Saturday, 2 March 2013

WAFELS EN SOUSE



WAFELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
2 Eiers
½ Teelepel Sout
1¾ Koppies Melk (450ml)
4 Eetlepels Gesmelte Botter (60ml)
2 Eetlepels Suiker
2 Koppies Meel
2 Teelepels Bakpoeier
Sif die droë bestanddele. Klits eiergele en voeg by melk en meng.
Voeg die melkmengsel by droë bestanddele en meng goed. Voeg gesmelte botter by en meng goed. Klits eierwitte styf en vou liggies by die mengsel in. Laat rus vir omtrent 10 minute voor jy begin bak.*
Louise Groenewald
January 22, 2012*



Butterscotch-sous
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html

50g botter (50ml)
50g witsuiker (100m l)
75g sagte bruinsuiker (120ml)
350g goue stroop
60ml room
druppel vanieljegeursel
Plaas botter, suikers en stroop in 'n swaarboom-kastrol oor lae hitte.
Wanneer gesmelt, roer en kook vir omtrent 10 minute.
Laat effens afkoel en roer die room en geursel by.
Hierdie sous kan vir maande in 'n fles met 'n skroef-deksel in die yskas bewaar word.
Gebruik oor roomys, wafels, pannekoek.....
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html




WAFEL RESEP


http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html Bestanddele:
2K meel
2t bakpoeier
Knippie sout
2t suiker
2k warm melk
2 eiers, geskei
1E gesmelte botter
Metode:
Skakel eers jou wafel masjien aan en spuit met kossproei.
Dit sal jou baie tyd spaar en sal voorkom dat jy nie voor ’n koue wafel masjien staan met ’n klaar gemengde wafel deeg nie.
Sif al die droë bestanddele saam in ’n bak.
Klits die eierwitte in ’n ander bak tot stywe punte vorm.
Meng dan die res van die nat bestanddele asook die eiergele in nog ’n aparte bak.
Meng die nat en droë bestanddele saam en vou laastens die eierwitte by die mengsel in.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html

KARAMEL SOUS VIR WAFELS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Henriette Wessels

1 Kop suiker

1 Eetl Botter
2½ Kop Melk
2 teel Vlapoeier
Sout
Vanilla geursel

Maak alles saam koud aan en kook oor lae hitte tot effe dik gebruik oor wafels dis heerlik!20/4/13Bak in wafel pan!** Henriette Wessels http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html

 



WAFELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Gillian Logan Bredenhann

Hier is my resep. Wat lekker is, as ek melk het wat suur geword het, vries ek die melk en gebruik dit in hierdie resep. Anders vat ek vars melk, en sit 2 eetlepesl asyn by, en laat staan so bietjie voordat jy met die resep begin. Dit maak die waffle soveel lekkerder.
Gillian's Waffles
2 cups cake flour2 tsps sugar
2 tsps baking powder
1 rsp bicarb of soda
pinch salt
Mix together in mixing bowl
2 large eggs
4 tablespoon oil
250 ml soured milk
Beat the wet ingredients together and pour it into the dry ingredients.
Mix all together with a wooden spoon to form a batter.
This recipe will make 8 flower shaped waffles, but I always double the recipe. If any are left over, I freeze them and just toast them when needed again. It is nice a crispy then. http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html

 
 Adéle Van Zyl Filmalter

Basiese Wafels

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
2 x 60 g eiers, geskei
2 tl suiker
¾ k melk
½ k water
1 tl v anilla
¼ tl sout
2 k (300g) bruismeel
2 el maizena
80 g gesmelte botter of margarine
1. Klits eiergele en suiker saam, voeg melk, vanilla en water by.
2. Sif droë bestanddele saam, voeg eiermengsel en botter by.
Klits.
3. Vou styfgeklitste eierwitte in.
4. Laat staan 10 minute en gebruik ½ koppie deeg per wafel.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger
Botterskorsie-wafels

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
16 klein wafels
250 g geskilde botterskorsie, in blokke gesny
250 ml water
180 g (320 ml) koekmeel
15 ml bakpoeier
2 ml sout
150 ml melk
2 eiers, geskei
50 ml gesmelte botter
100 g botter
Kook botterskorsie in die 250 ml water tot sag. Dreineer en verwerk tot ’n gladde pasta. Sif droë bestanddele saam. Klits melk, botterskorsie-puree, eiergele en gesmelte botter saam. Voeg by droë bestanddele en meng goed. Klits goed om klonte te keer. Klits eierwitte styf en vou in. Verhit ’n wafelpan. Skep van die mengsel nét in die middel van die pan – so sal jy ’n klein wafel kry. Braai tot bros en gaar. Hou warm. Om voor te sit: Smelt die 100 g botter en laat prut tot swart korreltjies daarin vorm. Jy kan vir elke persoon ’n stapeltjie maak van so drie wafels, bedruip met die botter."Sarie Kos" 15/1/11 Helena ♥ Nice!!http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger
WAFEL RESEP

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
2 eiers
1 t Vanilja
¼ k Olie
2 e Suiker
1 3/4 k Melk
4 t Bakpoeier
2 k Meel
¾ Sout
Klits eiergeel,melk en olie. Gooi dan meel, bakpoer en sout by. Roer tot al die klonte opgelos is. Klits eier wit styf en meng stadig deur meelmengsel. Bak in wafelpan tot goudbuin."Moeder" Helena 5/4/11
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger
Karamelsous

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
250 ml bruinsuiker
50 g botter
250 ml melk
25 ml vlapoeier
1 ml sout
5 ml karamelgeursel
Karamelliseer bruinsuiker ne botter effens tot dit begin bruin word.
Verwyder van hitte en voeg 200 ml verhitte melk geleidelik by. Roer tot suiker opgelos is.
Meng vlapoeier, sout en orige melk tot gladde pasta en voeg by melk.
Verhit tot mengsel begin kook en verdik. Kook sowat 3 minute.
Verwyder van hitte. Voeg geursel by “Retha so maak mens”5/4/11
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger
Tannie Lettie Wessels se
WAFELSOUS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
"Volksblad se lekkerleef"Niel van Niekerk!!
Neem n kastrol en meng 2k suiker en 1k melk daarin.
Bring stadig tot kookpunt
Klits 2 eiers baie goed saam
Neem n bietjie van die warm melkmengsel en klits dit saam met die eiers. Terwyl jy nou die hele mengsel op die stoof roer/klits,gooi die eiermengsel stadig by. Pasop dat dit nie klonte vorm nie.Roer baie goed totdat dit soos vla lyk.
Verwyder van stoof en voeg n klont botter by [soveel as wat jy wil]asook vanielje na smaak[1e]
Verdrink die wafels hierin voor jy dit bedien.Hierdie sousie hou baie goed in die yskas
29/4/11 Dankie Niel!! dit is n Heerlike sousie iets om te onthou!!!!Helena♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger
WAFELS VIR 'N WAFELPAN

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
625 ml koekmeel
3 t bakpoeier
5 ml sout
230g botter/margarien
190 ml suiker
3 eiers
190 ml melk
125 ml kookwater
sonneblomolie vir bak
Verhit wafelpan.
Sif meel, bakpoeier en sout saam. Verroom botter en suiker en voeg eiers een-een by en klits goed na elke byvoeging.
Roer meelmengsel beurtelings met die melk by die eiermengsel. Voeg die kookwater by (gebruik bietjie meer indien nodig) en roer dit vinnig deur. Gooi die regte hoeveelheid !!!29/4/11 CHELESEA♥
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger
WAFELSTROOP

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
1 Koppie bruinsuiker. 

1 Houertjie vars room. Kook tot suiker opgelos is. Gooi oor Wafels.


WAFELS
2 k Meel
3 tl Bakpeoier
0.5 tl Sout
1.5 k Melk
3 Eiers geskei
4 tl Botter/olie
Klits eierwitte tot dit styf is (dit is die geheim). Voeg melk en eier geel by asook gesmelte botter/olie. Voeg om die beurt by die meel. Meng tot klonte opgelos is.
Helena ♥ http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger

BAR-ONE-SOUS
1blik kondensmelk
1k room
½t vanila
Breek op in stukkies
Plaas saam met kondensmelk in kastrol
Roer tot gesmelt
Helena
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html




WAFFELS:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
[wafelpanne, soos jafelpanne is ook te koop by Oudoor ]
.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering
500 gr Koekmeel
160 gr botter
1 blokkie vars suurdeeg of kitsgis
1 / 2 liter warm melk
1 / 3 van 'n liter warm water
3 eiers
75 g suiker
1 knippie sout
Vir 'n eerste keer, los die gis in' n bietjie warm melk.
Wanneer die gis borrel (10 tot 15 minute na), sit die meel in 'n groot bak.
Voeg al die oorblywende bestanddele en meng goed
Bedek en laat staan en laat rys tot dubbel die volume.
Wanneer die deeg mooi gerys het, bak die wafels in 'n wafelpan.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Wafels en fynkreef

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
.by Kos vir kampeerders met idees vir kampering
142 g bevrore wafels (6 wafels) klaar pakkies
300 g bevrore fynkreef (ongeveer 250 ml gaar fynkreef)of enige ander visserigheid.
25 mil meelblom
25 ml botter
250 ml melk
1 ml sout
knippie swart peper
5 ml fyngekapte pietersielie
50 ml gerasperde kaas
paprika
suurlemoenskyfies
Rooster wafels volgens aanwysings op pakkie en hou warm.
Kook fynkreef volgens aanwysings op pakkie en dreineer.
Maak 'n matige witsous van meelblom, botter en melk en geur met sout en peper.
Verwyder van warmte en roer pietersielie, kaas en gaar fynkreef in.
Skep warm op wafels.
Strooi paprika oor en garneer met suurlemoenskyfies.
Sit dadelik voor.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


WAFELS VIR ONTBYT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
by Kos vir kampeerders met idees vir kampering
Maak wafels vir ontbyt met die volgende:
Gebakte eier, spek en tamaties met 'n romerige sampioenesous.
Gebraaide niertjies en lewer in suurroom met klein gebraaide tamaties en uie.
Maak 'n toebroodjie met wafels gevul met gebraaide sampioene, uie en tamaties, met stukkie cheddarkaas.
Maak wafeltoebroodjie met avokadopeer, spek en slaaiblare.
Maak 'n toebroodjie met wafels gevul met ham, kaas en tamatie.
Maak 'n hamburger met 'n wafel toebroodjie.
Maak 'n boerewors rol met wafel, gevul met gebraaide uie.
Laat jou verbeelding hier gaan, daar is talle ander lekker soutvulsels wat jy saam met wafels kan geniet
.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html

Berie Smith
GEROOKTE PANCETTA WAFELS:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
255 g koekmeel
2 tl bakpoeier
1 tl koeksoda
½ tl sout
1 el Engelse mostertpoeier
50 g Parmesaan kaas
55 g Semolina
3 eiers (geskei)
225 ml karringmelk
4 el olyfolie
1 Sif droë bestanddele en voeg semolina en kaas by.
2 Klits eiergeel, melk en olie goed saam.
3 Meng meel- en eiermengsel.
4 Vou styfgeklitste eierwitte in deeg.
5 Plaas pancetta op deeg in wafelpan. Bak 4 - 5 minute tot spek gaar is.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


KAASWAFELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
180 g koekmeel
120 g mieliemeel
2 tl bakpoeier
½ tl sout
2 eiers (geskei)
225 ml melk
200 ml suurroom of yoghurt
2 el olyfolie
120 g gerasperde Cheddarkaas
2 el gesnipperde grasuie
1 Sif droë bestanddele saam.
2 Klits eiergeel, melk, suurroom en olyfolie saam.
3 Voeg droë bestanddele by.
4 Voeg styfgeklitste eierwit, kaas en grasuie by en vou in.
Vir ontbyt:
1 Rooster kersietamaties met olie, sout en peper vir 5 minute. Braai spek in
klein pannetjie, breek twee eiers daaroor, maak gaar en hou warm.
2 Bak kaaswafels en bedien met spek, eiers en tamaties.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


SPESERY WAFELS MET GEMMERPERE:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
[nie sout, maar heerlik]
285 g koekmeel
310 ml warm melk
1 tl vanilla
100 g ongesoute botter, gesmelt
2 eiers geskei
1 tl droë gis
½ tl sout
2 el strooisuiker
2 tl fyn kaneel
200 g okkerneute of pekanneute gekap
1 Meng koekmeel Hoog vir 10 sekondes.
Voeg gis, sout, suiker, kaneel en neute by.
2 Meng warm melk, vanilla, gesmelte botter (afgekoel) en eiergeel
in ‘n ander bak.
3 Voeg meel by melkmengsel en roer tot glad. Bedek en laat op warm plek
vir 45 minute om te rys.
4 Vou styfgeklitste eierwit in deeg en bak.
5 Bedien met gemmerpere, verglansde gemmer en room.
Gemmerpere:
375 ml soetwyn
300 ml water
3 mini pere of 1 groot peer per persoon, geskil.
120 g s uiker
6 cm vars gemmer, geskil en fyn gesny
1 Kook pere stadig saam met ander bestanddele vir 25 minute.
Draai van tyd tot tyd om.
2 Verwyder pere, kook stroop vir 10 minute en gooi deur sif om
gemmer te verwyder.
Plaas pere terug in sous.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html

Berie Smith
CHEESY BACON WAFFLES

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
1 egg
1 cup milk
8 ounces sour cream
1 tablespoon butter, melted
2 cups baking mix* (see note)
8 strips bacon, cooked and crumbled
1 cup shredded Cheddar cheese
Combine egg, milk, sour cream and butter; mix until well blended. Fold in bacon and cheese. Bake in preheated waffle iron according to manufacturer's directions until golden brown.
*Note: I make my own baking mix like this:
8 cups all-purpose flour
1 1/4 cups nonfat dry milk powder
1/4 cup baking powder
1 tablespoon salt
2 cups shortening
Combine flour, milk, baking powder, and salt in a very large bowl. Cut in shortening until it resembles coarse cornmeal. Store in tightly closed covered container in a cool place.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


SAVOURY WAFFLES WITH PUMKIN AND PANCETTA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Ingredients
Makes 8 waffles
180g plain flour
120g fine cornmeal
2 teaspoons baking powder
1 teaspoon Marmite
2 eggs, separated
225ml milk
200ml yogurt
2 tablespoons snipped fresh chives
200g diced pumpkin flesh
freshly ground pepper
olive oil
100g cubed Pancetta
Maple syrup
Recipe
Mix together the pumpkin and Pancetta, drizzle with a little olive oil and roast in a medium hot oven for 20 minutes.
To make the waffles, sift the flour, cornmeal and baking powder into a large bowl. Put the egg yolks into another bowl, add the milk, yogurt, Marmite and 2 tablespoons of olive oil and whisk well. Next add the flour mixture and beat well. Put the egg whites into a clean bowl and whisk until you have stiff peaks then using a large metal spoon gently fold the egg whites and chives into the waffle batter.
Depending on the size of your waffle iron spoon about 125ml of the batter into the pre-heated and lightly oiled waffle iron. Cook until crisp ? about 4-5 minutes, keep warm and repeat until all the batter is used.
Place a waffle on each plate and using a slotted spoon pile the roasted pumpkin and Pancetta on top drizzled with lashings of maple syrup. Serve immediately.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html

Anneliese le Roux
LEKKER SOUTVULSEL VIR WAFFELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Ek meng ook 'n blikkie tuna,gerasperde ui, mayonaise,skep dit bo op met gerasperde kaas en druk dit net vinnig onder die rooster element om die kaas te smelt. Heerlik

Buttermilk Pancake and Waffle Mix

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
From Country Living
With our easy make-ahead dry-mix recipe, you need only add a few wet ingredients to enjoy fluffy homemade waffle...s and pancakes any time of the day, any day of the week. Keep it fresh: Label mixes — include recipe and date — and store in a cool, dry place in airtight receptacles; they'll stay fresh for four to six months.
Yields: 4 cups mix
Total Time: 16 min
Ingredients
3 1/2 cup(s) flour
1/4 cup(s) sugar
4 teaspoon(s) baking powder
2 teaspoon(s) baking soda
1 teaspoon(s) salt
Directions
Place the flour, sugar, baking powder, baking soda, and salt in a large mixing bowl and stir, using a whisk, to thoroughly combine. Transfer to a clean , dry canister fitted with an airtight lid. Store for up to 3 months.
For pancakes : Heat a griddle over high heat. Place 1 cup mix in a medium mixing bowl. Beat 1 egg, 1 tablespoon melted butter, 1/2 cup buttermilk, 1/2 cup milk , and 1/4 teaspoon vanilla together and stir into the dry mix until just combined. Let the mixture rest for 1 to 2 minutes. Reduce heat to medium-low. Lightly brush the griddle with canola oil or butter. Pour 1/3 cup batter for each pancake , leaving 2 inches between each one. Cook until bubbles form on the pancake surface and the underside is golden, about 5 minutes. Flip pancakes and cook until golden, about 2 more minutes.
Makes six 4-inch pancakes.
For waffles: Heat a waffle iron according to manufacturer's instructions. Place 1 cup mix in a medium mixing bowl. Beat 1 egg, 1 tablespoon melted butter, 3/4 cup buttermilk, and 1/4 teaspoon vanilla together and stir into dry mix until just combined. Lightly oil the iron plates, add batter (waffle iron capacities vary), and cook until waffles are golden brown and crisp, about 5 minutes.
Makes four 5-inch square waffles. 25/1/12  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Helena Kruger
Beremengsel vir Wafels en Plaatkoekies

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
6k meelblom gesif
3e bakpoeier
125ml melkpoeier gesif
2t sout
125ml suiker
190ml botter gerasper
Sif droee bestandelle 2 keer saam en vryf botter met jou vingerpunte in tot lekker gemeng
Skep mengsel in lugdigte houer, verseel en bere in yskas...nie langer as 6 weke nie
NOU***
WAFELS VIR BEREMENGSEL*****
1 eier geskei
200ml water
250ml Beremengsel
Meng geel van eier met water
Maak jou beremengsel daarmee aan
Klits eierwit styf en vou liggies in
Bak 2 wafels " kOOK EN GENIET" 26/1/12 Helena...***
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Maré Nieuwoudt
Basic Batter Waffles

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Roxygirl in Colorado's Note:
This hearty waffle recipe comes from an issue of Parent's Magazine. Ive made it every week for years and it comes out great every time.
Ingredients:
Servings: 6
2 eggs
1 2⁄3; cups milk (I particularly like canned evaporated milk for some of it)
1⁄3; cup vegetable oil
2 cups all-purpose flour (you can substitute wheat germ for 1/4 cup of white flour)
1 tablespoon baking powder
2 tablespoons sugar
½ teaspoon salt
1 teaspoon vanilla
1 teaspoon maple extract (optional)
Directions:
Mix all dry ingredients together using a large whisk.
Mix the wet ingredients together.
Gently combine but don't overmix4
Cook as your waffle maker directs.5
Sprinkle with powdered sugar (my daughter).
Cover with toasted nuts, bananas, and real maple syrup (Me!).
Pour on log Cabin (my son) and Michele's Maple Cream Syrup for my husband!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Hannalie Kitshoff
WAFELS met Ideal melk

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
1½ Koppie Meel
½ Koppie Botter gesmelt
1½ Koppie Ideal Melk
2 Teelepel Bakpoeier
2 Groot Eiers
Knippie Sout en Neut
METODE:
Voeg eiergele by melk en klits. Sif droë bestanddele saam en meng eiermengsel by. Klits eierwitte styf en vou by mengsel in. Voeg heel laaste die gesmelte botter by. Bak tot goudbruin.
STROOP
2 Koppies Suiker
½ Eetlepel Botter
1 Koppie Water
1 Eetlepel Gouestroop
1 Teelepel Vlapoeier
1 Teelepel Karamel geursel
METODE:
Kook alles saam in mikrogolf tot suiker gesmelt is. Gooi warm oor wafel en bedien met room of roomys.
Baie lekker!!!  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Hannalie Kitshoff
SNACKLE RESEP

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
(OUTYDSE WAFEL YSTER)
Heidi Rowe
1½ kop koekmeel
1 eier
1 tl bakpoeier
½ kop melk
1 kop water
sout en peper
Meng al die bestandele saam.
MAAK YSTERTJIE BAIE WARM IN OLIE,
Druk in meelmengsel (bietjie dikker as pannekoek deeg) en dan weer terug in warm olie.
Braai tot ligbruin en dreineer op papier.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Naomi le Roux
WAFELS:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Naomi le Roux (eie resep)
375 ml koekmeel:
15 ml bakpoeier:
2 ml sout:
15 ml suiker:
300 ml melk:
3 eiers, geskei:
50 ml gesmelte botter- of kookolie.
Sif droe best. en voeg die suiker by. Klits melk, eiergele en gesmelte botter en voeg by droe bestanddele. Klop tot glad.
Klits die eiers styf en vou by beslag in en laat 30 minute staan. Bak in warm gesmeerde pan tot krisp... eet dadelik.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Naomi le Roux
KARRINGMELK WAFELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Naomi le Roux (eie resep met variasie)
6 - 8 klein of 12 - 16 middelslag wafels.
Sif 3 X saam:
500 ml koekmeel:
5 ml koeksoda:
10 ml bakpoeier:
3 ml sout:
2 eiers effens met vurk geklop:
75 g margarien/botter gesmelt:
375 ml karringmelk:
10 ml vanieljegeursel:
Metode: Meng die eiers, margarien, karringmelk en geursel saam en roer dit in die meel. Klop goed. Bak in warm gesmeerde wafelpan tot bruin en krisp en bedien met roomys, stroop en sjokoladesous... of net waarvoor jy lus is.
VARIASIE: Laat die suiker en geursel weg en sit 1 t gebraaide bacon bo-op deeg en bak gewoonweg. Bedien met gerasperde kaas en gesnyde tamatie vir ontbyt.
Ns. Laat die bacon bietjie op kombuispapier dreineer van oortollige vet.http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html


Peggy Devine
LEKKER WAFFELS & KARAMELSOUS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
2 k meel
4 t bakpoeier
half t sout
2 eiers geskei
1 en n kwart k melk
6 t botter gesmelt
Sif droe bestanddele. Klits eiergele goed, meng met melk en botter, dan met meel mengsel. Klits eierwitte styf, meng met mengsel tot glad.
Omtrent 10 groot waffels.
CARAMEL SOUS VIR WAFELS:
1 K bruin suiker
83 ml room
83 ml gesmelte botter
Meng alles, kook vir 5 min. Haal van stoof af en klop tot dik.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html 


SOUS IDEES:
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Blik caramel treat gemeng met 2 blikke ideal melk op stoof. Gooi oor wafels-heerlik.

Donker sjokolade slab, 1 blik ideal melk en 1 blik kondensmelk. Smelt saam. Jy kan donker sjokolade slab ook met Bar one's vervang.

Wholenut slab of blokkies caramel gesmelt met houertjie room

KARAMEL SOUS VIR WAFELS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
1 Kop suiker
1 Eetl Botter
2½ Kop Melk
2 teel Vlapoeier
Sout
Vanilla geursel

Maak alles saam koud aan en kook oor lae hitte tot effe dik gebruik oor wafels dis heerlik!

WAFELSTROOP

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
1 Koppie bruinsuiker. 1 Houertjie vars room. Kook tot suiker opgelos is. Gooi oor Wafels

BAR-ONE-SOUS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
3 STAFIES BAR-ONE-
1Blik Kondensmelk
1K ROOM
½T VANILA
BREEK OP IN STUKKIES
PLAAS SAAM MET KONDENSMELK IN KASTROL
ROER TOT GESMELT


 



Grilled Peanut Butter Honey Banana Waffle Sandwiches

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/wafels-en-souse.html
Ingredients

2 Eggo Honey Oat Waffles
2 Tbls peanut butter
½ banana sliced
1 tsp honey
1 tsp butter
Instructions
Prepare the waffles according to the package instructions.
Spread 1 tablespoon of peanut butter on each waffle.
Layer on the banana and drizzle on the honey.
Put the sandwich together and grill over a lightly butter hot griddle until golden brown.
Serve hot and enjoy!*momontimeout*21/10/2015 Helena

 

                                                      CHICKEN AND WAFFLES



No comments:

Post a Comment