Friday 3 May 2013

SAUDI BOEREWORS




SAUDI BOEREWORS

Beatrix Erasmus
 Natuurlik... ons noem dit maar Saudi Boerewors... sonder varkvleis.
RESEP:
Vir 4 Kg wors;
4 KG gemaalde silverside;
400g gemaalde skaapstert;
 110g crown wors-speserye;
200ml koue water;
5 teelepels asyn.
 METODE:
Meng alles saam en laat staan vir 30min.
 Intussen week die derms in water tot lekker sag. Doen 'n toets daarna, braai 'n bietjie van die mengsel en proe of speserye vir jou genoeg is. Daarna stop derms..... en geniet !2/5/2013



No comments:

Post a Comment