Monday 11 March 2013

SOUSBOONTJIES



SOUSBOONTJIES

SOUSBONE IN 'N KITS:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/03/sousboontjies.html

Neem enige boontjies en tamatiemengsel, meng met ¼ kop witasyn, 2e bruinsuiker en laat stadig stowe vir omtrent 5 minute.Bedien warm of koud*
Berie Vd Velden Smith


 SOUSBOONTJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/03/sousboontjies.html
1 pk suikerboontjies – oornag geweek in water
2 kp suiker
¾ kp Bruinasyn
6 kp water
Metode:
Kook bone in die drukpot vir ongeveer 50 min. tot sag. Geur na smaak
Voeg res van bestandele by, Laat deurkook.*
Dalene Brits


SOUSBOONTJIES
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/03/sousboontjies.html

125 g (1 koppie)suiker bone
50 ml Asyn,
25 ml botter
25 ml suiker,
5 ml sout en 2 ml peper.
Was en week boontjies oornag.
Dreineer en kook in vars water tot sag .
Voeg ander bestandele by en kook deur sodat die gereg souserig is.
As jy die sout byvoeg voor die boontjies sag is sal dit hard bly. ek het die resep jare terug op n amanak van die Perm gekry en hy werk gereeld*

Rina Willemse*




MAKLIKE SOUSBOONTJIES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/03/sousboontjies.html
My eie resep Sousboontjies (baked beans)
1 Blik baked beans
2e suiker
2e wit asyn.
Meng alles saam in n potjie en laat lekker warm word.
Geniet dit**
Joey Elisabeth*
 

No comments:

Post a Comment