Saturday 4 May 2013

MAALVLEIS MET SPINASIE FETA





MAALVLEIS MET SPINASIE FETA

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.co.za/2013/05/maalvleis-met-spinasie-feta.html

Genoeg vir 4-6 mense

15 ml (1 e) olyfolie

2 uie, gekap

500 g maalvleis

sout en peper
400 g baba-spinasie

250 g feta

250 ml (1 k) room
1 Verhit die olie en soteer die uie tot goudbruin.

2 Voeg die maalvleis, sout en peper by. Roerbraai tot die maalvleis gaar en bruin is.
3 Verminder die hitte en voeg die spinasie, feta en room by.
Laat prut 2 tot 3 minute.

4 Sit voor saam met pap. Bron: Fokus / HG Plasing: Henriette Wessels

No comments:

Post a Comment