Sunday 31 March 2013

PLAASBROOD RESEPTE




Carola De Jager

  PLAASBROOD
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/plaasbrood-resepte.html

1 kg bruinbroodmeel
2 pakkies instend gis
1t suiker
Sout , Coljander, Anys na smaak
Eennige sade kan in die brood kom .
1L Lou water of meer dit moet n slaap deeg wees. Smeer jou broodpan en plas die deeg in
die pan dit is n groot broodpan
Laat dit rys en dan bak op 180C vir n 1 ½ tot 2 ure in die oond.

1 comment: