Monday 27 May 2013

APPELTERT



APPELTERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/appeltert.html
Marlene Minderon
 Helena hier is my resep. Jy weet jy kry Tupperware se quick shake nou hierdie beslag word daarin gemeng.
1 klein blikkie onversoete appels sit dit in tertbak.
 Meng saam.
 1 eier
1 groot koppie suiker(die quick shake se koppie
1 groot koppie koekmeel (quick shake koppie)
1 koppie melk
 sit koppie terug en skud goed.
 Voeg dan 2 teelepels bakpoeier(nie hoogvol nie) by en skud weer.
 Gooi beslag oor appels en bak op 180 grade vir 30min.
Sous.
1 koppie melk
1/2 koppie suiker klein bietjie botter en 1 teelepel vanilla essence.
 Maak stroop warm en gooi oor tert as hy uit die oond gehaal word.
 (Ek vat gewoonlik 1/2 koppie room en halwe koppie melk).27/5/13

No comments:

Post a Comment