KITS MIELIEBROODJIE
1 pak Bruismeel (500g)
5 ml sout (1t)
1 blik geroomde suikermielies (410g)
2 eiers
60 ml Melk (1/4 kop)
25 ml Kookolie (2e)
Metode:
Stel oond op 190°C
Smeer 'n kleinerige broodpannetjie
Sif Bruismeel en sout saam
Voeg die suikermielies by
Klits eiers, melk en kookolie saam en voeg dit ook by
Sny mielies en vloeistof met 'n mes in tot goed gemeng
Skep deeg in pan, maak bo-op gelyk en bak sowat 45 min of tot deurgebak
Gesny en met botter gesmeer is die broodjie baie lekker saam met braaivleis
Bron: Knuppeldik met Koningskos
Foto: Henriete Wessels
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
Mielie brood
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
1 blik sweetcorn
1 koppie mielie meel
1 koppie koek meel
1/2 koppie suiker
1/2 koppie olie
2 teelepel Bakpoeier
4 Eiers
Sout
Meng als saam
Mikrogolf op hoog vir 9 min
Of bak in oond op 180 vir 45min en Dan 5min in mikrogolf.
(Tania van der Merwe)** Henriette Wessels
My skoondogter bak altyd hierdie in 'n vierkantige pirex bak en dis heerlik!
n.s>Linda Kukard-Smith
Mielie bier broodjie
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
Ronel McMullin
500 gr self raising flour.
1 bier.
Sout en parsley na smaak.
1 blik suiker mielies.
Meng als saam.
Bak 1 uur op 180 grade. Wenner

Net so lekker as jy gevriesde gemende groente inmeng en dan met kaas boop bak.
MIELIE-BROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
1 klein pakkie bruismeel, (500g)
knypie sout,
1 blikkie kondensmelk,
1 blik geroomde mielies,
Meng alles saam en bak teen 180'C vir tussen 45 -60 min, toets of gaar en geniet.
Die broodjie is soet maar dis iets anders en tog lekker. Heerlik met kaas of Marmite-botter op 7/3/13Dalene Brits
MIELIE-BROODJIE
Ek maak myne so:
500 g Bruismeel
Knippie sout
1 Blikkie sweetcorn
1 Blikkie kondensmelk
Kondensmelkblikkie helfte olie en helfte melk.
Meng alles goed saam. Ek bak dit ook in muffinpanne vir afwisseling.*7/3/13
Charlotte Verwey da Silva
Ek maak myne so:
500 g Bruismeel
Knippie sout
1 Blikkie sweetcorn
1 Blikkie kondensmelk
Kondensmelkblikkie helfte olie en helfte melk.
Meng alles goed saam. Ek bak dit ook in muffinpanne vir afwisseling.*7/3/13
Charlotte Verwey da Silva
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
MIELIE-BROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
My resep is
1 klein pakkie bruismeel,
My resep is
1 klein pakkie bruismeel,
knypie sout,
1 blik geroomde mielies en
1 kop melk.
Meng en bak vir 1 uur op 180 grade.7/3/13
Marlene Minderon
Marlene Minderon
Gestoomde Mieliebrood
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html(Royal Cook Book0
3 koppies groenmielies(van die stronk afgesny en gemaal)
1 eetlepel suiker
1eetlepel gesmelte botter
1 geklitste eier
1teelepel sout
2 teelepels bakpoeier
Skep in bak. Maak deeglik toe met foelie en stoom tot gaar(+ - een en 'n halfuur)Tina De Welzim-Wewege
Brood op baie maniere
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
deur annette human
Basiese resep.
500ml karringmelk
1 pakkie (500g)bruismeel
5ml sout
Meng karringmelk brusmeel en sout met houtlepel. Plaas in gesmeerde middelslag broodpannethie. Bak vi uur of tot gaar. 180 grade
Vir mieliebroodjie gebruik 250ml karringmelk en voeg 2 geklitste eiers en n blik 410g geroomde suikermielies by di deeg.
En bak soos hier bo.Patience Rossouw Grobler O'Kennedy
Mealie Braai Bread
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
1 Large onion, chopped
500 gram Self-raising flour
250 gram grated Cheddar cheese
1 cup Frozen corn
1 KNORR Cheese & Bacon Potato Bake
1 KNORR Hearty Beef Stew with Rosemary Dry Cook-in-Sauce
500 millilitre Maas or buttermilk
In a bowl mix together all the ingredients, reserving a little grated cheese
Spoon the dough into one large greased loaf tin or two smaller greased loaf tins, top with reserved cheese
Bake for about one hour at 180°C or until golden and cooked through
Delicious served as an accompaniment to braaied meat*Whatsfordinner*21/7/12
Helena Kruger
Mieliebrood met Jalapenos
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/mielie-broodjies.html
Kos & onthaal - idees
Oondtemperatuur: 200 °C
260 g (375 ml) mieliemeel of fyn polenta
230 g (375 ml) koekmeel
15 ml bakpoeier
10 ml suiker
60-100 ml jalapeno-rissies, gekap
250 ml bevrore mielies, gekook en gedreineer
1 groot ui, opgesny en gebraai
250 ml gerasperde cheddar
omtrent 300 ml melk
2 groot eiers
90 ml gesmelte botter
1 Smeer ’n ronde of vierkantige pan van 22 cm of ’n oondvaste gietysterpan.
2 Meng die mieliemeel of polenta, koekmeel, bak- poeier, suiker en 3 ml sout saam en roer dan die jalapenos, mielies, uie en gerasperde kaas by. Klop die melk, eiers en gesmelte botter saam in ’n aparte bak en roer dit dan by die droe¨ bestanddele. Voeg nog ’n bietjie melk by as die mengsel te droog is.
3 Skep die mengsel in die gesmeerde pan en bak vir 30 tot 45 minute in die verhitte oond tot heeltemal gaar. Sny in snye, smeer botter oor en sit voor
No comments:
Post a Comment