Helena Kruger
VARKSKENKELS EN BEESBRISKET
[Slow-Cooker]
Mooi
lekker Varkskenkels en Bees Brisket in stoom-pot met aartappels,
uie,selderystingel net vir 20min..en dan gaan ek dit verder kook in die
Slow-Cooker met tamatiepasta en koljander ..met soetpampoen en lekker los rys
vir die lekkkkeerr soouuss[Slow-Cooker]
Gou oorgeskep in Slow-Cooker en op High gestel seker vir so 1-2h..*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/varkskenkels-en-beesbrisket.html
No comments:
Post a Comment