Friday 10 May 2013

SPRINGBOKBOUD IN SLOW-COOKER





SPRINGBOKBOUD
in die Slow-Cooker

<Foto>Helena Kruger


Ek het gistermiddag n SPRINGBOKBOUD in die Slow-Cooker gaargemaak..lekker gestop met knoffel en Varkspekblokkies....sout,peper en bietjie fyn naeltjies goed ingevryf...Bacon bo-oor geplaas en natuurlik so n bietjie van my Chilliesousie oorgegooi[soos altyd met alles]..uie gesny en wortels stukke gesny en onder in die pot geplaas...Boud bo-op geplaas en n paar Knoffelhuisies rondom gegooi...so n halwe koppie Coke Cola oorgegooi en op High geplaas vir so 5h en dit was sag en gaar..oornag in die sous gelos en nou uitgeskep vir n lekker koue vleisie of skywe met sy eie sousie oor..gaan net die sousie bietjie dikker maak en saam bedien..smaak soos skaapboud*Helena Kruger 9/5/13 Lekker Resepte vir die Jongergeslag
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/springbokboud-in-slow-cooker.html




No comments:

Post a Comment