KERRIE VARKTJOPS
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kerrie-varkvleis-geregte.html
Bertha Jordaan Fourie
2 uie in ringe gesny
1 knoffelhuisie gekneus of vlokkies
15ml kerriepoeier
5ml borrie
3 hoogvol eetl bruin suiker
1 ml rooipeper
3 groot eetlepels appelkooskonfyt
500ml bruin asyn
Braai uie tot deurskynend in diep pan.
Voeg kerrie en borrie by en roerbraai goed deur.
Meng asyn, suiker, appelkooskonfyt en rooipeper en gooi by uiemengsel.laat vir so 10min stadig "simmer". Asyn moet betjie wegkook. Laat afkoel en gooi oor varktjoppies. Laat vir dag of twee staan en draai tjops een of twee keer om in sous.
Kan ook vir sosaties gebruik word. Geniet dit. Onthou om tjops vooraf te sout!* Foto>Radio Namakwaland*
Kerrie Varktjops
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/kerrie-varkvleis-geregte.html
½ koppie Appelkooskonfyt
½ koppie suiker
1 tl borrie
1 tl kerrie
3 kop asyn
Maak sous aan en plaas varktjops in die sous in yskas.
Sny skywe ui en plaas tussen tjops. Braai ook van die uie saam met die tjops.* Gabri Viljoen

No comments:
Post a Comment