Tuesday, 7 May 2013

BAKED BEANS SALAD






BAKED BEAN SALAD

1 blik KOO baked beans
fyn gekapte uie en tamaties
kaas in blokkies gesny
sout en peper na smaak
1 eetlepel perske chutney
2 eetlepels mayonnaise
sprinkel garlic en herb robertsons spices
Meng als saam,
HEERLIK EN VINNIG VIR 'n BRAAI
Charmaine Jooste   http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baked-beans.html




Lizette Erasmus
Ek gooi ook gesnyde gekookte eiers en fyn gesnyde vieannas in. Is baie lekker by 'n braai.


Bettie Scheepers
Kan ook halwe blikkie chaka-laka en piesang byvoeg



PIESANG EN BAKED BEAN SLAAI.


1 blik baked beans,

2 piesangs in skyfies gesny,
1 e fyn gekapte ui,
2 e mayonnaise,
1 ½  teelepel medium Kerrie poeier,
½  t rooipeper,
3 e soet chillie sous.

Meng.  Is heerlik
Emmarencia Fredrika Moens  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baked-beans.html


Liesie Nel Hi Chileen,
ek maak die vinnigste slaaitjie denkbaar met baked beans.
1 blikkie b beans,
2 piesangs,
fyn gekapte blaarslaai en
mayonnaise.
Meng saam. Soms los ek die blaarslaai uit, en dis steeds baie lekker.
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baked-beans.html

Adriaan Van Niekerk
Ek vat n blikkie baked beans. (Was die sous af.) Roughly chop
1 tamatie,
1/2 red pepper,
1/2 ui en
1 klein chilli.
sout en pepper,
 sap van 1/2 suurlemoen en
n paar eetlepels olyf olie.
 Meng als saam die baked beans en bedien met crackers. Werk ook baie lekker saam kekerertjies!
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baked-beans.html

Natacia Buys
Ek dink hulle noem dit n mexikaanse slaai, daar kom green pepper, uie, tamatie, blaarslaai en mayonaise in en jy kan tot fritos skyfies in gooi, het dit al gemaak en dis heerlik

No comments:

Post a Comment