Saturday 4 May 2013

MALVALEKKER WIELIETJIES




Malvallekker Wieletjies
 

Ancoise Strydom 
Heerlik heerlik heerlik


30 malvalekkers
1 blik kondensmelk
2 pakkies marie beskuitjies

100gr rooi kersies
100 gr groen kersies 
100 gr gekapte neute
1/2 k klapper
120 gr jellietots

Smelt marshmallows in Mikrogolf vir 2 min in groot mengbak. Gooi kondensmelk by gesmelte marshmallows. Meng die fyngemaakte koekiekrummels, klapper , neute kersies en jellietots in groot mengbak. Gooi die droe mengsel by die marshmallow mengsel. Gooi genoeg klapper op groot stuk heavy foelie. Gooi mengsel in wors uit op klapper.. Gooi klapper oor die koekie mengsel en druk met jou hande in n wors . Rol die wors in oorblywende klapper en rol toe in foelie . Sit in uskas tot geset. Sny in wieletjies soos benodig . Vries baie goed .*5/5/13     http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/malvalekker-wielietjies.html

No comments:

Post a Comment