Thursday, 14 March 2013

YSTEE RESEPTE / ICED TEA





Mint Chocolate Rooibos Iced Tea

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
For 6 cups of iced tea:

3 Tbsp quality rooibos tea leaves (plan on approximately 1 + 1/2 tsp of tea per cup)
1/3 cup fresh mint leaves (+ more for garnish)
1 tsp dark chocolate, grated
Orange slices
Brings 6 cups of fresh cold water to a boil (or just short of a boil) in your kettle.
Mix rooibos tea and chocolate shavings together in an infuser set in a teapot and top with mint leaves.  Pour heated water over the tea mixture and infuse to taste (ideally somewhere between 5-7 minutes), ensuring that the tea mixture is fully submerged in the water.
Remove infuser.  Pour tea over ice filled glasses, adding orange slices and fresh mint for garnish.  Place any remaining tea in a container in fridge to cool with additional orange slices and mint (lately I've been keeping a full pitcher going in the fridge - we can't seem to get enough!).*Inspired Edibles*14/3/13*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


Helena Kruger
GRENADINE YSTEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
4k Koue Tee
1/8k Vars Suurlemoensap
1/4k Grenadine
1t Suiker[ [ meer as jy wil]
Ys
Meng alles en gooi oor ys in n glas!!!Baie lekker!!!

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .





ROOIBOS-YSTEE



http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
*Sarie Kos*
’n suurlemoen.
Genoeg vir 8 mense
750 ml sterk rooibostee, afgekoel
250 ml onversoete lemoensap
20 ml vars suurlemoensap
Ysblokkies
300 ml suikervrye gemmerlim (ginger ale – beskikbaar by Woolworths)
Sprite Zero of 7UP Light
Meng die koue tee, lemoen- en suurlemoensap. Verdeel tussen 8 glase. Skep ys in elke glas. Verdeel die gemmerlim tussen die glase, gevolg deur die Sprite Zero of 7 UP light. Sit voor. Of sit voor in ’n groot beker met ys.Heerlike drankie – soggens, smiddae en saans! Jy kan die vrugtesap verander soos jy lus het, bv. eerder perskesap of bessiesap as lemoensap. Vir ’n soeter weergawe kan jy versoeter by die afgekoelde rooibostee gooi. Die ystee kan ook gegarneer word met mentblaartjies en skyfies lemoen
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.


Sowden Troue Ystee
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html

1 Pakkie Jellie( Eenige gear maar sover is Tropica, melon en Lelom lekker)
5ml Wynsteensuur ( Tartaric Acid)
6 Rooibostee sakkies
1/2 na n 3/4 Koppie Bruin Suiker ( Dan is dit nie soo Soet nie)

1. Kook Rooibos tee in n kettel ( Vir 6 - 8 Koppies)
2. Sit Jellie, Wysteensuur en Suiker in n 5L Roomys houer of emmer.
3. Waneer tee klaar gekook het gooi by die jellie en Wysteensuur en suiker, meng goed tot alles opgelos het.
4. Maak die 5L Houer dan verder vol met water.
5.Gooi in Bottels en sit in yskas.
Hoop julle Geniet dit soos al ons Gaste.**Mardien Engel Sowden.*07/10/2016



Waatlemoen-ystee

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
Somertyd is waatlemoentyd! Hier is bietjie ‘n ander manier om die wonderlike vrug te geniet op ‘n warm somersmiddag.
(bedien 2)
2 k rooibostee (koud)
1 k gevriesde waatlemoenblokkies (sonder pitte)
2 stingels sitroengras (fyngekap)
2 lemmetjies (skywe gesny)
gemmerbier/sodawater/lemonade, na smaak
heuning, na smaak
handvol kruisementblare
Meng die rooibostee, waatlemoenblokkies, sitroengras en lemmetjieskywe alles saam. Voeg gemmerbier of sodawater of lemonade asook heuning by na smaak. Bedien met kruisementblare en ys.*Pasella*.



Helena Kruger
CLANWILLIAM SE YSTEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
1 liter rooibostee, sterk
gedroogde skil van 1 nartjie
1 kg suiker
500 ml vars pomelosap
250 ml suurlemoensap
250 ml lemoensap
1. Voeg die skil van die nartjie by die warm tee en laat toe om te trek.
2. Syg deur 'n fyn siffie en voeg die ander bestanddele by. Verkoel en bewaar in die yskas.
3. Verdun na smaak met koue Rooibos, limonade of sodawater.
Garneer met suurlemoenskyfies en ysblokkies. Rooibosteebeheerraad"

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.

Helena Kruger
SPESERY-SUURLEMOEN YSTEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
500 ml gegeurde suurlemoen-rooibostee
1 stukkie pypkaneel
4 heel naeltjies
4 heel wonderpeperkorrels
knypie fyn neutmuskaat
1 l vars lemoensap
1. Voeg suurlemoen-rooibostee, pypkaneel, naeltjies, wonderpeper en neutmuskaat bymekaar en laat 10 minute lank stook.
2. Giet die gekruide tee deur 'n baie fyn siffie of kaasdoek.
3. Meng die tee en lemoensap en verkoel. Rooibosteebeheerraad”

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.

Helena Kruger
TROPIESE TEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
750 ml sterk, koue rooibostee
250 ml pynappelsap
1 blikkie (100 g) grenadellamoes
40 g suiker (50 ml)
gebreekte ys
glanskersies
vars pynappelblokkies
vars kruisement, gekap
1. Meng tee, pynappelsap, grenadellamoes, suiker en ys.
2. Versier met kersies, pynappelblokkies en kruisement. Rooibosteebeheerraad”

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.

Helena Kruger
Heerlike Ystee's

PEER-OPKIKKER

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
500 ml sterk, koue rooibostee
1 liter peersap
250 ml limonade of sodawater
1 appel, gerasper
1 suurlemoen, in skyfies gesny
vars kruisement
1. Meng rooibostee met peersap, limonade of sodawater en appel.
2. Versier met suurlemoenskyfies en kruisement.
3. Bedien dadelik. Rooibosteebeheerraad”

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Helena Kruger
Bessie-en-Rooswaterystee

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
(Bedien 10 – 12)
8 – 10 sakkies rooibostee
10 k water
5 k granaat of bessiesap
½ k rooswater
¼ k heuning
Kook die helfte van die water in ʼn groot pot en voeg die teesakkies by. Verlaag die hitte en prut 5 minute. Verwyder die teesakkies.
Plaas die tee in ʼn hittebestande houer en voeg die sap, heuning res van die water en rooswater by. Verkoel baie goed en dien op met baie ys en roosblare in ʼn mooi glasbeker.
(Jy kan ook skoon, organiese roosblare in ysbakkies vol water vries en gebruik om die ystee te versier en koud te maak).”Pasella”

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Helena Kruger
Hanno se Ystee

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
‘n Baie lekker en gesonde alternatief vir koeldrank. En dit pas die sak ook goed.
1 liter kookwater
8 rooibosteesakkies
1-2 koppies suiker
2-3 liter koue water en ysblokkies
1 liter Liquifruit
Suurlemoensap
Gooi 1 liter kookwater in ‘n pot saam met die teesakkies.
Laat dit vir 10min kook tot dit baie sterk getrek is.
Haal die sakkies uit en gooi die suiker by (1 tot 2 koppies afhangend van hoe soet jy daarvan hou).
Roer tot die suiker opgelos is.
Gooi ysblokkies by om die temperatuur af te bring en vul op met koue water tot op ‘n totaal van 4 liter altesaam.
Gooi dan die Liquifruit van jou keuse (ek verkies Appel) by, en dan suurlemoensap na smaak.
Lewer altesaam 5 liter ystee. As jy van ‘n sterker en soeter ystee hou, verminder die water met 1 liter, sodat daar altesaam 4 liter ystee is 3/11/11

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Helena Kruger
YSTEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
3 rooibostee sakkies
1 liter kookwater
30-45ml heuning
60ml suurlemoensap
ysblokkies
Suurlemoenskyfies
Metode:
Laat trek teesakkies ongeveer 5 minute in water.
Verwyder en laat tee effens afkoel tot louwarm.
Voeg heuning by en roer tot opgelos.
Voeg suurlemoensap by en verkoel tot yskoud.
Sit voor op ys met ekstra suurlemoenskyfies
Petra ek hoop dit kan jou help!!! Groete 9/12/10
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.


Janine Botha
They do have a very faint purpley taste, though. Violets taste like purple!
Violet tea:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
Crush a handful of fresh or dried violets and leaves and steep in boiled water for about 5 minutes. Sweeten with honey or sugar if desired.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Janine Botha
ROSES:How to make Basic
Rose Hip Tea:

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
Pour 1 cup of boiling water over 2 heaping teaspoons of chopped rose hips. You can use rose hips with or without their seeds. Steep the herbal tea, covered, for 15 minutes and strain
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.


Helena Kruger
APPLE ICED TEA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
Makes 3½ litre
6 Chai Spice tea bags
1½ litres boiling water
30ml SPAR honey
Juice of ½ lemon
2 litres SPAR apple juice
Plenty ice cubes
1. Pour the boiling water onto the tea bags and allow five minutes brewing time.
2. Discard the tea bags. Stir the honey and lemon juice into the hot black tea.
3. Stir in the apple juice and refrigerate.
4. Chill and serve (pour into tumblers, half-filled with ice cubes, and add paper-thin slices of apple if desired).
Hints and Tips: Substitute the Chai Spice tea bags for Orange or Lemon flavoured ones.*My Spar*23/11/12Helena Chilli Kruger.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Marie Rheeder Troskie
YSTEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
halwe koppie suiker
3 litres kookwater
1 gewone teesakkie,
twee of 3 rooibos teesakkies
l Litre liquid fruit.
kook die water gooi die suiker en die teesakkies daarin laat trek tot dit koud is. gooi litre liquid fruit enige geur daarby. blackcurrent apple lemon enige geur in plaas van liquid fruit kan jy ook n pakkie drink o pop daarin gooi maar liquid fruit bly die lekkerste. ek baie gemaak is ook een van die blog se resepte

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Elda Lombard
TROPIESE YSTEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
RADIO Rosestad
Bestanddele
750ml sterk, koue rooibostee
250ml pynappelsap
1 blikkie (100g) grenadellamoes
40g strooisuiker
Ysblokkies
Glanskersies
Vars pynappelblokkies
Vars kruisement
METODE
Meng die tee, pynappelsap, grenadellamoes, suiker en ys tot die suiker opgelos is.
Versier deur onder in die glas ‘n paar glanskersies en pynappelblokkies te sit voor jy die tee ingooi.
Sit ‘n kruisement blaartjie bo-op om die ystee af te rond.

*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*.
Elda Lombard
RADIO ROSESTAD
SUURLEMOEN YSTEE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
Bestanddele
3 Rooibos teesakkies
1 liter kookwater
40ml heuning
60ml suurlemoensap
Ysblokkies
Suurlemoenskyfies
METODE
Laat trek die teesakkies ongveer 5 minute in die water.
Verwyder die sakkies en laat afkoel tot louwarm. Voeg die heuning by en roer tot opgelos.
Voeg suurlemoensap by en verkoel tot yskoud.
Sit voor met ysblokkies en die suurlemoenskyfies as versiering.
Geniet!.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag* .
 
Iced Rooibos Tea with Apple

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/03/ystee-resepte-iced-tea.html
Makes 1.25litres

Iced tea is refreshing on a hot day, but too much sugar Is not a good idea. We decided to use apple juice as a sweetener, but if you absolutely must, add 2 T (30ml) honey.

2 cups (500ml) boiling water
3-4 rooibos tea bags
2 T (30ml) honey (optional)
2 cups (500ml) apple juice
2 T (30ml) fresh lemon juice
2 cups (500ml) cold water

Measure boiling water into a 2 litre measuring jug. Add teabags - leave to draw for 3 - 4 minutes. Squeeze out the bags and stir in the honey until disolved. Add apple and lemon juices as well as 2 cups of cold water. Refrigerate. Pour into juice bottles for transport.

INA'S TIP:
The juice bottles with a core that can be frozen overnight keeps the Iced Tea nice and cold.

No comments:

Post a Comment