Wednesday, 8 May 2013

SOUSBOONTJIES / BAKED BEANS




Foto: Elma du Plessis
OUTYDSE SOUSBOONTJIES 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baked-beans-sousboontjies.html
 niël stemmet
1 koppie suikerbone
1 e asyn
2 e botter
2 e suiker
1 t sout
1/2 t witpeper
was die bone en laat staan oornag in water. dreineer en kook in vars water tot amper sag, voeg dan die res van die bestandele by. laat die bone saggies prut terwyl jy kort kort roer
ek onthou die by vleis soos skaapboud en gebraaide tjops
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*





MAAK JOU EIE SOUSBONE 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baked-beans-sousboontjies.html
500 g droë botterbone
50 ml suiker
100 ml asyn
45 ml botter
sout en varsgemaalde swartpeper na smaak

Plaas bone in bak en bedek met koue water. Laat week oornag. Dreineer en gooi in kastrol. Bedek met water en bring tot kookpunt. Laat kook tot sag en die meeste van die water byna weggekook is. Druk van die bone effens fyn en voeg res van bestanddele by. Geur met sout en peper. Proe en voeg nog asyn en suiker na smaak by indien nodig. Sit warm voor.
*Sarie Kos*
Lekker Resepte vir die Jongergeslag*


                                                       Foto>w/f/Dinner<

BAKED BEANS RECIPE 
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/baked-beans-sousboontjies.html
Ingredients
400g dried haricot or cannellini beans
3 tbsp extra-virgin olive oil
2 red onions, finely chopped
150g pancetta or smoked streaky bacon, finely chopped
2 garlic cloves, finely chopped
400g can chopped tomatoes
2 tbsp dark muscovado sugar
3 tbsp cider vinegar

Method
1. Soak the beans overnight. Drain them, place in a pan, cover with fresh water and bring to the boil over a medium heat. Cook for about 45 minutes-1 hour until tender, then remove from the heat and set aside for 30 minutes. Drain well.
2. Heat the oil in a large saucepan over a medium heat, add the onions and pancetta and cook for 6-8 minutes. Stir in the garlic, tomatoes, sugar, vinegar and 400ml water, then tip in the beans. Reduce the heat to low and cook for 1½-2 hours, stirring occasionally, until you have a thick sauce and tender beans. Serve the beans on toasted bread with grated cheese, if you like.
Bron: Delicious Magazine**Henriette Wessels
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*




No comments:

Post a Comment