Monday, 29 April 2013
YOGHURT KAAS BALLETJIES
YOGHURT KAAS BALLETJIES
2 t Sout
1 lt Yoghurt
2 e Room
Oregano, Tiemie, gemaalde Swartpeperkorrels, Olyfolie.
Plaas n skoon teedoek in jou vergietes.Meng die yoghurt met die room en die sout en gooi dit in die teedoek in jou vergietes. Laat dit vir 12ure deurdrip. En gooi dan die water weg.Maak bolletjies van die yoghurt wat jy het en plaas dit in die yskas sonder om dit te bedek. Rol dit dan in oreganum en tiemie of gemaalde swartpeperkorrels. Pak dan die balletjies in jou glasbottels en vul dit met olyfolie tot dit bedek is. Plaas in yskas!! Helena 26/1/11
Labels:
Vingerhappies
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment