Wednesday 6 March 2013

TERIYAKI HOENDER EN RYS GEREG





TERIYAKI HOENDER EN RYS GEREG

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/teriyaki-hoender-en-rys-gereg.html
VIR VANAAND. DIS 'N TREFFER JULLE, PROBEER GERUS, JULLE GAAN HOM MEERMALE MAAK.
Ek het dit in my konveksie gemaak [het nie ryskoker nie]
1kop basmatirys,
2 kop water,
¼kop sojasous,
¼ kop bruinsuiker,
2e tamatiesous,
1 klein pakkie gemengde groente,
1 pers ui in baie dun skyfies en
 ¼ kop water.
 En my hoenderporsies.
Die sous geroer tot suiker opgelos het, toe die spulletjie gepak sous oorgegooi en my oond op 180 grade C vir ongeveer 50 minute. [Ontou my hoenderporsies was nog rou]
Maak hou gerus, hy's by lekker verby, glo my
!!!!!6/3/13
 n.s>Als in die dis is rou en die bak het 'n deksel en ek sit dit op vir die kooktydperk.
Argilla is 'n fantastiese pot, want dit help om die vleis ook lekker te verbruin. Hierdie dissie was nou regtig lekker gisteraand.
Ek het vergeet om te sê, pak jou lae soos volg: rys, dan 250g pakkie gemengde groente, gesnyde ui, [hierdie vergeet om te noem]¼ kop spekstukkies, dan die sous, sit deksel op en in die konveksie**
Berie Vd Velden Smith.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment