Foto>Hilda Dates Steyn
GRENADELLA
YSKASTERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/grenadella-tert.html
1 blik 410g Ideal melk
½ kop. strooisuiker
1 blik grenadellamoes
1 pakkie lemoenjellie
1 pakkie (200g ) Tennis beskuitjies
1 kop. kookwater
METODE:
Maak jellie aan met kookwater en laat afkoel. Klop verkoelde melk tot
styf. Vou suiker geleidelik by. Klop goed. Vou moes en jellie by. Klop tot
romerig. Pak laag beskuitjies en gooi laag vulsel. Herhaal tot klaar. Rasper
beskuitjies en strooi bo-oor. Plaas in yskas.GRENADELLA YSKAS TERT
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/grenadella-tert.html
1 pakkie en nog 'n paar Tennis Biscuits1 blik Ideal Melk (hou oornag in yskas)
1 blikkie grenadella moes
1 pakkie Suurlemoen jelly (ek gebruik 'n pak en 'n half)
3/5k Strooisuiker
Los jellie op in 1 koppie kook water, laat afkoel. Klop Ideal melk styf, voeg suiker by en dan grenadella moes. Klop afgekoelde jelly by. Plaas lag beskuitjies en lag vulsel, weer lag beskuitjie en dan vulsel. Laat staan vir 2 ure in yskas...versier met geklopte room en sprinkle beskuitjies oor enjoy*Foto Bo aan blad>
Hilda Dates Steyn.
No comments:
Post a Comment