Monday 8 April 2013

DIABETIESE KOEKE



Dalene Brits
 Hierdie een val onder diabetiese resepte maar baie lekker. Ek sal volgende keer net bietjie meer sout insit. Dit proe of die koek sout kort..... (My verbeelding?)


DATE COFFEE CAKE

1/3 c. mashed ripe bananas
1/2 c. butter, softened
3 xl eggs
1 1/4 c. water
1 1/2 c. chopped dates
1 tsp. vanilla
2 tsp. baking powder
1 tsp. baking soda
3 c. unbleached white flour
Beat together mashed bananas and butter until creamy, add eggs, vanilla and water, beat. Measure in flour, baking soda and baking powder, beat well stir in dates. Spoon batter into oiled and floured 9 x 13 inch baking pan and spread evenly.
TOPPING:
1/3 c. chopped dates
1/3 c. chopped walnuts
1/3 c. flaked coconut
Combine these three and sprinkle over batter, minutes or until inserted knife comes out clean.
Bake at 350 degrees for 20 to 25. Cool on rack 8 to 10 minutes. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/diabetiese-koeke.html

VINNIGE MAASKAASTERT VIR DIABETE

(MAAK 12 PORSIES 1 PORSIE = 180KJ = 1 VRUGTE RUIL)
4 Bran S-beskuitjies
1 pak beskuitjies vir onder in 1 liter tertbak
VULSEL
250g vetvrye maaskaas
15ml gelatien
250ml kookwater
2ml suurlemoenskil gerasper
5ml vanilla
1 sakkie canderalpoeier
METODE:
Los die gelatien in die kookwater op, laat afkoel. Klop maaskaas, suurlemoenskil en vanilla saam. Roer gelatien by. Gooi vulsel oor beskuitjies en plaas in yskas.
*watertant wenners*

SUIKERVRYE SJOKOLADEBLOKKIES

Kos & onthaal  - IDEES Resep
Dié sjokoladehappies is geskik vir diabete. Dit kan in die oggend gebak word en opgesny en versier word net voor jy dit voorsit.
Maak: 50
Bereidingstyd: 20 minute
Baktyd: 15-20 minute
Oondtemperatuur: 160 °C
• 90 g (165 ml) koekmeel
• 50 ml kakaopoeier
• 5 ml bakpoeier
• 250 ml suikerplaasvervanger (soos Canderel-baksuiker of Sugalite)
• 2 groot eiers
• 100 ml gewone jogurt, plus ekstra, indien nodig
• 1 plak suikervrye sjokolade
• frambose, bevrore of vars
1 Sif die meel, kakao, bakpoeier en suikerplaasvervanger in ’n mengbak saam.
2 Klits die eiers en jogurt saam en vou dit by die droë bestanddele in. Voeg nog jogurt by indien die beslag te styf is.
3 Skep die beslag in ’n gesmeerde, vierkantige koekpan van 20 cm en bak dit in die verhitte oond vir 15-20 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom.
4 Laat die koek afkoel en sny dit dan in blokkies van omtrent 2,5 x 2,5 cm. Sit die blokkies in klein papierkoppies. Smelt die sjokolade en drup ’n bietjie oor elke blokkie koek. Rond dit af met ’n vars of bevrore bessie.

No comments:

Post a Comment