KAASBROODJIE
KAASBROODJIE
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/05/kaasbroodjie.html
Marlene
Minderon
Om twee broode te maak vat
1kg koekmeel
2 teelepels sout
1 pakkie kits gis (10g)
4 koppies lou water
Meng alles saam dis so bietjie slap deeg maar dis
hoe dit moet wees.
Sit in broodpannetjies en laat staan vir 1 uur en
bak dan vir 1 uur op 180 grade.
Ek het klein blokkies kaas ingesit*10/5/13
No comments:
Post a Comment