HOENDER-MAGIE SOSATIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendermagies-gizzards.html
Nico Moolman
Hoendermagies word geryg soos sosaties met uie en pynappelstukkies en dan gebraai of op kole of oond.
Geniet saam met jou eie dip-sousie.*3/10/12**Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
HOENDER-MAGIE GEREG
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendermagies-gizzards.html
Fredeline Kroneberg Brown
Ek maak hoendermagies op die vlg manier.
Ek braai my ui knoffel bruinin Olyfolie.
Voeg soetrissie en tamatie( gerasper uit skil)
Voeg hoendermagies by en kook in die mengsel tot sag.
Geur met Ina Paarman se knoffel en Chilli sout.
Die magie het sy eie taaierigheid. Heerlik met varsgebakte brood.
My een dogter se gunsteling. Die ander een trek haar neus op daarvoor. Geleer by my vriendin se Portugese skoonma.3/10/12*foto>all about Joeys**Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
Alida Siebert
HOENDERMAGIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendermagies-gizzards.html
Die geheim le in die skoonmaak. Ek prut my magies gewoonlik net met 'n bietjie gebraaide uie en seldry (baie fyn gekap) in hoender aftreksel en dan maak ek 'n ligte kerriesousie aan en laat dit net deurkook - pas op vir te veel vloeistof.*16/4/13
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Marie Gerber Meiring
Hoendermagies
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendermagies-gizzards.html
Ek haal die velletjie in die binnekant uit as dit nog nie skoon is nie en kook dit sommer saam met die gewone hoender met aartappelstjies tot lekker sag!*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
HOENDERMAGIES
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/hoendermagies-gizzards.htmlStap een gooi magies in warm water met heelwat wit asyn.
Was dan die magies en keer hulle om.
Daar sit baie keer 'n geel wand dit kry jy baie maklik af .
Krap dit of trek dit af.
Hierdie geel wand is die probleem.
Spel elke magie met koue water af en gooi in jou drukkoker met sout woestersous en peper. S
toom dit vir 30 min. nie langer nie want dan is dit te pap sag.
Baie gesonde dis. Sterkte laat weet my of jy dit so kon reg kry**Marlene Pieterse Sonja hoender magies is by ons ook 'n bederf dis. **
HOENDER HARTE GEBRAAI

Barry’s recipe
olive oil, salt, and pepper. That’s it. We didn’t have olive oil so I melted some butter and basted them. There is great flavor in the hearts to you don’t need much doctoring. Doesn’t mean it should stop you from experimenting. Note: There is a membrane that covers the outside of the heart. You’re going to want to remove that. Not every heart still has it on but some do. Just pick it off with your fingers, it comes right off.
A lot of the cooking was guess work and it turned out great. Med-high heat on the grill. Make sure it is heated up first. I did about 5-6 minutes, then turned them over for another 5-6 minutes. They go from pinkish red to brownish. Looks a little out of the ordinary, but then again you’re eating chicken hearts. It might not be your normal.**foodcyclist.**

No comments:
Post a Comment