Tuesday, 30 April 2013

NEW YORK KAASKOEK



NEW YORK KAASKOEK
Vere Albertyn
KORS:
 85g botter
1pk Tenniskoekies
 Maak Koekies fyn en meng met gesmelte botter.
Vulsel:
 900g Roomkaas
250g Suiker
 3e Meel
 3 Eiers
1k Suurroom
10ml Vanilla.
 Metode:
 Meng alles saam en gooi in pan bo-op koekie kors.
Bak vir 10 min by 180 grade verlaag dan die oond na 110 grade en bak vir a verder 30 min Skakel die oond af en laat die koek vir 2 uur in die oond afkoel.
Bolaag:
 1k Suurroom
1e Strooisuiker en sap van een suurlemoen.
meng saam en gooi oor koek.
*30/4/13

No comments:

Post a Comment