Wednesday, 15 May 2013

HOENDER MET PERSKE EN HEUNING



HOENDER MET PERSKE EN HEUNING
Bestanddele:
8 Hoenderboudjies Of Dye
250 Ml Blatjang
50 Ml Heuning
50 Ml Mayonnaise
10 Ml Kerriepoeier
5 Ml Sout
1 Blk Perskeskywe (410 G)
Metode:
Voorverhit Die Oond Tot 180ºc. Plaas Die Hoenderstukke In 'N
Oondkastrol Met 'N Deksel. Meng Die Blatjang, Heuning, Mayonnaise,
Kerriepoeier En Sout. Gooi Dit Oor Die Hoenderstukke, Sit Die Deksel
Op En Bak Dit 90 Minute. Haal Die Deksel Af, Skep Die Olie Wat Bo-Op Dryf Af En Plaas Die Perskeskywe Tussen Die Hoenderstukke En Bak Dit Nog 30 Minute (Sonder Deksel). Sit Dit Voor Met Mengelslaai En Rys.*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/hoender-met-perske-en-heuning.html

No comments:

Post a Comment