Thursday, 16 May 2013

BABA HOENDERS IN OOND



BABA HOENDERS IN DIE OOND

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baba-hoenders-in-oond.html

Sprinkel en smeer die hoender met die volgende:

Robertsons se Country Garlic & Herb Speserye,
Lemon Pepper,
Aromat
2 teel heuning per hoender
Bak in die oond by 180°C vir 45 min tot 'n uur

Heerlik saam met plat aartappels en mengelslaai!
Bron: Eie Resep Plasing & Foto : Henriette Wessels
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

No comments:

Post a Comment