TRIFLE
VINNIGE SUURLEMOEN TRIFLE
Suurlemoensmeer kan baie suur wees. Maar meng dit met laevetroomkaas en dit word lekker romerig.
Vroue is veral mal oor dié een.
(4 PORSIES)
250 ml suurlemoensmeer
1 bakkie (230 g) laevetroomkaas
1 Madeirakoek
250 ml room
125 g frambose (raspberries)
1.Meng die suurlemoensmeer en roomkaas goed saam.
2.Sny die koek in snye en halveer elke sny.
3.Gebruik lang glase en pak ’n laag koek onder in elke glas. Skep suurlemoensmeer bo-op, dan weer ’n laag koek en dan weer ’n laag suurlemoensmeer.
Herhaal nog ’n keer.
4.Klits room styf en skep bo-op. Versier met frambose en sit dadelik voor.
Bron: Sarie Kos*Henriette Wessels http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/trifles.html
BROWNIE FUDGE TRIFLE
(tasteofyum)**
1Packet choc/fudge instant pudding
2Cups cold milk;
Cookies of choice,broken into pieces
Whipped cream& chopped candy pieces
Make pudding.
In attractive glasses layer pudding/cookies/whipped cream &candy.
Repeat layers, ending with cream&candy pieces on top.* Moira Botha Dyer
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/04/trifles.html
1 sjokolade rolkoek, in ringe gesny
Van der Hum of Amaroela-likeur
1 pakkie Marachino-kersies
2 houers gladde maaskaas
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie kondensmelk
½ koppie suurlemoensap
No comments:
Post a Comment