Tuesday 28 May 2013

MUNCHIES



MUNCHIES
Marietjie Saayman Venter
Net Vrydag gemaak:
250g margarien,
 500g versiersuiker,
70ml kakao,
1 pakkie Mariebeskuitjies,
 1 eier.
Smelt marg in mikrogolf oond, voeg versiersuiker en kakao wat saam gesif is by en roer deur,. Voeg 1 geklitste eier by en voeg nou gebreekte Mariebeskuitjies by en meng.
Skep in gesmeerde plat bak en maak mooi gelyk.
 Sit in yskas tot amper gestol en sny in blokkies.
 Sit weer in yskas en sny deur.
Bere in yskas.
 As jy dit meer koekierig wil he, gebruik 2 pakkies Mariebeskuitjies.
 Heerlik. Die volgende dag was dit eers lekker geset en lekker. 

http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/munchies.html

No comments:

Post a Comment