat dit bietjie tyd, maar na jy dit n paar keer gedoen het is dit baie vinnig! Vat my 5 min! Dis regtig die moeite werd! Die koek sit glad nie vas nie en jy hoef nie te worry of jy genoeg spray of meel insit nie! Ek line al my panne!

No comments:

Post a Comment