PAN ETE
PAN ETE
Angus
Olivier
Vinnige
enetjie as jy nou net by die huis gekom het en die ogies kyk vir die lee
kombuis...
My reseppie is sommer -:
Pak die gesmeerde oondpan met
gesmeerde witbrood snye, sodat die pan bodem toe is.
Sny weense worsies in
skyfies, blokkies tamaties, fyn gekapte uie en maak soos 'n pizza.
Klits 1k
melk en 5 eiers en gooi in die pan oor al die ander vriende, gerasperde kaar
oor en oondtoe.
So tien tot vyftien minute, of tot die kaas bruin gebraai het.
Baie vinnig.28/5/13 http://lekkerreseptevirdiejongergeslag.blogspot.com/2013/05/pan-ete.html
No comments:
Post a Comment