Friday 3 May 2013

KERRIE NOEDELSLAAI

                                           


Kerrie Noedelslaai

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-noedelslaai.html
1 x 500g Gaar Noedels
1 x Groot Groen Rissie fyngekap (green pepper)
1 x Groot Ui fyn gekap
250 ml Tamatie Sous
125 ml Asyn
125 ml Kook olie
200 ml Suiker
1 El Kerrie Poeier
Sout en Peper na smaak
Tobasco Sous optioneel
Metode
Meng al die bestandele saam en gooi oor gaargekookte noedels.Voeg dan die ui en groen rissie by. Indien moontlik laat staan oornag. Jy kan enige sterkte kerrie poeier gebruik. Die suiker in die sous breek die brand van die brand van die kerrie en Tobasco. Die geure kom eers regtig tot sy reg indien dit oornag gestaan het
.
Helena Kruger*
    >Foto>Helen Labuschagne>Dogter<.


Pasta slaai

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-noedelslaai.html
(Wit)

Lorraine Lolla Fourie
500g rys noedels (gaargemaak soos aanwysings op pakkie)
Sous:

1 ui (Fyn gekap)
2 med Wortels (grof gerasper)
250ml mayonaise
1 blikkie kondensmelk
1 blikkie fyn pynappel
5ml Droe mosterd poeier (opsioneel)
Meng sous bestanddele, gooi oor pasta, meng goed en hou in yskas.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*
.

NOEDELSLAAI
http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-noedelslaai.html

Christa Jansen Van Vuuren
 Ek vat n 250g gekleurde noodles kook tot gaar, gooi in slaai bak
Halwe blikkie ertjies afgewas (eks nie n ertjie mens nie en als land altyd in my bort kan hele blik gebruik), Blikkie tuna gedreineer,
6 viennas in ringe gesny (nie groot nie kan ook meer gebruik).
Genoeg mayo gemeng met bietjie melk om makliker te meng.
Meng als en sit in yskas.
Altyd lekkerder die volgende dag.
*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*

Noedelslaai

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-noedelslaai.html
Delmare Roeland
Vir 'n vinnige slaai vat ek gaar noodles.
Meng mayo en kondensmelk.
Gooi dan blikkie mielies en tuna in en 1 green pepper fyn gesnipper by
Sout en peper na smaak.
Lekker saam met braaivleis
*.


                                                            Foto>Wilna Dorfling



MAGDA se Noedelslaai.
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-noedelslaai.html
500g noedels (gaar).
3 gemiddelde wortels gerasper.
1 middelmatige ui fyn gekap.
1 blik kondensmelk.
halwe kop asyn ,
halwe koppie olie.
2 teel mostertpoeier.
1 kop mayonaise.meng als saam
**
Magda Coetzee *


NOEDELSLAAI
 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/kerrie-noedelslaai.html
My noodle slaai:- almal is mal daaroor!
Gaar pasta
Bacon en uie gebraai met bietjie knoffel
Red en yellow peppers gesny in blokkies
Mayonnaise
Melk
Kondensmelk
Mixed herbs
Sout 
growwe peper
Meng als saam, en jy sal sien almal is mal daaroor!**

Vicky Stukkie Vd Merwe **.






NOEDELSAAI MET PERSKES
250 g Skulpnoedels
7 ml Sout
25 ml Kookolie
75 ml Perskestroop
1 Groot ui fyngekap
250 ml Mayonnaise
75 ml Vrugte blatjang
1 Blik ertjies,
15 ml Matige kerrie poeier
10 ml Borrie
1 Blik taaipit perskes gedreineer en klein gesny
Metode:
Kook noedels tot sag, dreineer en spoel onder koue water af.
Sorteer helfte van ui in olie. Voeg blatjang, kerriepoeier, sout, borrie en
perskestroop by. Meng goed en laat 2 minute prut.
Verwyder van hitte en meng res van die rou ui met mayonnaise, Voeg perskes
en ertjies by.
Vou kerriemengsel en noedels liggies by.

No comments:

Post a Comment