Tuesday, 23 April 2013

GEVULDE SAMPIOEN EIERS



GEVULDE SAMPIOEN-EIERS
(Mev. PF van der Merwe – eggenote van LV vir Gordonia)
uit: Fynproe vir Meneer LV – 1966 Bestanddele:
4 hardgekookte eiers
¾ koppie sampioene
2 teelepels gekapte pietersielie

2 eetlepels botter
Sout en peper (na smaak)

Sous:
1 koppie fyn tamaties

½ koppie gerasperde kaas
Metode:

Sny eiers in lengte deur, en maak geel fyn. Braai sampioene en pietersielie in botter.
Meng alles saam en vul wit doppe.
Plaas in vuurvaste skottel en bedek met 1 koppie fyngekapte tamaties of tamatie puree.
Strooi ½ koppie gerasperde cheddar-kaas oor en plaas onder warm rooster vir 5 tot 10 minute.* )* Gerrie van Antwerpen

No comments:

Post a Comment