Saturday, 4 May 2013

MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS



MIELIETERT VIR BRAAIVLEIS

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html

Wat baie lekker is van die dis is dat jy alles in jou oond skottel kan meng en sommer daarin bak.
2 blikke suikermielies
60 ml koekmeel
60 ml suiker
60 ml gesmelte botter
4 eiers
15 ml bakpoeier
Meng alles saam en bak in voorverhitte oond op 180*c vir 45 min.* Berie Vd Velden Smith*Lekker Resepte vir die Jongergeslag*



                                                                                    



Hierdie mielie gereg is beslis ‘n braai by-kos treffer! Niemand kan ooit genoeg kry nie! Selfs mense wat glad nie groente eet nie, is mal daaroor!

MIELIETERT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html
- 4 eetlepels botter
- 4 eetlepels suiker
- 4 eiers
- 3 eetlepels mazena
- 2 teelepels bakpoeier
- 1 teelepel aromat
- 375 ml melk
- 2 blikkies sweet corn

Metode:
1.Klits die botter, suiker en eiers tot room.
2.Voeg die droë bestanddele by.
3.Meng die melk en aromat.
4.Voeg melk en mielies by, meng beslag goed.
5.Bak teen mattige hitte vir so 45 minute of tot gaar.

Nota: Ek maak altyd die beslag dubbel aan en bak in ‘n oondpan, Dan kan tussen 6 na 8 mense elkeen ‘n porsie kry!



Hier het ek net Goente gestoom en dit onder in my bakskottel gegooi en die mielietert se mengsel bo-op gegooi en toe gebak HEERLIK gewees...Helena Kruger

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html  




 



MIELIETERT

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html 
Ek het 250g dices bacon 1 uie en 1green pepper gebraai.
Toe gemeng met 1 blikkie sweetcorn, 4 eiers en 1 eetlepel koekmeel, 5ml bakpoeier
In n glasbak gegooi en kaas en paprika oor gestrooi en gebak by 180*C tot gestol

**
Vere Albertyn**17/10/2015


Mielietert

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/mielietert-vir-braaivleis.html
Elizabeth Benedito Freitas Basson
Here's a variation, yummy tastes like pudding! Lekker with a braai or just as a side dish with anything....
1 tin cream style sweetcorn,
3 slices bread soaked in a little milk,
2 eggs,
8tsp sugar,
3Tbs melted butter,
3Tbs custard powder mix in a little milk.
Mix & bake about 40 mins 180*C Or until cooked.
I add an extra tin of whole sweetcorn (mielies) as well
N.S>For the sweet corn bake I just posted, you can add an extra egg and a couple extra slices of bread (crusts cut off) if you want a stiffer bake, especially if you use the extra tin of sweetcorn like I do