Wednesday, 29 May 2013

MAALVLEIS POFFERS



Maalvleis Poffers

250 ml melk
2 eiers
125 ml olie
250 ml koekmeel
2 ml sout
10 ml bakpoeier
2 ml aromat / fondor
maalvleis
Klits vloeistof. Meng droe bestandele by (baie slap).
Skep deeg, dan maalvleis, dan weer deeg in kolwyntjiepannetjies.
Bak by 232ºC tot goudbruin.
(*Jy kan vienas, hoender, kase, tuna enigiets insit)
heerlik vir padkos ook*Wilna Dorfling 28/5/13  http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/maalvleis-poffers.html

No comments:

Post a Comment