SOPBROODJIES
TIANA BOTES SE SOP BROODJIE
5 koppies meel
1 pk Suurdeeg korrels
Bietjie botter
Bietjie sout
1 pk soppoeier
Gerasperde Kaas
1 Liter Dikmelk
Maak die droe bestandele aan met die dikmelk en bak
by 180 grade vir ongeveer 'n uur of tot gaar
WENK: As jy nie dikmelk het nie maak jou eie 1 L
melk met 'n bietjie suurlemoensap of asyn (ongeveer 20 tot 30ml )
Bron: Tiana Botes
Foto: Tiana Botes
No comments:
Post a Comment