Tuesday, 2 April 2013

BROODPOEDING RESEPTE


BROODPOEDING


Liana Barnard Claassen 
Hier is broodpoeding resep van 
Anette Human.
4 Snye ou witbrood.
Botter of margarien.
125ml Klapper.
750ml Melk. 
2 Eiergele. 
60ml Witsuiker. 
1ml sout. 


Smeer al die snye brood dik met botter en appelkoos konfyt. 
Plaas 2 snye met gesmeerde kant na onder in n oondvaste bak. 
Strooi helfte van klapper oor. 
Plaas nou ander 2 snye bo op ook met gesmeerde kant na onder. 
Strooi res van klapper bo oor.
Klits res van bestanddele goed en giet oor brood. 
Laat staan n halfuur.
Sit deksel op of foelie en bak n halfuur by 160.
Maak meringue van 2 eierwitte. Knippie sout. 50ml witsuiker en knippie kremetart. 
Smeer bo oor warm poeding en bak verder vir nog 20 minute.*27/5/13  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/broodpoeding-resepte.html




 




MAKLIKE BROODPOEDING VIR MOEDERSDAG
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/broodpoeding-resepte.html
Bestanddele
4 - 8 snye witbrood
appelkooskonfyt
4 eiers
¼ koppie suiker
1 doppie vanieljegeursel
½ liter melk
botter
1 teelepel fyn kaneel

Metode
Smeer die brood met die konfyt.
Pak die snye in glasbak.
Skei die eiers.
Meng die eiergeel met die melk, suiker en vanielje.
Bedek die brood met die melkmengsel en laat die brood dit volledig absorbeer.
Stip klontjies botter op die poeding.
Klits die eierwit tot styf en bedek die poeding daarmee.
Strooi die kaneel oor.
Bak vir 35 minute teen 180 grade.
Bedien met vla.
Bron: RSG Flori se bakgat broodpoeding*Dalene *
Lekker Resepte vir die Jongergeslag



RYK BROODPOEDING

10 snye wit brood in blokkies gesny
3 eetl. Gesmelte margarine
4 eiers
½ kp suiker
4 kp melk
Metode:
Pak brood in oondbak stooi suiker oor
Klop margarine, melk en eiers saam en gooi oor die brood
Laat staan 5-10 min.
Bak 40 min by 180 grade
Bolaag
1 kp margarine
1 teel vanilla Of 1 ½ teel. gerasperde neut
½ kp Klapper (Opsioneel, maar baie lekker)
Metode:
Meng alles saam en smeer oor gebakte poeding as hy uit die oond uit kom.
Bak verder vir 20 min. Maak heerlike korsie bo-oor.
Bedien met warm vla.Andriesha Gray
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/broodpoeding-resepte.html

 Petra Mienie
VINNIGE BROODPOEDING
Ek het n baie lekker poeding gemaak met ou buns vandag.
Ek het die buns oopgesny met botter gesmeer binne en op elkeen so n lepeltjie appelkooskonfyt gesit met n paar sultannas en gebreekte stukkies caramel choclate.
Ek het dit in my cassarole styf teen mekaar gepak met stukkies botter tussen in. Ek het pypkaneel oor gestrooi.
Het 4 eiers en 2/3 kop suiker met 5 kop melk geklits en 10ml vanilla. Ek het dit oorgegooi en gebak vir 45min op 180 grade. Met Custard bedien en dit was baie lekker.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/broodpoeding-resepte.html





BUTTERSCOTCH BREAD PUDDING:
(Recipe by Diana)**
1x300g loaf day-old bread,torn into small pieces,
1L milk,
100g caster sugar,
125g melted butter,
3 eggs beaten,
10ml vanilla.
BUTTERSCOTCH TOPPING:
300g dark brown sugar,
8Tbsp golden syrup
400ml water.
1)Preheat oven 180dC.
Grease a 23x33cm baking dish.
2)In a large bowl comb. bread,milk,sugar,butter,eggs &vanilla.
Mixt should be like porridge.
Pour into prepared dish.
3)In a saucepan,bring the brown sugar,syrup &water to the boil.
Boil,stirring constantly, for 1min.
Carefully pour hot syrup mixture over the bread mixture &bake for 1hr until cooked.
Serve up in ramekins topped with your favourite sauce
Bron: Diana
Plasing: Moira Botha Dyer #broodpoeding

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/broodpoeding-resepte.html


BROOD EN BOTTERPOEDING
6 dik snye witbrood (korsies verwyder),
margarien

appelkooskonfyt
80ml kaneelsuiker
1 kop pitlose rosyne(opsioneel)
1 liter melk
4 eiers & 200 verhitte loperige stroop.
SMEER snye met marg en konfyt. Sny in vingers.
Plaas broodvingers in gesmeerde oondbak sprinkel kaneelsuiker en rosyne oor.

Pak nog laag vingers, marg & konfyt, kaneelsuiker &rosyne.
 Klits eiers en melk goed saam en giet bo-oor lae.

 Bak 35-40min in voorverhitte oond op 180g tot poeding gestol is. Haal uit en giet stroop bo-oor. Dien warm op met vla.* Moira Botha Dyer  #Broodpoeding
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/broodpoeding-resepte.html 




THE ULTIMATE BREAD & BUTTER PUDDING
(Valli Little)** 

2 almond croissants roughly torn, 2 Cups raisins finely chopped, 400 g brioche loaf roughly torn, 100 g unsalted butter melted,& then cooled 
6 eggs, 
1 Cup caster sugar, 
600 ml pure thin cream, 
600 ml milk, 
finely grated zest of 1 orange, 
2 tsp vanilla & 
icing sugar to dust.


METHOD: Grease a 2L baking dish. Arrange almond croissant pieces in the baking dish. Now top with layer of raisin pieces & finish with a layer of brioche. Whisk eggs, butter, sugar, cream, milk, orange zest & vanilla together in a bowl until just combined. Pour over pudding then let stand for 2 hrs to soak in & the flavours to develop. Bake in a preheated oven at 180*C for 1 hour or until just set. Dust with icing sugar & serve.
Moira Botha Dyer #broodpoeding
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/broodpoeding-resepte.html

No comments:

Post a Comment