Monday 29 April 2013

BRUINBROOD




MAKLIKE BRUINBROOD
GEEN KNIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/maklike-bruinbrood.html

Pappie se LEKKER VARS GEBAK BRUINBROOD*

Hy het net 3k bruin broodmeel gebruik en 1k koekmeel en 1t suiker bygevoeg..1t sout +-2 1/2 k louwater..1pakkie rooi kitgis..Meng tot n slapdeeg[nie te slap nie gooi maar bietjie meel by as te slap]..smeer broodpan skep in en laat rys vir so 40min..bak by voorverhitte oond 140* C vir 45-50min..as dit gaar is [klop] haal uit en smeer botter en plaas terug in die oond vir so 5min...[uit die pan ne]N.S>Hy het met die een bolletjies langs mekaar in pannetjie ingepak..Dawie Kruger....Helena Kruger>>28/4/13






GEEN KNIE BROODJIE

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/maklike-bruinbrood.html

Marlene Minderon
Dis Helena se geen knie broodjie ek het net kaas en chesse griller ingesny.
 3 1/2 kop koekmeel,
1 teelepel sout,
2 teelepels kits gis,
2 1/2 koppie lou water.
 Meng alles saam en gooi in pan laat staan vir 1 uur en bak vir 1 uur op 180 grade.
Dis n loperige deeg so moet nie dink daar is iets fout nie*27/5/13




No comments:

Post a Comment